Wednesday, 30 November 2016
GROENTE TJOU-TJOU
GROENTE TJOU-TJOU
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/11/groente-tjou-tjou.html
GROENTE
4 Uie in kwarte gesny en losgemaak
3k Groenboontjie gekerf
1 k Gevriesde Mielies
1/4 k Gevriesde Ertjies
6 Wortels in klein blokkies gesny
1/2 Blomkool in mooi blommetjies gebreek [klein]
SOUSIE
2 k Suiker
2 k Water
1 k Asyn
1 Pakkie Tomato Paste
1 t sout
Peper na smaak
1/4 t Gemmer poeier
1 t Paprika
1/2 t Egg Yello poeier [opt]
1 t Matige Kerriepoeier
1-2 e Appelkooskonfyt
60ml Canola olie
2-3 e Mielieblom
METODE
Strooi sout oor jou uie en maak toe met water
Laat dit 30min staan en dreineer en spoel goed af
Kook jou bone sag
Kook jou uie sag
Kook jou wortels sag
Kook jou Blomkool amper gaar
Dreineer en voeg alles bymekaar asook jou mielies en ertjies [net so gevries]
Kook jou sousie eenkanT en gooi oor jou groente mengsel
Kook vir so 6-8min en maak dit dikker met jou Mielieblom [aangemaak met n bietjie asyn] of water
Kook to dit gaar en blink is en bottel dit warm in warm bottels***Baie lekker*Helena Kruger*30/11/2016
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment