Tuesday, 8 July 2014

KORSLOSE HOENDERPASTEI




KORSLOSE HOENDERPASTEI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/korslose-hoenderpastei.html

Elda Steyn Langenhoven
1 Hoender kook gewoonweg in goeie klompie water met bietjie sout, peper en geurmiddels tot sag
 Dreineer en behou 500ml van vloeistof (Vul aan met kookwater indien te min vloeistof)
2 uie fyn gekerf
60ml margarien,
250ml melk,
3 eiers,
250ml gaar rys,
1 blikkie gekerfde sampioene,
125ml bruismeel en
125ml gerasperde cheddar kaas.
 Ontbeen die hoeder en sny vleis fyn, braai ui in margarien effens bruin, klits eiers en melk saam. Voeg hoender , eiermengsel, sampioene, rys en bruismeel by uie asook aftreksel by en gooi in glasbak
 Strooi kaas oor en bak 45 min by 180 grade tot mooi bruin en geset*8/7/2014*

No comments:

Post a Comment