CHILLIE MANGO EN PRUIM SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/chillie-mango-en-pruim-sous.html
*eie Verwerking*
VRUGTE
900g Mangos fyngesny
600g Geel pruime in stukkies gesny
200g Jalapenos met pitte in fyngesny
5 Habaneros fyngesny
1 ui opgekerf
2k water
1k Lemoensap
SOUS
2 k Suiker
3 k wit asyn
2 t Gemmer[vars gerasper]
2 e Appelkooskonfyt
Kook jou vrugte tot amper sag[so 15-20min]
Maak dit met jou Stick* fyn [goed]
Gooi al jou sous bestand. by en kook vir so 15 na 20min.[lae hitte]tot goed deurgekook..roer maar altyd dit kan aanbrand agv.die mango daarin*Helena Kruger 07/04/2015
N.S> Hier het ek n baie lekker sousie gemaak met alles wat in my yskas oor was van die Paasnaweek..en eina ja dit brand maar dit het n *FRUITY* Smaak* baie lekker veral oor Kerrie geregte of Hoender gebak Helena Kruger
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/chillie-mango-en-pruim-sous.html
1kg ryp mangos in blokkies gesny
2 groot uie fyngekap
1/2 green pepper fyngekap
250ml wit asyn
180ml wit suiker
12,5ml kerriepoeier
5ml borrie
2ml knoffelsout
1ml sout
1ml growwe swart peper
125ml goue sultanas ( opsioneel)
Metode
Skil mangos en sny in blokkies - sit eenkant
Plaas die res van die bestandele in n pot en bring tot kookpunt. Voeg blokkies mangos by verlaag hitte en laat prut vir 25minute. Roer gereeld.
Bottel warm ***
Bron: Gerda Swanepoel,,08/01/2019
No comments:
Post a Comment