RENE BLITSPATROLLIE MIELIEBROOD
500g bruismeel
1 blikkie room-mielies
1 bier, of 1 blikkie kondensmelk
Meng al die bestanddele saam.
Plaas in 'n broodpan bak vir 'n uur teen 180 grade.
Bron: Rsg
Geplaas deur: Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/mieliebrood-tjailatyd.html
Elmarie Roux se weergawe
No comments:
Post a Comment