JENNY SE MARKDAG RESEPTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
1. Boiled fruit cake
2. Turkish delight
3.Skons en chelsea bun
4. Hertzoggies
5. Melktert
6. Grenadella drink
7. Sjokolade Brownies en cake pops
8. Cupcakes
9. Marshmallow en chocolate bar
10. Veelsydige Koekmengsel
11. Gemmerkoekies
12. Pepperment creams
13. Fudge
14. Koeksisters
15. Bere sousmengsel
16. Vetkoek
17. Trifle
1. JENNY SE BOILED FRUIT CAKE
#jennyseboiledfruitcake
Boiled Fruit Cake. Baie maklik en flop nooit.
Plaas in n kastrol 3 k droee vrugte koek mengsel,
1 k suiker,
175 gr botter OF Stork bake,
300 ml water en
5 ml koeksoda.
Bring tot kookpunt. Kook vr 5 min en laat afkoel. Voeg by vrugte mengsel
5 ml koeksoda,
2 k koek meel en
2 eiers, meng goed.
Gooi deeg uit in gesmeerde en meel gesprinkelde pan en maak gelyk of met effens n holte in middel. Bak 170 C waaier oond OF 180 C gewone oond vr 1 uur tot koek gaar is en toets pen skoon uitkom.
Dit hang af van hoe groot jo pan is. Laat in pan bietjie afkoel voor jy dit uitkeer. Dit is 2 x mengsel op foto vr n mark dag gewees.Lekker Resepte vir die Jongergeslag
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
2. Jenny se Turkish Delight.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
900 g (6c) sugar,
570 ml ( 2+ ¼ c) water,
50 ml ( just under ¼ c) powdered gelatine,
5 ml (1 tsp) any essence you like plus few drops of food colouring,
30 g ( ¼ c) each of maizena (corn starch/flour) and icing sugar sifted together for coating.

Method.
Place sugar, water and gelatine in large pot, stir over low heat until sugar is dissolved.
Simmer WITHOUT STIRRING for 25 mins.
Take off heat. Let stand for 15 mins.
Use a paper towel lay it flat on surface and lift up to remove froth, be carefull its HOT.
Stir in your flavouring essence and few drops food colour.
Pour into glass dish sprayed with Spray and Cook (non stick cooking spray).
Leave over night to set.
Turn out onto counter covered with icing sugar/ cornstarch mixture. Cut into blocks and store in airtight container.
#jennyseturkishdelight
Source Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die Jongergeslag

3. Scones en chelsea buns.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Source Huletts Sugar.
Sift tog
3 c cake flour,
6 tsp baking powder,
pinch salt.
Add
1/3 c Huletts white sugar, mix.
Break 2 eggs into a measuring jug add
4 tablespoons oil, beat tog, add enough milk to make up to 350 ml (+- 1 c milk).

Mix liquid into dry ingr. Knead to remove cracks. Pat out on floured surface to thickness of 25 mm, cut out shapes. Brush with milk.
Bake 200 C on greased baking tray for 15-20 mins, until done. I made double mixture ie 6 c flour mixture. Gathered up left over dough, rolled into rectangle, sprinkled with cinnamon sugar, rolled up and sliced. Baked abt 10 mins. Drizzeled with icing sugar and water glaze.
Placed by Jenny Schneigansz

4. JENNY SE Hertzoggies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Doppies.
2 k koekmeel,
1 ½ tlp bakpoeier,
½ k suiker,
4 E botter (62 gr of 1/4 k),
5 eiers se geel.
Knippie sout.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Doppies.
2 k koekmeel,
1 ½ tlp bakpoeier,
½ k suiker,
4 E botter (62 gr of 1/4 k),
5 eiers se geel.
Knippie sout.
Volg room metode. Laat in yskas vir ‘n paar uur voordat jy uit rol.
Wenk: Verdubbel die resep Vir 80 dun of 50 dikker doppies.
4 k koekmeel,
3 tlps bakpoeier,
1 k suiker,
8 E botter (125g of ½ k),
10 eiers se geel.
Knippie sout.
4 k koekmeel,
3 tlps bakpoeier,
1 k suiker,
8 E botter (125g of ½ k),
10 eiers se geel.
Knippie sout.
Wil net se met 5 eier witte met klapper mengsel maak ek net +- 50 doppies toe.
Dalk sit ek teveel op, maar ek werk altyd op
1 eier wit vr 10 tertjies se topping. Dan sit ek nog bietjie maziena en so 1/2 tlp bakpoeier ook in.
Jenny Schneigansz
Lekker Resepte vir die Jongergeslag
Dalk sit ek teveel op, maar ek werk altyd op
1 eier wit vr 10 tertjies se topping. Dan sit ek nog bietjie maziena en so 1/2 tlp bakpoeier ook in.
Jenny Schneigansz
Lekker Resepte vir die Jongergeslag
Filling.
4 c milk,
1 c sugar,
½ c flour,
¼ c corn flower (maizena),
1 lrg Tlb sp butter,
3 eggs (seperated),
2 tsp vanilla ess.
4 c milk,
1 c sugar,
½ c flour,
¼ c corn flower (maizena),
1 lrg Tlb sp butter,
3 eggs (seperated),
2 tsp vanilla ess.
Put 3 c milk to heat in pot on stove. Mix dry ingr add milk and egg yolks, whisk to get rid of any lumps. Add to hot milk, stir until thick and cooked. Add butter and vanilla ess. Whisk egg whites fold gently into slightly cooled milk mixture. Pour into 2 lrg baked pie crusts or double mixture and pour over
Tert kors.
Room saam
250 gr botter OF stork bake,
125 ml suiker en
2 eiers.
Voeg by 3 en ½ k koek meel,
3 tlp bakpoeier en
½ tlp sout.
Room saam
250 gr botter OF stork bake,
125 ml suiker en
2 eiers.
Voeg by 3 en ½ k koek meel,
3 tlp bakpoeier en
½ tlp sout.
Meng goed en druk in 4 groot of 6 klein foelie tert borde. Maak randjie mooi en prik redelik baie onder en aan kante met n vurk. Bak 180 C +- 15 min tot net begin verbruin. #jennysemelktert
Bron: Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die jongergeslag
Bron: Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die jongergeslag
6. JENNY SE GRENADiLLA DRINK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspo
t.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
2 c grenadilla pulp,
3 c water,
4 c sugar,
2 tsp Tartaric acid.
Boil all together for 5 mins, pour through strainer to remove pips. Bottle and keep in fridge.
Makes 1,5 lt. Use ¼ concentrate to ¾ water.
Delicious. #jennysegrenadelladrink
Source: Jenny Schneigansz

7. SJOKOLADE BROWNIES (EN CAKE POPS)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Jenny se Chocolate Brownies. My eie resep. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Plaas in n kastrol
250 g Stork bake,
½ k cocoa poeier,
1 ½ k suiker.
Smelt oor lae hitte, moenie kook ni,
margarien moet net smelt.
Roer goed.
Klits 2 tlp vanilla ess en
4 eiers by.
Sif 2 k koek meel,
1 ½ tlp bakpoeier en
½ tlp sout bymekaar,
Roer in eier/botter mengsel, sommer in di kastrol. Smeer n swart oond pan en besprinkel met meel, skud oortollige meel uit. Gooi beslag in en maak gelyk.
Bak 180 vr 15-20 min. Dit rys mooi dan as dit gaar is val dit bietjie plat. Dit moet so wees, dis wat dit 'chewy' maak. Sny rande mooi af en sny in blokkies. Versier soos verkies. Di off cuts kan mens Cake pops van maak
#jennysebrownies
Bron: Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die jongergeslag
8. Jenny se CUPCAKE resep:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Metode:
klits suiker en eiers tot lig en donsig so vir 2 min. Voeg die olie by en klits weer.
Voeg bruismeel en sout by en klits goed.
Voeg melk en vanilla by klits weer goed.
Smeer jou kolwyntjie holtes en gooi tot halfvol. Bak by 180* tot mooi bruin.

WENKE
Jy kan koekmeel en bakpoeier gebruik ek hou van bruismeel.
Indien jy koekmeel gebruik sal jy 3 en 1/2 koppies meel en 4 en 1/2 tlps bakpoeier gebruik.
En ek het jumbos gebruik.
Lewer 24 groot of 32 mediumcupcakes met die resep.

As jy chocolate kolwyntjies wil bak vervang ½ k bruismeel met ½ k kakao.
#jennysecupcakes
Bron:Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die Jongergeslag
#jennysecupcakes
Bron:Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die Jongergeslag
9. Jenny se
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
500 g choc,
1 e stroop,
1 e botter,
smelt saam oor lae hitte.
50 g tennis bisc opgebreek,
50 g mini marshmallows (by Pep gekoop)
100 g kersies,
100 g gekapte neute.
Roer by.
Vat n 20x20 cm bak voer uit met was papier, gooi beslag in maak gelyk, los in yskas 3 ure, sny in blokkies.
#jennysemarshmallowandchocolatebars
Bron:Jenny Schneigansz
Lekker resepte vir die jongergeslag
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Bestanddele
2 k suiker
3 jumbo eiers of 4 klein
1 k olie
3 ½ k koekmeel
4 1/2 tlp bakpoeier
¼ tlp sout
1 k melk
2 tlps vanilla
Klits eirs en suiker tot lig en donsig en klits olie by.
Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam.
Roer die melkmengsel en die meelmengsel om die beurt by die eiermengsel in. Begin met meel en eindig met meel.
Bak vir 25 min by 180 grade.
WENKE:
1. Ok, om lemoen koek te maak het ek
fyn gerasperde lemoen skil van 2 lemoene bygevoeg en
2 E lemoen Sweeto plus
¼ k klapper bygevoeg voor ek dit gebak het.
Die bo laag is sap van 1 lemoen met bietjie versier suiker gemeng en oor gekwas.
Toe het ek klapper in n pan geroer braai tot bietjie bruin en dit oorgegooi, en toe di stukkies kersies met oorige icing vas geplak.
2. Ek het die koek al op baie verskillende maniere gemaak.
Grenadilla is baie lekker.
Appeltert - Jy kan die beslag oor geblikte appels gooi en as klaar gebak is stroop oorgooi vir ‘n warm poeding.
Grenadilla is baie lekker.
Appeltert - Jy kan die beslag oor geblikte appels gooi en as klaar gebak is stroop oorgooi vir ‘n warm poeding.
3. Vir ‘n sjokolade koek
Vervang die ½ k koekmeel met cocoa,
sit 2 tlp kits koffie in water/melk.
Vervang die ½ k koekmeel met cocoa,
sit 2 tlp kits koffie in water/melk.
4. Vir Cupcakes bak vir 20 min Lewer 32 medium of 24 groot cupcakes.
5. Lamingtons/ Ystervarkies
LAMINGTONS
Ek maak die koek gewoonlik 3 dae voor die tyd en bere dit in yskas. Dit mors baie minder krummels as jy dit dan sny en breek nie.
Sous vir ystervarkies. Bron Huletts suiker.
2 k wit suiker,
3 E cocoa poeier,
1 k kook water.
1 E botter of margarien.
Verhit tot dit borrels maak. Haal af van stoof en laat afkoel voor gebruik. Ek sit ook n bietjie kits koffie in dis baie lekker.
#jennyseystervarkies #jennysesjokoladekoek

11. Jenny se Heerlike Gemmer Koekies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
5 k koek meel,
4 tlp fyn gemmer,
2 tlp koeksoda,
2 tlp kaneel,
1/2 tlp sout,
350 gr stork bake,
3 k goue bruin suiker,
2 tlp Lennon Jamaica Gemmer,
2 eiers,
2 E water,
6 E goue stroop.
4 tlp fyn gemmer,
2 tlp koeksoda,
2 tlp kaneel,
1/2 tlp sout,
350 gr stork bake,
3 k goue bruin suiker,
2 tlp Lennon Jamaica Gemmer,
2 eiers,
2 E water,
6 E goue stroop.
Room stork bake en suiker, voeg eiers by dan di stroop, Lennons en water, daarna al di droee bestandele. Meng goed, maak bolletjies, Plaas op gesmeerde bakplaat en druk plat met agterkant van lepel. Bak 175 C vr 8-10 min. Dis ni n harde koekie ni.
#jennysegemmerkoekies #sagtegemmerkoekies
Bron: Jenny Schneigansz
#jennysegemmerkoekies #sagtegemmerkoekies
Bron: Jenny Schneigansz
12. Pepperment Creams.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
225g versier suiker gemeng met
1 wit van n eier.
Voeg pepperment essense na smaak by, ek sit so 1 tlp by en so
2 druppels groen en
1 druppel geel kleursel by.
Baksjokolade
Knie goed, en rol uit tot so 4 mm op waspapier wat bedek is met gesifte versiersuiker. Druk vorms uit en plaas een kant om droog te word, draai na so n uur om, om ander kant te laat droog word. Smelt chok met bietjie olie in mikro en doop pepperment creams daarin. As heeltemaal geset het verpak apart in selofaan sakkies.
NS. Jy kan enige essense en kleursel gebruik, bv pienk kleursel en aarbei ess, geel kleursel en suurlemoen ess ens.
Bron: Resepte van Toeka en Wenke (my eie verwerking daarvan, lol)
13. Jenny Schneigansz se Fudge.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
1 blik Kondensmelk plus
2 van di kond melk blik vol gewone melk,
250 gr Stork Bake,
2 tlp sout,
3 E goue stroop.
Vanilla ess.
Plaas als behalwe vanilla ess in n groot dik boom kastrol oor lae hitte, roer gedurig tot suiker opgelos is, kook dan vinnig vr 25-35 min. Jy moet dit dophou laaste 10-15 min dat dit ni aanbrand. As dit reg is sal dit kleur so lig bruin wees en jy sal hoor bo teen di kastrol as jy met hout lepel krap dit begin fyn suiker korrels vorm. Dan weet jy dis reg. Haal af van plaat en voeg vanilla ess by. Klop tot begin verdik en giet in gesmeerde panne. Wag bietjie tot dit n dun kors het en merk liggies in blokkies, sny deur as koud is.
Bron Kop Krap en Kos Gee.
Jenny gee sulke goeie raad en nog meer fotos in die bespreking op ons groep. Kliek gerus op hierdie link vir die bespreking:
.
.
14. Jenny se Koeksisters.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
2 k koekmeel,
½ tlp sout,
½ k suurmelk (gebruk gewone melk met bietjie asyn)
20 ml (4 tlp) bakpoeier,
25 ml (5 tlp) botter.
Vryf botter in meel, maak aan tot stywe deeg, knie goed, bere in plastiek sakkie in yskas oornag.
Stroop
4 k Huletts wit suiker,
knippie sout,
2 k water.
½ tlp cream of tarter (kremetart).
Kook als saam 10 min, verkoel en plaas in yskas oornag.
Bron: Huletts Suiker resepte.
Resep kan verdubbel word. Het al n bestelling gehad vr 360 koeksisters was 24 k meel mengsel en 10 lt stroop. Dis toe ek jonger was.
WENKE:
Ek vat n tande stokkie en merk dit met n potlood of pen di dikte wat ek di deeg moet uitrol, se bv 5 mm, dan druk ek dit orals in om te kyk of deeg ewe dik uitgerol is. Dan gebruik ek di breedte van my hand, sonder duim, dan sny ek di lengte so, vir di res so 1 en 1/2 vingers wat jy dan 2 beentjies sny. Wat vr my di lekkerste werk om deeg te sny is n pizza wieletjie.
‘n Wenk om te kyk of jou olie regte temp is, is om n stukkie deeg in warm olie te gooi, dit moet boontoe kom vir n telling van 10.
#jennysekoeksisters
STROOP WENKE

Wenke....ek maak stroop en deeg aan di voorige dag. Omdat ek di deeg ook laat oorstaan sit ek bietjie meer vloeistof in dan is dit 100% reg vr uitrol di volgende dag. N pizza cutter en liniaal werk di beste vr repe sny.
Smeer skinkborde met bietjie olie, plaas gevlegte koeksisters in rye daarop en bedek met n klam vadoek en plaas in yskas tot als gevleg is.
Om olie te toets. Plaas n kln stukkie deeg in warm olie, dit moet opkom vr n telling van 10, minder as 10 olie is te warm, meer as 10 olie is te koud.
Om koeksisters te laat blink gooi goue stroop by jo stroop mengsel as jy dit kook, suurlemoen skil of naartjie skil gee ook n lekker smaak of net vanilla ess is ook lekker. Stroop hoef ni koud te wees ni, kamer temp is reg, gooi net altyd stroop by soos nodig.
#jennysekoeksisters
Bron Huletts Sugar.
15. JENNY SE BERE SOUSMENGSEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Ekt weer my bere sous mengsel aangemaak. Dit is ideal om stews, sop en souse smaak te gee en te verdik. Resep is
1 pak 500 gr bees soppoeier,
250 gr boks Bisto en
2 k Maziena OF koekmeel,
optioneel is 1 pakkie tamatie soppoeier.
Meng als saam in n groot bak en bere in lug digte houer. Ons Shoprite en Spar verkoop di grt pakke soppoeier.
16. Jenny se vetkoek
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
17. Jenny se trifle
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html
Trifle. Bron, my Ouma.

1 spons koek in dun skywe gesny.
1 grt blik gedreineerde perske skywe, opgesny (hou 8 stukkies eenkant vr versiering),
3 versk kleure jellies (laat stol en trek n mes deur om klnerige stukkies te kry),
1 boks vla,
100 gr gekerfde neute.
500 ml room.
Bietjie sherry of stroop van perskes.
Begin met n laag spons koek onder in n groot bak, sprinkel met bietjie sherry, dan lepels vol van di 3 verskl jellies, bo op dit van di perskes en neute. Bedek als met n laag vla. Hou aan in di volgorde tot al di best opgebruik is. Eindig met n laag vla. Klits di room styf en smeer bo oor. Versier met neute of flake, kersies, perske skywe ens.
Dit maak 2 grt bakke soos op foto. Ek bak my eie spons koek.
JENNY SE SPONSKOEK
4 eier witte styf geklits,
voeg by 1 en 1/2 k castor sugar terwyl jy klits,
dan sif 1 en 1/2 k koekmeel,
2 tlp bakpoeier en
1/4 tlp sout oor en vou liggies in.
Meng 4 eier gele met
4 E olie en
4 E water en voeg by,
meng deur met grt metaal lepel.
Bak in 2 gesmeerde panne teen 200 C vr +- 20 min, tot weggetrek van kante van panne.
No comments:
Post a Comment