OUMA SE PAMPOEN EN PYNAPPEL PEKANNEUT KOEK:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-pampoen-en-pynappel-pekanneut.html
Bestandele:
3 kop koekmeel
2 1/2 kop suiker
1 eetlepel koeksoda
2 teelepels kaneel
1/2 teelepel nealtjies
1/2 teelepel neutmiskaat
1/4 teelepel sout
1 1/2 kop kook olie
4 eiers
2 koppies gaar pampoen
1 blikkie fyn pynappel (dreineer)
1 kop pekaneute gekap
Metode:
1. Sif koekmeel, suiker, koeksoda en speserye saam
2. Klits olie, eiers en vanilla saam. Voeg gesifde droe bestandele by eier mengsel en klits goed.
3. Voeg pampoen, pynappel en pekaneute by en meng deeglik. Giet beslag in twee gesmeerde panne (sit bakpapier onder in). Bak by 180 grade vir 50 min en laat afkoel.
Versieksel: bestandele en metode.
1 bakkie roomkaas (cream cheese)
3 eetlepels botter
1 kop versiersuiker
1 teelepel vanilla essence.
Room cream cheese en botter tot lig en glad. Voeg versiersuiker by en klits tot dik. Voeg geursel by en smeer tussen lae van koek en sit boop mekaar. Versier koek bo op en rok pekaneute fyn en sprinkel bo op. Hierdie koek bly n paar dae leke klam.

No comments:
Post a Comment