HOE OM N KREEF VOOR TE BEREI
*Hier het jy nou jou kreef, vars uit die see. Hoe nou gemaak?
Die kreef word in so 3cm soutwater gekook (of eerder gestoom), in ‘n pot met ‘n deksel op. Die water moet so sout soos seewater gemaak word. Ek voeg gewoonlik ook so ‘n halwe suurlemoen se sap by, vir ekstra smaak. Die water moet eers lekker borrel voordat jy die kreef daarin plaas. Kook dit vir 15min as die kreef vars is of 18min as die kreef gevries was.
As jou kreef klaar gekook is, moet jy die dop oopbreek. Só doen jy dit:
Vat jou kreef met albei hande vas – een hand op die bolyf en een hand op die onderlyf/stert. Trek die bolyf en die stert uitmekaar.
Neem nou die kreef se bolyf. Steek jou twee duime binne-in die dop en trek die boonste deel van die dop van die onderste weg.
Vat nou die onderste deel van die kreef se bolyf, waar die vleis is. Breek hierdie deel in die helfde. Nou kan jy die vleis makliker bykom om dit uit te eet.
‘n Mens kan ook die vleis uit die pote uit eet, maar dit sal seker nou nie in ‘n restaurant gedoen word nie! Ek dink egter die vleis wat in die pote is, is die smaaklikste. Die gesogte deel van die kreef, waarop restaurante fokus, is die groot vleisgedeelte wat in die stert te vinde is.
Só maak jy om dit te bekom:
Neem die stert wat jy van die kreef se bolyf af getrek het. Gebruik ‘n skêr om die stert aan die onderkant oop te knip.
Hou die dop met jou een hand en duim vas en trek die wit vleis met jou ander hand uit.
Daar het jy dit! Baie belangrik: Onthou om die aar wat in die middel van die stert afloop te verwyder!12/4/13 *Sjefhansen* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Foto>drqullo.com
KAMMA-KREEF
1.5kg stokvis
1 liter water
25ml asyn
5ml sout
Knippie peper
SOUS
250ml mayonnaise
125ml tamatiesous
5ml worcestersous
5ml brandewyn
1 ui gerasper
Paar druppels tabascosous
Knippie sout
¼ teel aromat
GARNERING
Slaaiblare
Gekapte pietersielie
Suurlemoenskyfies
Kook die vis in ‘n groot kastrol met water, asyn, sout en peper tot gaar maar nie pap nie.
Dreineer, verwyder vel en grate en vlok vis
Laat afkoel. Meng bestandele vir sous en verkoel. Voeg vis by en meng liggies. Skep op slaaiblare en garneer met pietersielie en suurlemoenskyfie. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Diepgebraaide kreef
1 k bruismeel
1 k water
1 eier, geklits
4 kreefsterte, skoongemaak en gehalveer
Klits die bruismeel, water en eier tot gladderig. Doop die kreefsterte in die beslag en diepbraai tot bros en opgepof.
WENK: Bedien met soetrissiesous of ʼn seekosmayonnaisse.*pasella*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
Footloose se knoffelbotterkreef op die kole
by Kos vir kampeerders met idees vir kampering
gaar kreefstert in die dop
knoffelbotter
sout en peper
Sny of knip die kreefstert van die rugkant af in die lengte deur.
Haal dermpie uit, skroei die vleiskant vinnig op die kole, draai om, smeer knoffelbotter en laat stadig warm word tot knoffelbotter alles ingetrek het. 1/2/11 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
Kreef oor die kole
rou kreef
suurlemoensap
vars, gekapte pietersielie
Bedruipsous
250 ml botter, gesmelt
1 groot suurlemoen se sap
5 ml gemengde gedroodge kruie
5 ml gekapte knoffel
Metode
Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die stert. Meng die bestanddele vir die bedruipsous deeglik. Plaas die kreef op n rooster en bedruip die vleiskant mildelik met die sous en los dit vir 5 minute lank sodat die sous kan intrek. Plaas die rooster met die vleiskant na onder op n staander ongeveer 30 cm hoog en braai die kreef 3 minute lank oor matige kole. Draai dit om en bedruip dit weer mildelik met die sous en braai dit vir 'n verdere 5 tot 6 minute met die dop kant na onder. Bedruip dit weer voor bediening. Sprinkel die suurlemoensap oor en strooi die pitersielie oor.Maak n Las http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Kreef Thermidor
Deur Barbara Joubert, SARIE KOS
Bevrore kreefsterte is ook buite seisoen beskikbaar.
(2 porsies)
2 krewe
250 ml groente-aftreksel
30 ml witwyn
2 salotte (shallots), fyngekap (of piekeluie as jy dit nie kry nie)
10 ml pietersielie, fyngekap
5 ml droë dragon (tarragon)
110 g botter
30 ml koekmeel
5 ml droë mosterd
250 ml melk
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
60 g parmesaan-kaas, gerasper
Bring water in ’n groot kastrol tot kookpunt. Dompel die krewe daarin en kook vir 10 minute. Haal uit en laat afkoel. Sny die krewe in die lengte oop. Verwyder die vleis uit die stert-gedeelte. Was die res van die kreefdop mooi skoon uit en laat droog word. Sny die kreefvleis in groterige stukke. Gooi die groente-aftreksel, wyn, salotte, pietersielie en dragon in ’n kastrol. Bring tot kookpunt en kook tot die helfte van die vloeistof weggekook het. Gooi deur ’n sif. Smelt 60 g van die botter in ’n kastrol. Voeg die meel en mosterd by en roer tot ’n gladde pasta. Voeg die melk en aftrekselmengsel by en meng goed om seker te maak daar is geen klonte nie. Hou aan roer tot die sous verdik het. Geur met sout en swartpeper. Voeg die helfte van die parmesaan-kaas by en meng goed. Smelt die res van die botter in ’n pan en braai die kreefstukke vir so 2 minute. Plaas die kreefdoppe op ’n bakplaat en skep die helfte van die sous daarin. Skakel die rooster-element van jou oond aan. Skep die kreefvleis in die doppe en gooi die res van die sous oor. Sprinkel die oorblywende parmesaan-kaas oor en rooster onder die element tot mooi bruin (so 10 minute). Sit onmiddellik voor.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
CRAYFISH THERMIDOR
750g crayfish tails
60g butter
2 bulbs spring onions, chopped
10ml crushed garlic
15ml flour
5ml mustard powder
¾ cup milk
30ml dry white wine (optional)
30ml chopped parsley
30ml cream
½ cup grated cheddar cheese
salt to taste
freshly ground black pepper
How To Make It
Bring water to rapid boil in a large saucepan
Add crayfish and cook for 10-12 minutes, then drain
Cut crayfish in half, remove flesh and cut in small, bite-size pieces
Dry the empty crayfish shells and place on an oven dish
Heat the butter, sauté onions and garlic for 3-4 minutes
Stir in flour and mustard powder
Pour in milk while stirring until smooth and bubbly
Lower the heat, add wine, parsley, cream, half of the cheese, the crayfish pieces, salt and pepper
Spoon the prepared mixture into the shells
Sprinkle remaining cheese
Just before serving, place under grill and allow cheese to bubble and lightly brown OCEAN BASKET 14/11/11 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
Of wat van n CURRY!!
CRAYFISH CURRY!!
20 Crayfish tails
30 ml oil
3 large onions
3 tomatoes
1/4 green pepper
1 tsp dry coriander spice
1 tsp dry ground cumin
1 tsp tumeric
1 tsp fish masala
1 tsp crushed red dry chillis
1 tsp wet crushed garlic
1 tsp garlic paste
1 tsp sugar
1 tbsp lemon juice
handful of fresh coriander to garnish
How To Make It
1. Wash, slice in the centre, drain and remove the vein from the tail.
2. Warm oil in a pot and braise the chopped onions until golden brown.
3. Add the garlic and simmer for 3 minutes.
4. Liquidise the green pepper and tomatoes and add to the onions.
5. Let it simmer for 2 minutes.
6. Add the remaining dry ingredients and lemon juice.
7. Let it simmer for 5 minutes.
8. Remove 3/4 of the mixture to liquidise, then return to the pot to simmer for a further 3 minutes.
9. Add the crayfish tails and simmer for a further 10 minutes.
10. Garnish with a sprinkle of freshly chopped green coriander
11. Serve with fragrant white Basmati rice.
12. Enjoy
Variation
Prawns, kingklip, crab sticks my also be included for a variety of seafood sensations "O/Basket" 14/11/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Vere Albertyn
KreefPastei
Kreef gevlok,
ui gebaai,
Knoffel,
sout,
peper
med kaassous
pietersielie
so 3 tot 4 eiers.
meng alles saam en gooi in glas bak. strooi bietjie kaas bo-oor en bak by 180 grade. (jammer ons chefs het nie mates nie ons gooi net in en proe tot dit reg smaak) Ons bedien dit met mengelslaai en vars brood rolletjies. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Carol Elliott Claassen
Kreef met mango-mayonnaise.
1 gaar kreef
1 mango
Sap en gerasperde skil van een lemmetjie
3 eetlepels pikante mayonnaise (tangy)
2 peppadews
Varsgemaalde swartpeper en sout
Skil die mango en sny die een helfte in skyfies en rangskik op ‘n bord. Sny die ander helfte in blokkies en gooi saam met die res van die bestanddele in ‘n voedselverwerker. Meng tot glad. Geur met varsgemaalde swartpeper en 'n knippie sout. Bedien sousie oor kreef , onverbeterlik.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
My aandete!!!"KRAP A-LA-LENA"
KRAP A LA LENA
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
1kg Krap [klaar skoongemaak]
1/2 ui gekap
2 knoffelhuisies gekneus en gekap
1 stukkie vars gemmer fyngekap [nie te veel nie]
1//2 t fyn Cumin
1e vars gekapte pietersielie
1e vars gekapte koljanderblare
3e Sweet-Chilli sous
1 sakkie tamatie pasta
sout en vars gemaalde swartpeper
2t Mielieblom
1t Mother in Law [of jou eie kerrie]
1t Atchar Marsala [of jou eie marsala]
water van jou krap [met n bietjie vis speserye]
room 125ml
Kook jou Krap met 1t sout vir so 5-7min. en skep uit[sodat water kan dreineer]
Braai jou uie,knoffel in n bietjie botter en voeg jou ander bestd. by roerkook n paar min.Voeg jou water van die krap by [nie alles nie julle sal weet hoeveel sous jul nodig het] laat deurkook en maak dikker met jou mielieblom..Proe vir genoeg sou [nie te veel nie].Voeg room by en roer goed deur.
Skep jou Krap op n mooi opdien bord en gooi jou sous bo-oor.Plaas vir so 10min in oond op 120*C Bedien met lekker vars broodrolletjies om die sous mee op te mop en lekker rys..so n skyfie of twee suurlemoen en ietsie vir die keel!!!Heerlik Verby!!!Helena 9/9/10
N.S..Jy kan ook so 100ml Coconut melk by jou sous gooi as jy klaar is!!!!
Helena Kruger
Red House Chilli Crab
2 crabs of about 1lb each
1/2 cup plain flour
4 tablespoons cooking oil
1 medium onion (chopped finely)
5 cm ginger (grated 4 cloves garlic chopped)
5 chopped red chilies
2 cups ketchup sauce
1 cup water
2 tablespoons soy sauce
2 tablespoons sweet chili sauce
1 tablespoon rice vinegar
2 tablespoons brown sugar
Thoroughly clean the crabs, and cut them into 2 pices with a heavy cleaver. Rinse them under running water to remove all the unwanted parts. Using the side of the cleaver, hit the legs and claws of the crabs to crack them so that they are easier to be eaten later. Dip the crab pieces in some flour to fully coat them. Heat a large work with 2 tablespoons of the oil and cook the crabs until the shell turns red, and remove aside. Reduce the heat to medium and add more oil to the wok. Add the onion, ginger, garlic and chili to cook for another 5 to 10 minutes, stirring. Add the ketchup, water, chili sauce, soy sauce, sugar and vinegar. Bring to boil and simmer for a further 15 minutes. Add back the crabs and simmer in the sauce until the meat becomes white. Best serve together with steamed white rice to make a complete and delicious meal.*Red house +photo*6/4/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
1/2 cup plain flour
4 tablespoons cooking oil
1 medium onion (chopped finely)
5 cm ginger (grated 4 cloves garlic chopped)
5 chopped red chilies
2 cups ketchup sauce
1 cup water
2 tablespoons soy sauce
2 tablespoons sweet chili sauce
1 tablespoon rice vinegar
2 tablespoons brown sugar
Thoroughly clean the crabs, and cut them into 2 pices with a heavy cleaver. Rinse them under running water to remove all the unwanted parts. Using the side of the cleaver, hit the legs and claws of the crabs to crack them so that they are easier to be eaten later. Dip the crab pieces in some flour to fully coat them. Heat a large work with 2 tablespoons of the oil and cook the crabs until the shell turns red, and remove aside. Reduce the heat to medium and add more oil to the wok. Add the onion, ginger, garlic and chili to cook for another 5 to 10 minutes, stirring. Add the ketchup, water, chili sauce, soy sauce, sugar and vinegar. Bring to boil and simmer for a further 15 minutes. Add back the crabs and simmer in the sauce until the meat becomes white. Best serve together with steamed white rice to make a complete and delicious meal.*Red house +photo*6/4/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
SUSHI KRAP-SLAAI
Stoom jou krap en laat afkoel
Haal krapvleis uit pote en maak fyn [nie te fyn]
Maak jou Sushi rys gaar volgens die metode op die pakkie ..[met ryswyn ,suiker en sout ]
Laat goed afkoel
Meng nou gekapte advokadopeer, gekapte komkommer, grof gerasperde wortels en natuurlik ingelegde shushi gemmer stukkies gekap
Voeg jou afgekoelde Krapvleis by en meng liggies
Maak n slaai-sousie van mayonaisse,bietjie soja-sous en moenie vergeet nie bietjie Wasabi-paste>
Meng liggies en bedien as jy wil op gekapte Blaarslaai
3/12/12*Helena Chilli Kruger.*eie*
N.S>Jy kan ook gestoomde Garnale bysit***
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Helena Kruger
CHILLI CRABS
500g crabs
4 tbsp tomato sauce
1/2 rice bowl of water
100g grounded peanuts
3 tbsp cooking oil
Salt pepper
Salt pepper
2 tbsp chopped tomato
2 tbsp ground garlic
1 tbsp ground ginger
1 tbsp ground dried chili
1 tsp ground buah keras [vervang dit met almond of macadamia neute]
2 tbsp ground small
onions
You can
either freeze to kill the crabs or use a sharp
end of
the knife and poke in between the eyes.
Separate
the shell from the body, chop off the 2 pincers
and
take out the gills, organs and feet. Chop the body into 4
pieces
and use back of knife crush the 2 pincers.
Heat the frying pan and pour in the cooking
oil and fry
he
rempah together until there is a rich aroma for 6 min.
Add the
ground peanut, tomato sauce, 1/2 bowl of water and
salt
and fry for another 3 min.
Add the
crabs and stir in-between timing of 10 min.until
the
crabs are pink in color
Serve with fragrant white rice.*simpleasainfood*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Serve with fragrant white rice.*simpleasainfood*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Maré Nieuwoudt
Deviled Crab with Sherry Sauce
Total time: 25 min PT1500S Prep time: 20 min
Ingredients Serves 6 servings
2 lbs king crab (cooked, legs in shell thawed if frozen and shells split lengthwise)
1/4 cup unsalted butter
2 tbsps all-purpose flour
1 whole milk
1 garlic clove (lightly crushed)
2 egg yolks
1/3 cup dry sherry
1/2 tsp dry mustard 1/8 tsp grated nutmeg (freshly)
1/8 tsp cayenne
1/2 tsp salt
2 tbsps flat leaf parsley (finely chopped fresh)
1/4 cup bread crumbs (fine dry)
1/4 cup parmigiano-reggiano (finely grated, 12 oz)
1 Preheat oven to 450°F.
2 Remove crabmeat from shell, discarding cartilage, and cut meat into 1/2-inch pieces.
3 Melt 2 tablespoons butter in a 1 1/2-quart heavy saucepan over moderately low heat, then add flour and cook, whisking, 2 minutes. Add milk in a slow stream, whisking, then add garlic and bring to a boil, whisking. Reduce heat and simmer, whisking, until béchamel is thickened, about 3 minutes. Remove from heat and discard garlic.
4 Whisk together yolks, Sherry, mustard, nutmeg, cayenne, and salt in a bowl, then add hot béchamel in a slow stream, whisking. Pour mixture into saucepan and cook over very low heat, whisking constantly, until an instant-read thermometer registers 160°F, about 2 minutes. Remove from heat and gently stir in crabmeat and parsley. Divide mixture among 6 (4-ounce) ramekins.
5 Melt remaining 2 tablespoons butter and cool slightly. Stir together melted butter, bread crumbs, and cheese with a fork, then sprinkle over crab. Put ramekins in a shallow baking pan and bake in upper third of oven until crab is bubbling and crumbs are golden brown, about 5 minutes.LET NET OP DIE GRADE VAN OOND IS FAHRENHEIT ONS WERK GEWOONTLIK MET CELCIUS IN SA. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Patience O'Kennedy
Krewe op rooster gebraai.
Stert knip hy oop haal dermpie uit en dan het hydit met n knoffelbottertjie gesmeer terwyl op di kole. Baie leker!!
Of n kreefslaaitjie;
Kook gaar laat afkoel en haal al di vleisies uit pootjie ingesluit en meng met mayonnaise.
Bedien op rys:
Kook krefie gaar
Ontdop sny vleis in klein blokies/stukkies maak n leker witsousie meng met kreef en bedien op rys
Patience O'Kennedy Ek het 2 vriendinne hule glo we om hule krewe op n stuk koerantpapier te eet. Dan eet hule darem leker :) di kreef word net gekook en dan eet hule dit net so. suig di pootjies uit en al dai aner groengoedjies. As hule klaar is gooi hule die koerant met doppe weg.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
Crab Curry
600 gram crabs
4 tbsp cooking oil
10 shallots - sliced
5 cloves garlic - sliced
3 tbsp fish curry powder
2 stalks curry leaves
300 gram grated coconut
Salt and seasoning to taste
Clean the crabs and cut into two if the crabs are too big.
Squeeze out 2 cups of coconut milk, ½ cup thick and 1 ½ cups diluted. Blend the curry powder with a bit of water to form a thick paste.
Heat 2 tbsp oil in a frying pan and fry the sliced shallots and garlic until fragrant.
Add in the blended curry powder and stir fry until the curry powder is fragrant.
Add the diluted milk and let the mixture boil.
As soon as it boils, put in the crabs, salt, seasoning and curry leaves.
Once the crabs are cooked, add the thick milk and lower the fire. Simmer until the gravy thickens. The crabs will turn slightly reddish when cooked.
Serve the crabs hot with plain steamed or boiled rice http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/kreef-grab.html
No comments:
Post a Comment