Wednesday, 30 July 2014

COMPRESSED YEAST

Janie Venter
VRAAG

Môre almal, ek wil brood bak met vars suurdeeg (blokkie), maar het geen idee hoe om dit te gebruik nie. Het iemand dalk n resep, asb.
ANTWOORD
Linette Olckers
1e Meel,
1e Suiker,
Roer 500ml sterk lou warm water by dit tot opgelos en krummel jou koekie suurdeeg daarin.
Meng net liggies deur en laat staan op n warm plek om te aktiveer.
Jy sal sien dit maak so dik skuim, dan gooi jy dit in jou brood mengsel en knie dan soos gewoonlik.
Gebruik maar n redelike diep bak of beker om aan te maak dit rys nogal goed, die suiker en meel help met die aktivering.*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/compressed-yeast.html




No comments:

Post a Comment