Wednesday, 28 September 2016

KOOS SE CHILLI SOUS


KOOS SE CHILLI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/09/koos-se-chilli-sous.html
*Eie Resep Helena*
300g Rooi Chillies
2 Uie gekap
12 Tamaties stukke gesny
1 rooi Soetrissie stukke gesny
8 Knoffelhuisies gekneus
2 kWater
2 k Suiker
1 t Sout
3 k Asyn
2 t Paprika
2-3 t Mielieblom>
Plaas chillies, soetrissie, tamaties, uie en knoffel in jou voedselverwerker en kap grof
Kook tot sag en gaar
Voeg ander bestandelle by [behalwe mielieblom} en kook vir 15min.
Maak mielieblom aan met bietjie water en meng in
Kook vir 5min en bottle en verseel dadelik***Helena Chilli Kruger**

                                            Met Groen CHILLIS GEKOOK


— at Die Grasdak Bultfontein.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* 

Vandag weer bietjie van die lekker sous gekook**07/01/2017 Helena Kruger
KOOS SE CHILLI SOUS 2


KOOS SE CHILLI SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/09/koos-se-chilli-sous.html
*Eie Resep Helena*
2lt gemaalde Chillies
 5 Uie gekap
1 A10 blik Tamaties[2.5kg] gemaal]
1k Seldery [vars] gekap
2 t gekapte Knoffel
2lt Water
3k Suiker
1 t Sout
1t Cumin
2t Paprika
2t Cujan Spice
3 k Asyn
1t Gemmer[vars]
3-4 t Mielieblom>
****
Plaas chillies, seldery, tamaties, uie en knoffel in jou voedselverwerker en kap grof
Kook tot sag en gaar
Laat bietjie afkoel en sit dit deur die Liquidizer[ fyn]
Voeg ander bestandelle by [behalwe mielieblom} en kook vir 15min.
Maak mielieblom aan met bietjie water en meng in
Kook vir 5min en bottel warm en verseel dadelik***Helena Chilli Kruger**07/01/2017


 





No comments:

Post a Comment