Thursday, 24 January 2013

STEURGARNALE / PRAWNS



PRAWNS HELENA

Hallo!!dis mos lekker kos!!!Maak jou Prawns skoon ..plaas in bak gooi bietjie Italiaanse slaaisous gemeng met n Peri-peri [sousie] en so 1t of meer gekapte vars knoffel .oor laat so 20 min. marineer..smelt lekker botter in jou braaipan ..plaas prawns daarin en braai so 2-3min aan n kant nie te lank nie ..as dit mooi pienk is ,is hulle reg..maak jou marinade bietjie warm en gooi bo-oor..Helena  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html


Spicy grilled prawns
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html
2 kg prawns
1 tsp ginger                                                     
1 tsp garlic
Salt to taste
lemon juice
pinch of Clove powder
2 tblsp braai marinade (amina's)
2 tblsp butter

Melt butter in microwave for 30 see seconds. Add the rest of the spices and ingredients to form a marinade. Wash and butterfly prawns and soak in marinade for about half an hour. Grill in pre - heated oven for about 10-15 minutes. Pour melted butter and lemon juice mixture over prawns just before serving.
Source: Grey Street Durban Casbah



Steurgarnale
45 ml olyfolie
45 ml botter
1 klein ui, fyn gekap
5 ml gekapte knoffel
2,5 ml fyn gemmer
7,5 ml masala
12 groot garnale, skoongemaak
50 ml brandewyn
200 ml vars room
1 gesnyde piesang
8 aarbeie, gehalveer
papaja blokkies
kiwivrug skyfies
pynappel blokkies
Verhit die olyfolie en botter, voeg die ui by en soteer dit tot glansend - ongeveer 3 minute lank. Voeg die knoffel by en soteer dit 1 minuut lank. Voeg die gemmer en die masala by en roerbraai dit 1 minuut lank. Voeg die garnale by en draai dit om en om totdat dit vekleur - 5 minute lank. Voeg die brandewyn by en laat dit vlam. Voeg die room by en roer dit. Stel die plaat af. Voeg die vrugte by en laat dit prut vir 3 minute lank. Bedien dit met rys en garneer dit met pietersielie. MAAK N LAS  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



                                              >Foto>Michael Jacoby>Prawns met bacon om>

Helena Kruger
Prawns met Suurlemoen Botter
{Gebruik n bottle Italiaan slaaisous en marineer jou prawns daarin oornag of vir so 3h.
15 ml botter
700 g garnale
4 groot knoffelhuisies, fyn gekap
5 ml gerasperde suurlemoen skil
75 ml vars suurlemoensap
20 ml Sweet Chilli sous en
10ml Worcestersous
5 ml vars gemaalde swartpeper
Smelt die botter en voeg die garnale by. Roerbraai dit vir 1 minuut lank, voeg die die knoffel by en roerbraai dit vir 3 minute lank. Voeg die suurlemoenskil, suurlemoensap, worcestersous en Sweet chilli sous en peper by en roerbraai dit vir 2 minute lank. Helena ♥ Bedien op heerlike rys of Couscous met n suurlemoen en n groen slaai 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Garnale met lemoensap 
20 garnale, ontvries en sonder die dop.
1 rooi rissie, ontpit en in dun repies gesny.
1 knoffelhuisie, fyn gesny.
lemoenskil van 1 lemoen.
die sap van die lemoen.
30 ml fyn gekapte pietersielie.
Braai die garnale in olie vir 4 minute terwyl jy dit roer. Na 2 minute, voeg die rissie en die knoffel by. Gooi die lemoensap by en geur met sout. Strooi die lemoenskil en die pietersielie bo-oor. Kosmater
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



PRAWNS 
Maak jou prawns skoon sit in oondpan. Vat so koppie en 'n half Mayonnaise dit hang ook af van die hoeveelheid prawns Tamatiesous nie baie nie moet net lekker rooi wees Peri-Peri na smaak fyn knoffel na smaak en klein bietjie suurlemoensap.
Meng alles saam gooi oor prawns. Sit botter bo-op Bak in oond Joey Kosmater http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html

 

Helena Kruger
Steurgarnale met Jalapeno Rissies
Bestanddele
60 ml olyfolie
2 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml paprika
2 jalapeño-rissies, gekap
1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan
30 ml brandewyn
30 ml suurlemoensap
Gooi die olyfolie in ’n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies by en roerbraai vir 30 sekondes.
Verhoog die hitte en gooi die steurgarnale, brandewyn en suurlemoensap by. Roer vir omtrent drie minute oor hoë hitte tot die steurgarnale ondeursigtig word.
Verwyder van die hitte, geur na smaak met sout en sit dadelik voor met kraakvars brood uit Idees  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Helena Kruger
Geroosterde steurgarnale met brandrissies en koljander
600 g groot steurgarnale, skoongemaak en gevlek
175 ml olyfolie
2 vars rooi brandrissies, gekap (verwyder die pitte as jy nie van 'n sterk brandsmaak hou nie)
'n goeie hand vol vars koljanderblare, gekap
3 vet knoffelhuisies, gekneus
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
1 Sit die steurgarnale in 'n groot mengbak.
2 Meng die olyfolie, brandrissies, koljanderblare, knoffel en sout en swartpeper na smaak en gooi dit oor die steurgarnale. Meng deur en laat dit eenkant staan tot die kole gereed is.
3 Rooster die steurgarnale (met die gevlekte kant na bo) oor matige kole totdat dit verkleur en die sterte omkrul. Bedruip deurgaans. Verwyder die steurgarnale van die kole sodra dit gaar is om te keer dat dit oorgaar word en sit dit dadelik voor. “Tuis” 26/10
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Helena Kruger
PRAWN- SEEKOS- KERRIE
1kg Prawns + 8 Crabsticks +2k Mossel vleis of 250g half skulp mossels [of jy kan net 2kg Prawns gebruik]
2e olie
1 ui gekap
2-3 knoffelhuisies gekap
1 stuk vars gemmer
2 klein groenrissies gekap[pitte in]
2 blikkies stukke tamaties [+1t tamatie paste
¾ t borrie
¾ t viskerrie of masala
1t chillie poeier
1e Appelkooskonfyt
Breek jou Prawns se koppe af en haal dermpie uit so ook maak hul lyfies skoon los maar die stertjie aan.
Gebruik +-5k water en kook al die doppe en koppe om vir jou n lekker vis aftreksel te maak so 20min.
Braai jou uie, knoffel, gemmer, gekapte rissies so 10min.
Droog braai jou masala,borrie chillie poeier vir 30sek.
Voeg dan jou tamaties en sap[druk bietjie stukkend met hande] by jou uiemengsel so ook die masala mengsel .
Gooi jou doppe en kope deur n sif[gooi hulle dan weg] gooi 4k van jou aftreksel by kook alles so 10min. stadig om die geur uit jou tamaties te kry en amper al die vog geabsorbeer is.
Voeg nou jou Seekosse by en kook stadig vir so 5-6 min Geur na smaak Bedien op lekker rys met n tamatie- avo.-mango salsa!!!!! HELENA[My eie Resep!!] 30/8/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



GARNAAL-EN-MURGPAMPOENTJIE RISOTTO
30ml olyfolie
30ml botter
500ml risottorys
250ml droë witwyn
1 liter kokende vis of hoenderaftreksel
500g klein garnaalsterte, skoongemaak
10 murgpampoentjies grof gekap
Sout en vars gemaalde swart peper na smaak
Sap van 1 suurlemoen
2 wiele fetakaas gekrummel;
30ml botter
Verhit die olie en botter saam in ‘n plat swaar boompot en voeg die rys by. Braai tot die rys met ‘n olielagie bedek is en voeg die witwyn by.  Verhit tot kookpunt en roer tot die wyn geabsorbeer is.  Voeg die aftreksel koppie vir koppie by en hou aan met roer tot die een byvoeging geabsorbeer is voor die volgende byvoeging gemaak word. Met die laaste koppie aftreksel, voeg die garnale en murgpampoentjies by.  Roer tot die aftreksel amper geabsorbeer en die garnale gaar is.  Verwyder van die hitte, geur goed met sout, peper en suurlemoensap en roer die fetakaas en botter by.  Sit dadelik voor.  Lewer vier ruim porsies. *Landbouweekblad*  
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Antoinette Opperman Burger
MANGO-EN-STEURGARNAALROERBRAAI
Genoeg vir 4
1 e sesamolie
1 rooi ui,gesny
2 t vars gemmer, gerasper
... 225 g steurgarnale of garnale, skoongemaak
300 g(altesame) suikerertjies, baba-mielies (middeldeur gesny) en boontjiespruite
1 vars, ryp mango, geskil en in dun skywe gesny (jy kan ook geblikte mango gebruik – dreineer goed – of gedroogte mango– laat prut in ’n bietjie water tot sag)
1 e droë sjerrie
1 e sojasous
1 t mielieblom
Basielkruid, om te garneer
Verhit die olie in ’n wok of ’n groot pan. Roerbraai die ui en gemmer vir 2-3 minute tot net sag. Voeg die ertjies, baba-mielies, spruite en die steurgarnale by en roerbraai vir ongeveer ’n minuut. Roer die mango, sjerrie en sojasous by en braai vir ’n minuut. Meng die mielieblom met ’n eetlepel water en roer dit ook by die bestanddele in die pan. Laat kook vir ongeveer 2 minute. Roer aanhoudend totdat die sous verdik. Garneer met die fyngekapte basielkruidblare en sit die roerbraai dadelik saam met rysnoedels voor.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Helena Kruger
Prawn Thermidor 
30g margarine
400g prawns, peeled and deveined
1 sachet Knorr Garlic and Herb Potato Bake
250ml mature cheddar cheese
Robertsons Freshly Ground Atlantic Sea Salt and Pepper to taste
1 leek, sliced
150ml dry white wine
500ml milk
125ml fresh cream
30ml fresh parsley, chopped
1.Melt margarine in a large saucepan Add leeks and prawns and saute for 2 minutes
2.Add the wine
3.In a jug, mix the Knorr Potato Bake together with the cold milk and stir until well combined
4.Gradually add the milk mixture to the prawns, stirring until smooth
5.Continue stirring over medium heat for 5 minutes or until the sauce has thickened slightly
6.Stir in the cheese and cream
7.Add seasonings and parsley and serve < W/F/Dinner 11/7/10 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Marlize O'Ehley
Bederf myself met garnale vir aandete!!
'n Baie MAKLIKE, VINNIGE en HEERLIKE Ina Paarman resep
GARNALE MET KNOFFEL EN RISSIE
500 g garnale, ontvries, dermkanaal verwyder en afgespoel
gegeurde seesout
5 knoffelhuisies, gekneus
4 e (60 ml) olyfolie
1 rooi brandrissie, dun gekerf met pitte
vars gemaalde swartpeper
1/4 k (60ml) vars pietersielie
Geur die garnale en laat staan minstens 20 min in vergiettes in yskas om ferm te word. Verhit ood tot 240 C. Meng die garnale liggies met die res van die bestanddele, behalwe die helfte van die pietersielie. Plaas in 'n oondbak en bak 10 - 15 min vinnig tot die garnale pienk raak - moenie oorgaar maak nie. Sprinkel res van pietersielie oor en sit dadelik voor saam met vars tuisgebakte brood om die sous meet op te vee!!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



CURRIED SHRIMP AND EGG COCKTAIL
34ml mayonnaise
60ml natural jogurt
10ml currie powder
60ml chutney
10ml lemon juice
15ml raisins
450g small frozen cooked shrimp, thawed
3 hard boiled eggs, chopped
Iceberg lettuce
Combine mayonnaise, yogurt, curry powder, chutney and lemon juice, stirring to blend well.  Add remaining ingredients except lettuce.  Blend and chill.
Shred enough lettuce to line 8 seafood cocktail glasses. Put the lettuce in the glasses at

serving time and spoon in the shrimp mixture.  Serve immediately.  *Good Food* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html

Salome Kirsten Reyneke
Peri Peri Prawns 
2 Cloves of Garlic finely grated
10ml Mixed Herbs,
Salt & Pepper to taste,
750g prawns out of the shell de frosted and cleaned,
125ml peri Peri sauce (Nando's Herb is very nice),
1 Knorr Vegetable Stock Pot,
little boiling water.
3tbs or more to taste Lemon Juice,
125ml Butter,
250ml Cream,
4 spring onions finely chopped for garnish.
Mix all ingredients except prawns, lemon juice, butter, cream and onion for the marinade. Pour marinade over prawns .
Leave to marine for 6 hours. Heat the butter in a deep saucepan, add prawns & marinade.
Fry till prawns are cooked and the marinade has reduced. Stir in the lemon juice and the cream, heat through.
(If the sauce is not nice and thick, mix a bit of maizena with milk add to sauce). Serve on plain white rice sprinkle chopped spring onion for garnish.25/7/12
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Annie Provoyeur Walgraef
SEAFOOD IN THE PAN 
or PLANCHA if you have one:
Black mussles,
prawns,
scallops,
shrimps or small chunks of fish ;
use only one seafood or more if you wish...
put in a hot non stick frying pan or plancha,
pour a mixture of finely chopped garlic, parsley, salt, pepper and lovely Canola OIL, stir fry until cooked.
the more canola oil sauce the better - you can add a little lemon juice if you like .
Serve with rice, pasta, potatoes or mash (whichever you prefer) and finish with a lovely plain lettuce with homemade French dressing: 1 spoonfull cider vinegar, 1 spoonfull nut oil, 2 spoonfulls Calona oil, salt and pepper! Bonne appetit!
  
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Rynette van Vuuren
Lekker Prawns
Maklikste is marineer prawns in olyfolie, en "Nando's" se Garlic Peri-peri sauce.
Die sous is orals te koop in supermarkte. Onthou en braai in regte egte botter met so bietjie suurlemoen oor terwyl jy prawns gaar maak.
Perske Wang
Ek braai die prawns vinnig in bietjie botter, strooi effens sout en vars gemaalde swart peper, skep uit, gooi suurlemoensap in die pan saam met n teelepel Nando's peri-peri sous en n half koppie room. Laat sous warm word, skep prawns terug in die pan en roer deurmekaar. Dien dadelik op met rys.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Sonja Young
Ek het die resep raakgeloop... klink lekker en eenvoudig
mycookbook.all4women.co.za
If you're craving seafood and you want to keep it simple, try this recipe for

Baked Shrimp/Prawns with lemon butter 
and some parmesan cheese. its low carb!
Ingredients
230 grams raw medium shrimp/prawns, deveined
1 tbsp Butter, unsalted
1 medium garlic cloves , minced
1 tsp fresh lemon juice
1 tbsp chopped parsley
1 tsp grated Parmesan cheese
Directions
Rinse shrimp under cool water, remove shells.
Preheat oven to 350F/180C.
In casserole dish, combine butter, garlic, lemon juice, and parsley. Place dish in oven until butter melts.
Add shrimp and bake, covered, 10-12 minutes.
Remove from oven, sprinkle Parmesan on top.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html



Helena Kruger
Soetsuur Garnale
*Roelien Parkin*
400g Garnale sonder doppe
Meng die volgende saam:
1 eier,
60ml mielieblom,
Sout & peper,
60ml verdroogde klapper,
1/2 tlp suurlemoensap.
Dip die garnale in die beslag en drain in diep olie vir so 2-3 min.
Dreineer en sit eenkant terwyl jy die sous maak.
Sous:
Braai saam:
1 gekapte rooi ui,
1 gekapte rooi & geelpeper,
1tsp knoffel,
1tsp rissie,
1tsp gemmer,
1tsp sitroengras
As dit sag is, voeg by:
1 blik pynappel stukke,
2eetl tamatie sous,
2 eetl soya sous,
1 eetl rys-asyn,
1 eetl suurlemoensap,
1-2 eetl suiker.
Voeg halwe koppie water by as dit te dik is en 1-2 eetl mielieblom om dit te verdik. Voeg Sout & peper by na smaak. Kook saam so 10 minute op lae hitte.
As die sous reg is, voeg garnale by en roer deur.
Bedien op saam met wit rys en versier met sprietuite.
HEEEEEEERLIK!*Pasella*23/10/12
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html

 


 RESTAURANT PRAWNS
(Super maklik)
Prawns
1 eetlp Botter
1 eetlp Olyfolie
Knoffel na smaak
100 ml Suurlemoensap
Sweet Chillie Sous

Verhit olie en botter in pan en pak prawns in die pan.  Braai liggies to prawns pienk en gaar is. PASOP vir oorgaar maak.
Maak eers al die prawns gaar, gooi dan al die prawns saam in die pan en gooi die suurlemoensap en knoffel by.  Braai net todat die alles deur verhit het.  Gooi dan
Sweet Chillie Sous na smaak by en roer deur net todat die sous ook warm is.
Bedien die prawns op gegeurde rys met suurlemoenwiggies.
Gegeurde Rys
2 – 3 k Gaar rys
Braai die volgende saam in olyfolie:
1 ui, fyngekap
Helfte elk groen, rooi en geel rissies (Vir kleur)
Sodra die uie deurskynend is, voeg gaar rys by en verwarm.
Gooi nog olyfolie by indien nodig.  Die rys moet nie droog wees nie.
New Orleans-Style BBQ Shrimp.
Ingredients:
Makes 4 servings
20 large (16/20) shrimp, peeled and deveined...
1 ounce canola oil
1 tablespoon plus 5 teaspoons green onions, chopped
2 ounces dry white wine
1 teaspoon fresh chopped garlic
4 tablespoons Worcestershire Sauce
1 teaspoon Tabasco
1/2 teaspoon cayenne
1/2 teaspoon paprika
8 ounces (2 sticks) salted butter

Directions:
Place a large cast iron skillet on a burner and heat over high heat.
Add oil and cook shrimp until they are just done. It's best to prepare shrimp in batches if you do not have large skillet.
Remove shrimp and set aside on a large platter.
Add green onions to the oil in the skillet and cook for 1 minute.
Add white wine and let simmer until it is reduced by half.
When the wine is reduced by half, add chopped garlic, Worcestershire, Tabasco. cayenne pepper and paprika.
Shake the pan well and cook for 1 minute.
Reduce the heat to low.
Cut butter into small chunks with the knife and slowly add into pan, shaking fast to melt butter.
Continue to add butter and shake until all butter is melted.
Add shrimp back to pan and toss well to coat shrimp with butter and seasonings and to heat the shrimp. Place shrimp on four plates 
Try this quick way to make fabulous shrimp.
Melt a stick of butter in the pan. Slice one lemon and layer it on top of the butter. Put down fresh shrimp, then sprinkle one pack of dried Italian seasoning. Put in the oven and bake at 350 for 15 min. Best Shrimp you will EVER taste:) #oond prawns #oven prawns
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html  

LM PRAWNS
Marinade preparation - Prepare a day in advance: 
3/4 cup olive oil
10 fresh red peri peri chili 
peppers (If using Fresno chilis, prepare 1 1/4 cups chopped chilis - about 11 peppers)
1 1/2 cups finely chopped yellow onion (apx 1 large onion)
1 cup fresh lime juice (apx 5-6 limes)
3/4 cup chopped fresh garlic (apx 1 full bulb)
1 cup fresh flat-leaf parsley – chopped
1/2 cup white wine vinegar
2 Tablespoons kosher or sea salt
4 Tablespoons sweet paprika

Mix the ingredients in a glass bowl. Store, covered or in a zip-lock bag in the refrigerator for 24 hours or up to 48 hours to let the flavors release. Cooking: After your marinade has aged and your prawns thawed and prepared, you’re ready to get started. Place prawns in marinade and put in the fridge. Let sit several hours - we think 5 hours is about perfect - a minimum of 1 hour is recommended. Remove the prawns and set aside. Place the used marinade in a sauce pan and bring to a boil – reduce the heat to a brisk simmer and cook for 8 minutes. Remove from heat. Your marinade/sauce should be somewhat thick like a stew - if thin, continue cooking to reduce. Fire up the braai/grille. Large/Jumbo prawns usually do just fine thrown directly on the grille or can be put on skewers first. Place on a hot grille - high heat. Do not overcook! The general rule of thumb is 2-3 minutes per side for large prawns. The flesh should be firm but not hard or rubbery. The inside should be opaque and not glassy. Resist the urge to continually lift or flip the prawns. The caramelization of the sugars and those lovely dark brown/black grille marks just won’t materialize if you keep futzing - so wrap your fidgety fingers around a nice glass of South African Chenin Blanc and leave the tongs alone until you really need them. Serving Suggestions:
1. Serve right off the grille with the reserved marinade sauce for dipping - have some nice crusty bread to sop up the extra sauce. –or-
2. Serve over yellow or spiced rice – drizzle some of the reserved marinade sauce over the prawns and rice
3. Have plenty of napkins on hand and empty bowls for the shells
4. Wine pairing suggestions: dry or slightly off-dry Sauvignon Blanc or Chenin Blanc from one of South Africa’s wonderful wineries such as Springfield Estates, Ken Forester, Cape Point and Mulderbosch. Mulderbosch’s dry rose is also an excellent choice with this dish.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/steurgarnale-prawns.html  



No comments:

Post a Comment