KOOLGEREG
1 mediumgrootte koolkop
1 ui, opgekap
water
sout en peper
botter
2 eiers, geklits
1 koppie melk
Maizena
1 koppie cheddar, gerasper
METODE
Plaas heel koolkop in groot kastrol met water, uie en sout.
Laat dit vir 'n paar minute kook tot kool sag is.
Haal uit en sny die kool in repies.
Voeg sout en peper en botter by en meng goed.
Meng eiers, melk en Maizena saam.
Meng die melkmengsel met die kool en voeg die kaas by.
Bak met 'n deksel op vir 1 uur teen 180 grade.

Bron: RSG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/koolgereg.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/koolgereg.html
No comments:
Post a Comment