Sunday, 8 February 2015

VISKOEKIES MARLYN



MARLYN VISKOEKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/viskoekies-marlyn.html
Bestanddele:
500gr vis (Cuta, Dorado, Marlyn)
3 gekookte artappels
2 groot uie gerasper
3 eier gele
50 ml melk
Sout en peper na smaak
Peri Peri
Aromat
Vars gesnippede pietersielie
Koekmeel
Broodkrummels

Metode: 

Kook vis stukke in water met olyf olie, sout, knoffel en lourier blare en kook artappels een kant vir mash.
Haal vis uit en flake.
Voeg mash en al die bestanddele by en meng goed.
Sit in yskas vir 15min.
Maak bollietjies en rol en koek meel, dan eier en dan brood krummels.
Braai in warm olie en eet jou vingers af.
Los n paar in yskas vir more.***
Hannes Duvenage

No comments:

Post a Comment