MARINADE VIR BRAAIHOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1 koppie olie
1 koppie tamatiesous
1 koppie woscestersous
Half K asyn
3 E suiker
Half T tobasco
1 T mostertpoeier
1 T paprika
1 groot gekapte ui
Metode:
Meng alles in groot kastrol en voeg rou hoenderstukke by. Laat staan oornag. Roer af en toe. Braai oor kole terwyl jy kort-kort bietjie van die sous oordrup. Kosmater *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
.
SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Ek maak my eie en bere in die yskas vir omtrent 2 maande hou dit goed! Suzette B
2 liter Coke
1 bottel 750 ml Wellingtons tamatiesous
2 eetlepels BBQ spice
Baie grofgemaalde swartpeper
Metode:
Kook alles saam stadig in n groot pot en roer nou en dan. Wanneer die sous begin verdik en stadig afloop van die agterkant van die houtlepel is dit reg. Dit word bietjie dikker as dit koud word.
Heerlik op vark- en skaaprib en steaks! kosmater Suzette b ♥ n.s dit is baie lekker het self vir my gemaak en gebruik dit gereeld Dankie Suzette dit is n treffer Helena*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
BRAAISOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
375ml fyn gekapte uie
40g (50ml) botter
125ml tamatiesous
60ml water
25ml suurlemoensap
25ml bruinsuiker
15ml asyn
15ml Worcestersous
10ml braaispeserye
Metode:
Soteer uie tot sag. Voeg res van die bestanddele by en verhit tot kookpunt. Verminder van hitte en laat sous 15 min stadig prut. Verpulp dit en gebruik soos verkies. Lewer sowat 400ml sous. Kosmater *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*.
SOSATIE SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Smoor 6 – 8 uie, in ringe gesny, liggies in bietjie olie vir 5 –8 minute, voeg die volgende
by terwyl u roer:
375 ml geweekte en fyngedrukte appelkose
10 ml borrie
125 ml rooiwyn
20 ml sout
25 appelkooskonfyt of blatjang
25 ml kerrie
5 ml gemmer
75 ml bruin suiker
250 ml water
8 peperkorrels
500 ml asyn
Metode:
Laat koud word, giet oor vleis en laat vir 3 dae daarin lê, sous kan weer gebruik word.
Bedruip sosaties met van die sous Lena KOSMATER*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
HEERLIKE SMEERSEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*my eie resep Helena*
Oor jou Varkboud ...Lamsboud..Blad..Nek..oor heel Hoender!!!
30ml Dijinmosterd
10ml Sojasou
10ml Olyfolie
Metode:
Meng en smeer jou vleis daarmee voor jy dit bak. Smeer later weer n bietjie olyfolie oor sodat dit nie droog word nie!!!
Whalla!!! Helena *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
KERRIE SOUSIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*my eie resep Helena*
OOR "TJOPS"...VARK....HOENDER!!!!!
1 Ui fyngekap
1Tamatie fyngekap
20ml Kerriepoeier
15ml Koekmeel
15ml Asyn
2k Vleisaftreksel
15ml Sultanas
45ml Appelkooskonfyt
125ml Sweet Chilli sous
5ml Sout en gerasperde skil van n Suurlemoen
Metode:
1. Braai uie, Tamatie, Kerrie, Meel, Asyn en aftreksel saam
2. Kook tot dik
3. Voeg res van Bestandele by en kook so 5min.
4. Gooi oor Vleis en bak in die oond .O!O!!Baie lekker..Sorg net vir n Rysie of ietsie soortsgelyk daarby!!!! Helena ♥
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
KERRIE-SOUS VIR TJOPPIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*my eie resep Helena*
125ml Blatjang
3 Knoffelhuisies gekneus
25ml Worcestersous
25ml Olyfolie
1 Gerasperde ui
2 T Kerriepoeier
1 Eier
25ml Tamatiesous
25ml Sweet- Chilli
25ml Asyn
METODE:
Klits eier en voeg res van bestd. by...Marineer oornag in sous...Haal uit en braai oor kole..n.s kan 2dae ook marineer..draai net om...Lekker!!! Helena *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
BESTE VLEIS MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
250 ml Tamatiesous
250 ml Blatjang
50 ml Olie
30 ml Stroop
5 ml Tobasco
5 ml Worcestorsous
5 ml Suurlemoensap
5 ml Sout
5 ml Aromat
5 ml Paprika
5 ml Peper
Metode:
Meng al die bestanddele saam. Marineer vleis (hoender, sosaties of steak) oornag. Braai vleis en geur na smaak Kosmater*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
KERRIE SOUS BY FRIKKADELLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*my eie resep Helena*
2 Uie gekerf
3e Botter
410g Fyn Pynappel met stroop
2,5g sout
15ml Kerriepoeier
12,5ml Borrie
37,5ml Suiker
Metode:
Braai jou ui tot deurskynend. Voeg die res by en laat opkook. Gooi oor jou frikkadelle en sit in die oond en bak lekker!!Helena *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
BRAAIVLEIS SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*my eie resep Helena*
4E Botter
6E Bruin Suiker
1-1/2 t Sout
1K Tamatiesous
1/2K Asyn aangemaak met 4T Mosterd poeier.
1K Gekapte Uie
1+1/2 T Kerriepoeier
METODE:
Braai uie in Botter tot sag [moenie brand nie]
Voeg alles by en Prut vir so 5-8min.
Baie lekker sous en julle kan dit vries ook .
Maak dit baie by rest. vir braai gesellighede Helena *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*.
BRAAIVLEIS MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*eie resep helena*
1 l Coke
1 k Worcestersous
1 k Blatjang
125ml Tamatiesous
125ml Sweet-Chilli Sous
Metode:
Meng alles saam. Marineer vleis vir ten minste een uur daarin. Hoe langer vleis gemarineer word hoe lekkerder is dit!!!Helena 2002*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
BOURBON SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*eie resep Helena*
vir Hoenderstukke of Vark!!
1k Bourbon [Whisky]
1k Bruinsuiker
1k Water
4 e Meelblom
1/4k Soya sous
Knippie Allspice
Metode:
Jy kan nou eers jou Hoender of Vark daarin marineer[Sonder die water en meel]vir so 15min.Dan kan jy die sous afgooi en jou water en meel aanmaak en dit verdik[kook bietjie]
Anders kan jy jou vleis klaar gaarmaak [bros..of gebraai ]en die sousie klaarmaak en dan oorgooi!!!! Baie lekker saam met lekker fyn aartappels of Couscous of lekker rys!
Helena 4/9/10 *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
MAKLIKE MARINADE VIR VLEIS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
*EIE RESEP*
1k Soya Sous
1/4k Worcestersous
3e Sjerrie
4 Gekneusde Knoffelhuisies [as jy hou van knoffel]
Grofgemaalde Swartpeper
1e Fyngekapte ui
Metode:
Meng alles en plaas jou vleis vir so 2-6h in die Marinade. N.S ek het al die marinade gemaak en dit oor Geroosterde Groente ook gegooi!!! Helena !!Hoender ..Vark ..Bees!! *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
COCA COLA BEDRUIP SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
330ml Coca Cola
50ml Tamatiesous
10ml Worsectersous
5ml Gegeurde sout
Metode:
Meng alles goed en kwas jou vleissie so af en dan met dit
N.s Jy kan dit maak en in die yskas bere vir weer gebruik !!
Helena 7/10/10 *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
HEERLIKE SOUSIE VIR HOENDER OF RIBS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1k appelkooskonfyt
1k tamatiesous
1k olie
1 k worstersous
Metode:
Kook dit vooraf tot jy sien dit begin na taai neig. Jou vlerkies moet amper gaar wees, as te gaar gaan dit uitmekaar val. Gooi alle vloeistof van vleis af en gooi bietjie olie op vleis en begin braai. Sodra jy seker is die water gedeelte is droog dan gooi jy die taai sousie oor en braai dit goed tot sousie heeltemal taai is.
ROMERIGE KAAP-MALEISE SOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
½ ui, fyngekap
1 knoffelhuisie, fyngedruk
2 teelepels masala
½ teelepel gemaalde komyn
½ vars rissie, fyngekap
½ teelepels gerasperde suurlemoenskil
1 teelepel tamatiepasta
1 kop witwyn
1 kop hoenderaftreksel
sout en suiker na smaak
1 kop room
125 g botter
Metode:
Soteer ui en knoffel in 'n bietjie olie. Voeg die res van die bestanddele, behalwe die room en botter, by. Laat prut en damp in tot helfte van oorspronklik volume. Voeg die room by en laat prut totdat die sous weer halveer. Roer botter by en meng met 'n elektriese menger tot 'n romerige tekstuur. Voeg water by indien nodig. Bedien met roosterstuk en vars tuingroente. Tersia de Wet 12/11/10 N.S Heerlik Helena*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
SPICY JOGURT MARINADE VIR HOENDER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1 Koppie Plain Jogurt
3 Eetlepels vars suurlemoen sap
3 eetlepels extra-virgin olive Olie
1 klein ui gekap (1/2 koppie)
1/4 koppie vars mint (vol gepak)
4 Huisies knoffel, gekap
2 repies suurlemoen skil(elkeen 2 duim lank)
1/2 teelepel gemaalde cumin
1/2 teelepel sterk paprika
1/2 teelepel gemalde koriander
1/4 teelepel gemaalde kaneel
1/4 gemaalde gemmer
Metode:
Plaas al die bestandele in n blender en puree dit. Gebruik dit dadelik. Smeer die mengsel oor die Hoender. Jy kan dit ook met Hoender porsies meng. Marineer die hoender oornag en rooster dit in die oond, nog steeds bedek met die marinade, in n 375 grade oond tot gaar. Moet die Hoender nie te na aan die rooster plaas nie, want dit sal brand en die hoender sal nog rou wees. Dit moet egalig bak. Hoender kan omgedraai word.....Yammie*Elsa Maria Dreyer
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
Carol Elliott Claassen
Helena, net vir jou!!
Jack Daniels Barbecue Sauce
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Jack Daniels, about 1/2 to 3/4 cup, or to taste
• 1/2 cup chopped onion
• 4 cloves garlic, finely chopped
• 2 cups ketchup
• 1/3 cup vinegar
• 3 tablespoons
• Worcestershire sauce
• 1/2 cup brown sugar, firmly packed
• 3/4 cup molasses
• 1/2 teaspoon pepper
• 1/2 tablespoon salt
• 1/4 cup tomato paste
• 1/2 teaspoon Tabasco sauce, or to taste
Method:
Combine onion, garlic and Jack Daniels in a saucepan. Sauté until translucent, about 10 minutes. Add all remaining ingredients, bring to boil. Simmer uncovered until reduced and thickened, about 15 to 25 minutes. Add more Jack Daniels if a stronger flavor is desired*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
KERRIESOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1 k Cabernet Sauvignon [Rooi wyn]
½ k vars kersies of gebottelde Marachino kersies, ontpit en rof gekap
1 middelslagui, opgekap
1 toon knoffel, fyn gekap
2 k goeie hoenderaftreksel
1 t botter
sout en vars gemaalde swart peper
Metode:
Sit die rooiwyn, kersies, ui en knoffel in ‘n pan en laat kook vir omtrent 10 minute totdat dit amper heeltemal verdamp en gekonsentreerd is.
Voeg dan die aftreksel by en kook vir ‘n verdure 15 minute. Wanneer die sous effens verdik het, voeg die botter by om die sous ‘n glans te gee, sit sout en peper volgens smaak by en bedien met kruisskyf en romerige kapokaartappels. 17/12/10 "Ontbytsake" Baie Lekker Helena 17/12/10 *LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
STEAK MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1k Soya sous
1k Worcestersous
2k Olie
1/2k Pynappelsap
2t fyn Knoffelvlokkies [of 1t vars gekapte knoffel]
2t gemaalde Swartpeper
2t Mosterdpoeier
Metode:
Meng alles en marineer jou vleis vir +-10-12h of oornag in die marinade!!! Baie Lekker en jou vleis is sag
Helena 26/4/11*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Lae GI HOENDER KEBAB:-MARINADE.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
1/2 k suurlemoen sap
1 t poeier versoeter
2 knoffel huisies fyn gedruk
2 t gemaalde komyn
1 t borrie
1/4 t fyn kaneel
1/2 t rooi peper
METODE
Meng alles goed saam tot 'n gladde pasta. Bedek 4 hoenderborsies vel en bene verwyder, Laat 30 marineer.
Steek 'n sosatie stokkie wat in kookwater gelê het in die lengte van die hoenderborsie in. Braai of rooster kebabs tot gaar.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* Sandra Visagie.
WHISKEY MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Heerlik vir varkribbetjie, hoender en steak oor die kole..!!
1 k Soja Sous
¼ k Dijon Mosterd
1 k Jack Daniels
¼ k Bruin Suiker
½ t Sout
5 eet lepel Worcester Sous
¼ t Swart Peper
Meng al die bestanddele.
Klits mengsel tot suiker gesmelt is.
Marineer vleis in marinade vir minstens 1 uur.
Bedrup gereeld met sous terwyl braai oor kole*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Henk Boshoff
Die Mosambiekse Portugese het African Birds Eye Brandrissies gebruik
500 gram Rooi Brandrissies gemaal
1 Teelepel fyn Knoffel
1 Lourierblaar,verkrummel
60 ml Olyfolie
1 koppie [250ml] Druiweasyn
1 Suurlemoen se sap
15 ml Aromat
1 Teelepel Paprika
1 Teelepel sout
Meng alles saam en kook goed deur,bottel warm
MOSAMBIEKSE PERI PERI HOENDER
Marinade vir een kilogram hoender
15 ml van bostaande sous
5ml Paprika
10ml fyn Knoffel
1 Suurlemoen se sap
1 Verkrummelde Lourierblaar
125ml Witwyn
5Ml Aromat
10 ml Olyfolie[Portugese het Estoril gebruik]
Maak pasta van bestandele sonder wyn en en suurlemoensap.
Sny kepe in hoender en vryf in
Sit in bak en gooi Suurlemoensap en wyn oor,marineer vir ten minste 2 ure ,draai gereeld om,braai stadig oor kole**BOTTEL-EN-BERE-RESEPTE

PORTUGUESE PERI-PERI MARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
(10 CHICKENS)
500 gr lemons (fresh or juice)
350 ml Cooking oil
6 soup spoon margarine
5 soup spoons peri-peri (hot)
½ cup garlic
30 ml salt
Liquidize all except oil & margarine
Melt margarine & oil - let cool off
Add to liquidized mixture
2 hours before you braai
Butterfly the chickens & baste with this marinade Enjoy*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .
APPELKOOS-KERRIESOUS VIR FRIKKADELLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Hoërskool Garies Kookboek
20 ml olie
1 ui, fyngekap
15 ml kerrie
100 ml asyn
150 ml suiker
100 ml appekooskonfyt
200 ml warm water
Sout en peper
Braai ui in olie tot bruin. Voeg kerrie, asyn en suiker by en meng.
Voeg appelkooskonfyt, water, sout en peper by en kook vir 5 minute.
Plaas frikkadelle in bakskottel, gooi sous oor en bak. Na halfuur, draai frikkadelle om en bak tot gaar.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Carin Ras Wilson
TANDOORI PASTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Ingredients
1 tsCayenne
1 tsSalt
1 tsCoriander
1 tsGinger
1 tsTurmeric
1/2 cYOGURT
2 tbLemon juice
1 tsCumin
1 tsPaprika
Calories Per Serving: 251
Tandoori Paste Preparation
THIS IS WONDERFUL WITH CHICKEN OR A FIRM FISH COMBINE ALL DRY INGREDIENTS. ADD THE YOGURT AND LEMON JUICE. MIX THOROUGHLY. COAT THE CHICKEN OR FISH TO MARINATE OVERNIGHT IN THE REFRIGERATOR. YIELD: 1/3 CUP.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
BigOven
PROF CHRIS BARNARD SE GUNSTELING BRAAIMARINADE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
(1989)
250 ml Tamatiesous
250 ml Blatjang
250 ml Asyn
125 ml olie
15 ml Mosterd
30-50 ml Appelkoosjam
15 ml Worcestersous
30 ml Suiker
sout
Meng al die bestandele vir die marinade saam. Kook hoender tot amper gaar en laat oornag in die marinade le. Braai hoender oor kole en plaas terug in die sous.17/2/12*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG* .Charlotte Verwey da Silva
Whiskey Marinade
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/marinade-kerriesouse.html
Bestanddele
¼ k Soja Sous
¼ k Dijon Mosterd
¼ k Whiskey
¼ k Bruin Suiker
½ t Sout
½ t Worcestor Sous
¼ t Swart Peper
Metode
Meng al die bestanddele.
Klits mengsel tot suiker gesmelt is.
Marineer vleis in marinade vir 1 uur.
Bedrup gereeld met sous.
Ek het dit al gemaak en T-bone steaks daarin laat lê, baie lekker.*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*
Louise Groenewald
No comments:
Post a Comment