Friday, 4 July 2014

KWEPERLEKKERS

                                                              foto    >Mysweetfusion.<
Helena Kruger
KWEPERLEKKERS MET JELLIEhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/kweperlekkers.html
5e gelatien[50g>75ml]
37.5ml water
2kg Kwepers
2.2kg suiker[9x250ml]
6 pakkies jellie[ 6x 100g]
klapper
Week gelatien in water
Skil die kwepers en maal baie fyn>Indien verkies kan die skille behoue bly
Kook die kwepermoes en suiker saam tot droog
Verwyder van hitte
Voeg die jellie en geweekte gelatien by en roer tot opgelos
Gooi uit in gesmeerde bakke, laat stol, sny uit en rol in klapper
*Erina Bezuidenhout*5/07/2014*.




Maggie De Castro
KWEPER LEKKERS SOOS OUMA S'N:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/kweperlekkers.html
8lb geskilde kwepers(ontpit) groot stukke, kook stadig sag in 2kop water tot water gedaan.

Maal saam met 8k suiker.
Kook nog ong 1uur tot mengsel loskom v kante en bodem v kastrol.
Roer 1pakkie rooi jellie en 1 teelepel rooi kleursel by.
Gooi uit op skinkbord gevoer met gesmeerde foelie.
Los 1dag gooi uit op draadrak. Los 1 week. Sny blokkies rol in suiker.
Los nog 1 week.
Geniet!(WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK)*05/07/2014


 

                                                          foto>agardenerstable.com<

No comments:

Post a Comment