Thursday, 23 October 2014

MELK SOUSKLUITJIES

Christo De Beer
MELK SOUSKLUITJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/melk-souskluitjies.html
2 k bruismeel.
6 eiers geklits.
Nog 1 vol tl bakpoeier
Knippie sout. 1/2 tl.
2 eetl suiker.
MENG ALLES SAAM TOT LOPERIGE DEEG.
Kook een liter melk - draai stoof se plaat baie stadig. Skep lepels vol in melk. Haal uit en skep in opskepbak. Herhaal met res van die deeg tot alles gaar is. Hanteer versigtig. Breek maklik. Stip klontjies botter op elke kooksel en strooi met kaneelsuiker. Vul orige melk in kastrol weer aan tot een litter. Gooi vier eetl suiker en twee tl kaneel in melk. Roer goed en klits afgebreekte kluitjies met klitser fyn. Gooi in beker. Sous vir kluitjies. Hierdie resep genoeg vir agt persone. Ruim skeppies.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag

No comments:

Post a Comment