MIELIEBROOD SOUFFLE MET GEMENGDE GROENTE:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/mieliebrood-souffle-met-gemengde-groente.html
Bestanddele:
Bestanddele:
60 ml meel
60ml suiker
60ml botter gesmelt
15ml bakpoeier
4 eiers
2 blikkies room mielies
sout en gemaalde swart peper
Gemengde groente (gevriesde pakke country crop) – jou keuse hoeveel jy wil ingooi
Koppie kaas
1 tamatie

Metode:
Meng al die bestandele behalwe die groente, kaas en tamatie. Gooi gemengde groente (net so gevries) onder in bak (jy kan minder gebruik as jy wil, hang af hoe groot is jou bak
Gooi mieliemengsel bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor. Sny tamatie in skywe en rangskik bo-op. Gooi bietjie pietersielie en paprika oor, sny skyfies tamatie op, en bak in oond vir ongeveer 1 uur by 180 C.

No comments:
Post a Comment