Thursday, 5 June 2014

ALFREDO SOUS


Alfredo:
Bestanddele:
500 g pasta
250 g gerookte ham
1 ui, gekap
500 ml room
250 g sampioene
olie
1 pakie royco 3 cheese pasta sous
100 g Parmesan

Kook pasta in helfte water, helfte melk tot gaar.
Braai uie en sampioene tot bruin voeg room by. Stoof moet op lae hitte wees. Meng Royco sous met 100 ml warm melk, nie water nie, en roer tot glad. Roer nou sous en uiemengsel by pasta in. Kerf ham in klein blokkies en voeg by. Bedien warm en sprinkel parmesan bo-oor pasta.
(Arista Botha)
*Lekker Respte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/alfredo-sous.html


ALFREDO SOUS 2
Bestanddele

500 g pasta
250 g gerookte ham
1 ui, gekap
500 ml room
250 g sampioene
olie
1 pakie royco 3 cheese pasta sous
100 g Parmesan

Kook pasta in helfte water, helfte melk tot gaar.
Braai uie en sampioene tot bruin voeg room by. Stoof moet op lae hitte wees. Meng Royco sous met 100 ml warm melk, nie water nie, en roer tot glad. Roer nou sous en uiemengsel by pasta in. Kerf ham in klein blokkies en voeg by. Bedien warm en sprinkel parmesan bo-oor pasta. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/alfredo-sous.html

Easy Alfredo Sauce:
Original recipe makes 8 servings

Ingredients:
1 pint heavy whipping cream
1/2 cup butter
1 1/2 cups grated Parmesan cheese

Directions:
In a medium saucepan combine whipping cream, butter or margarine, and grated Parmesan cheese. Cook over medium low heat until smooth. Remove from heat. Sauce will thicken upon standing.
(Allrecipes) 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/alfredo-sous.html


Leandri van Heerden
Ek vat gaar pasta en meng dit met gaar sampioene en bits of bacon meng dit alles goed deur dan gooi ek room by en prut dit (As room bietjie min lyk gooi ek bietjie melk by, maar so ongeveer 250-300ml room vir 6 mense) Roer heeltyd en gooi dan sout en peper na smaak oor!! * Ook BAIE lekker koud!! xx
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/alfredo-sous.html


No comments:

Post a Comment