500 ml (2 k) Koekmeel
15 ml (1 e) Bakpoeier
2.5 ml (1/2 t) Sout
187 ml (3/4 k) Cheddarkaas, gerasper
6 Grasuie, gekap
375 ml (1 1/2 k) Fyn Biltong
2 Eiers
250 ml (1 k) Melk
125 ml (1/2 k) Olie
15 ml (1 e) Bakpoeier
2.5 ml (1/2 t) Sout
187 ml (3/4 k) Cheddarkaas, gerasper
6 Grasuie, gekap
375 ml (1 1/2 k) Fyn Biltong
2 Eiers
250 ml (1 k) Melk
125 ml (1/2 k) Olie
Afronding:
60 ml (4 e) Fyn Biltong
60 ml (4 e) Cheddarkaas, gerasper
Paprika om bo-oor te sprinkle
Metode:
Stel oond op 180ºC.
Sif meel, bakpoeier en sout saam.
Roer kaas, grasuie en biltong by.
Klits eiers, melk en olie saam en roer by droë
bestanddele. Moenie te veel roer nie.
Skep groot muffinpannetjie 2/3 vol en sprinkel
biltong, kaas en bietjie paprika oor elke muffin.
Bak vir 20 min of tot toetspen skoon uitkom.
Sit louwarm saam met botter voor.
Lewer 12 groot muffins.
(Die Besige Huisvrou)
No comments:
Post a Comment