Friday, 24 July 2015

CHUTNEY MET GEKOOPTE APPELKOOSKONFYT


Sorita de Wit


CHUTNEY MET GEKOOPTE APPELKOOSKONFYT:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/07/chutney-met-gekoopte-appelkooskonfyt.html

Bestanddele:
5 groot uie
1 groen peper
Groot blik (900g) All Gold appelkooskonfyt
1 Groot bottel (700ml) All Gold tamatiesous
Paar chillies, fyn gesny

Metode:
Braai die uie in pot saam met die groen peper. Gooi appelkooskonfyt, tamatie sous en chillies by. Roer goed en laat prut vir sowat driekwart uur. Roer gereeld. Dis die lekkerste sous en kan oor enige iets gebruik word. Van vleis, tot op eier tot op stywe pap.
Almal soek altyd die resep. (Foto: shona's kitchen)

No comments:

Post a Comment