Vanilla
Blueberry Almond Smoothie Cups
Ready to Go Morning Goodness
Ready to Go Morning Goodness
(recipe
adapted from Alive Magazine)
2 cups fresh or frozen blueberries
1 + 1/2 cups hemp, brown rice, almond or other milk beverage of choice
1 cup plain Greek yogurt
1/3 cup raw almonds
2 tsp natural vanilla essence
2 Tbsp blackstrap molasses, pure maple syrup or honey
10 or so mint leaves
Place all ingredients in a blender and press go.
Divide smoothie liquid among 12 (or more) muffin cups.
For unmoulding, you will find it much easier to use silicone muffin liners. Otherwise, you will likely have to run hot water along the back of the muffin tray, risking melting your creations.

Place muffin tray
in the freezer for approximately 4 hours. Unmould smoothie cups, removing
the silicone liners, and storing the cups in a freezer bag or other
airtight container and returning them to the freezer.
When you're
ready to make a smoothie, simply pop two frozen cups in the blender and add
about 3/4 cup of milk, coconut water or other liquid
of choice. Blend until desired consistency is achieved.
Depending on the power of your blender, you may find it easier to chop the cups up a bit before blending* Inspired Edibles*14/3/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html

SMOOTHIE WAT HELP MET GEWIGSVERLIES
Jetske Wierenga-Trueman
BANANA SMOOTHIE
METHOD:
1. Blend sliced bananas, natural yoghurt and mango juice until smooth.
2. Pour into small plastic tumblers and decorate with blue cake sprinkles.
3. Serve with straws.
*TIP*
Taste the smoothie before you serve it to check for taste and texture and adjust until you have reached the desired result.*Checkers* 14/3/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
SMOOTHIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Petrus Jansen
1 k piesang,
1 k grondboontjiebotter,
1 k pronutro of oats of soyameel,
2 eetl heuning,
1 teel vanilla
eier en
genoeg maas om lekker dik smoothie te maak.
Liquidise alles saam en stoor in die yskas. Laat persoon so elke 4 ure so 250ml drink. Eier kan ook bygevoeg word en ander vrugte soos mango, perskes, appelkose en bessies kan gebruik word. Gekookte beet, rou spinasie en wortels kan ook gebruik word vir ysteraanvulling.
WENK
Ek het hierdie resep gebruik vir 'n vriend wat van TB herstel het en hy's vandag vet en gesond. Soek ook op die internet vir 'energy drink for cancer patients'.
WENK
Ek het hierdie resep gebruik vir 'n vriend wat van TB herstel het en hy's vandag vet en gesond. Soek ook op die internet vir 'energy drink for cancer patients'.
Helena Kruger
Pynappelskommel
500ml pynappelsap
30ml vars suurlemoensap
Helfte van 'n blik (397g) kondensmelk
Plaas al die bestandele saam in 'n voedselverwerker. Verwerk tot dik en skuimerig.
Giet in glase en dien dadelik op.
Lewer 650ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Arbeiskommel
250g vars aarbeie, stingels verwyder en afgewas
125ml yskoue water
Helfte van 'n blik (379g) kondensmelk
Plaas al die bestandele saam in 'n voedselverwerker.
Verwerk tot dik en skuimerig.
Giet in glase en dien dadelik op
Lewer 500ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Lemoenskommel
500ml onversoete lemoensap
30ml vars suurlemoensap
Helfte van 'n blik (379g) kondensmelk
Plaas al die bestandele in 'n voedselverwerker
Verwerk tot dik en skuimerig
Giet in glase en dien dadelik op
Lewer 750ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Koffielikeur-skommel
250ml vanieljeroomys
125ml suurroom
125ml koffielikeur
Styfgeklopte room
Gerasperde sjokolade
Meng die vanieljeroomys, suurroom en koffielikeur saam in 'n voedselverwerker
Verwerk tot dik en skuimerig
Giet in glase en skep 'n bietjie room bo-op
Sprinkel gerasperde sjokolade oor en dien dadelik op
Lewer 450ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Joghurt-vrugteskommel
175ml vruge-joghurt
1 piesang
15ml heuning
50ml vanieljeroomys
Meng al die bestandele in 'n voedselverwerker en verwerk tot dik en skuimerig
Giet in glase en dien dadelik op
Lewer 450ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Lemmetjie-sodaskommel
1 piesang
50ml lemmetjiestroop (lime cordial)
500ml vanieljeroomys
250ml sodawater
Meng al die bestandele, behalwe die sodawater saam in 'n voedselverwerker.
Verwerk tot dik en skuimerig.
Giet in 'n beker en voeg die sodawater by
Dien dadelik op
Lewer 850ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Peperment-skommel
300ml koue melk
500ml vanieljeroomys
Paar druppels groen voedselkleursel
Paar druppels pepermentgeursel
Gerasperde peperment sjokolade
Meng al die bestandele, behalwe die sjokolade saam in 'n voedselverwerker
Verwerk tot dik en skuimerig
Giet in glase
Strooi die sjokolade oor en dien dadelik op
Lewer 800ml “UIT ONS KOMBUIS”20/1/11 LEKKER IN DIE WARM DAE!!!Helena♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
MELKSKOMMELS
STRAWBERRY KAASKOEK
4 skeppe vanilla roomys
8 strawberries
2 eetl. room kaas
Beskuitjie krummels vir versiering
Versap alles in die versapper tot glad, bedien in mooi lang glase met beskuitjiekrummels bo-op.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
LEMON MERINGUE
4 skeppe vanilla roomys
2 eetl lemon curd
12 klein skuimpies
Versap alles behalwe 4 skuimpies in die versapper tot glad.. Bedien saam met oorblywende skuimpies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
PEPPERMINT TERT
4 skeppe vanilla roomys
4 tennis besuitjies
2 eetl caramel kondensmelk
1 peppermint Crisp sjokolade gerasper (hou bietjie vir versiering)
Versap alles in die versapper tot glad. Bedien met ekstra sjokolade bo-op.
VARIASIE: Vir die grootmense wat kans sien, kan mens bietjie bypassende liqueur ingooi soos limoncello in die lemon meringue and peppermint in die peppermint een.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
PIESANG - HEUNING EN APPEL SMOOTHIE
Maak: 1.2 liter.
2 ryp piesangs - gehalveer
300 ml jogurt
30 ml heuning
2 appels - geskil en grofgerasper
30 ml grondboontjiebotter
400 ml laevetmelk
Gooi al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk dit vir sowat 1 minuut. Gooi dit in glase en sit dadelik voor.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
BESSIESMOOTHIE
Maak 2 liter.
'n hand vol frambose
'n hand vol bloubessies
2 hande vol aarbeie
1 piesang
30 ml heuning
300 ml laevet melk
300 ml vanielje sorbet
Gooi al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk dit tot glad.
Gooi die smoothie in glase en sit dit dadelik voor
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
MANGO EN KLAPPERSMOOTHIE
250g vars mango, geskil en in blokkies gesny
1 piesang
15ml klapper
250ml joghurt
150ml melk of vrugtesap van jou keuse
Versap alles tot glad en sit dadelik voor. Maak 1 liter
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Pynappelskommel
500ml pynappelsap
30ml vars suurlemoensap
Helfte van 'n blik (397g) kondensmelk
Plaas al die bestandele saam in 'n voedselverwerker. Verwerk tot dik en skuimerig.
Giet in glase en dien dadelik op.Lewer 650ml
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
SPANSPEK EN KIWI SMOOTHIE
1 spanspek, geskil en die pitte uitgeskraap
4 kiwivrugte, geskil en gehalveer
500 ml vrugtesap – appel, mango of bessie is goeie keuses
500 ml jogurt
40 ml koringkiem
40 ml heuning
10 kruisementblare
Puree al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker en sit dit voor in lang glase.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Lynette Ackermann
Ontbyt Smoothie:
250ml koue rooibostee, groentee of suikervrye sap,
enige vrugte,
klein bakkie yoghurt,
250ml Kelloggs Special K of Weetbix.
Versap alles en geniet. (al vir baie lank my ontbyt, vullend en gesond, ek gooi partykeer 'n sakkie "instant oats" ook in, ipv die ander pap)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
VRUGTE SMOOTHIE
250ml spanspek in blokkies
150ml aarbeie in kwarte
100ml vars lemoensap
100ml vetvrye jogurt of sojamelk
30ml koringkiem
Pols al die bestandele in ‘n voedselverwerker saam tot glad. Sit dadelik voor saam met fyn ys. . *IDEES*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Carin Ras Wilson
Pepermentdroom
SO SMUL DIE BUL - SPESIALE FEESUITGAWE - OAKDALE 80 - 1928 – 2008
250 ml verkoelde melk
1 druppel pepermentessens
1 druppel vanielje
1 druppel groen voedselkleursel
Suiker na smaak
Fyngerasperde melksjokolade
Meng alles en gooi in glas. Sprinkel gerasperde sjokolade bo-oor.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
ROOSMARYN EN PERSKE LEMONADE.
1 ½ Koppie Perske Nektar (Liquifruit)
1 Koppie water
3 Takies Roosmaryn
¾ Koppie suiker
2 Somer lospit perskes
1 Koppie suurlemoensap
Laat suiker oplos in water op stoof. Laat afkoel. Sny perskes in klein skyfies nie te dun nie.
Gooi suiker en water oplossing in groot beker vir opdiening, voeg perskes, perske nektar, suurlemoensap en Roosmaryn by en laaste 1 houer ysblokkies. Baie lekker om mee aft e koel in die hittige somerdae.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
MANGO LASSI
(genoeg vir 8)
Dreineer 2 x 410g blikke veselperskes of skil 4 mango’s en sit in ‘n voedselverwerker. Voeg 30ml heuning, sap van 1 lemmetjie, hand vol kruisementblare, 250ml Bulgaarse jogurt en 750ml ysblokkies by en verwerk tot glad. Skink in 8 klein glasies en garneer met fyn ys, lemmetjiewiggies en kruisementblare. *Rooi Rose*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Antonette Havenga
MENGEL VRUGTEKELKIE
Bestandele
6 Groot lemoene
1 Piesang
2 Skywe pynappel
Sap van 1 suurlemoen
12,5 ml Strooisuiker
Metode
1.Sny die koppe van die lemoene af en verwyder die binneste versigtig sodat die lemoenskil nie breek nie.
2.Plaas die lemoendoppe in ‘n bak yswater.
3.Sny die piesang en die pynappel in klein stukkies, meng met die lemoen, ook in klein stukkies gesny, voeg die suurlemoensap by.
4.Versoet na smaak en vul die lemoendoppe daarmee.
5.Plaas elkeen in ‘n klein bakkie wat met gebreekte ys gevul is.
Genoeg vir 6 mense.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Antonette Havenga
AARBEI- EN PYNAPPEL KELKIE
Bestandele
250 ml Lemoensap
80 ml Suurlemoensap
250 ml Pynappel (in blokkies gesny)
Suiker
250 ml Aarbeie (afgewas, gepel en in die helfte gesny)
Metode
1.Meng die lemoen- en suurlemoensap en versoet na smaak, maar hou dit taamlik suur.
2.Verkoel, was en dreineer die aarbeie wat afgesien van ses grotes, in skywe opgesny is.
3.Meng die aarbeie met die pynappelblokkies, skep in glase en bedek met die vrugtesap.
4.Garner elke kelkie met een mooi aarbei in ‘n klein sirkel van pynappelblokkies.
Genoeg vir 6 mense
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Helena Kruger
Smoothies
makes one serving)
1 small Beetroot
1 small cucumber
1 carrot
2 Tomatoes
1/2 an Apple
Method: Wash and cut all the vegetables in small pieces. Blend all in a juicer with or without ice cubes. A blushing smoothies is ready for a healthy start of your day. A glass of vegetable smoothie in the morning will go a long way to healthy living.
Note:
1.Apple in the above smoothies gives a sweet and lovely flavor to the otherwise bland smoothie.
2.Sprinkle roasted and ground cumin powder and a pinch of salt if you wish.
3.It is best advised to drink it without any spices.
4.Do not store the smoothie for long as the nutrition in the veggies diminish with time and due to oxidation.
5.Dilute the smoothie with little water for better digestion."Lite Bites" 4/2/12
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
TROPICAL SMOOTHIE
125ml perske sap
1 medium papino
1 piesang geskil
125ml natuurlike jogurt
125ml kondensmelk
125-250ml ysblokkies
In Smoothie Masjien vir 15-30 sekondes "Hannie" 25/7/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Doreen Rivas
My gunsteling smoothie
1 koppie melk (Ek hou van soja melk)
Half koppie gemengde bessies
Kwart tot heel piesang
Meng alles saam en geniet.
Heerlik!!!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Sandra Visagie
GROENTESAP
(gesonde drankie )
Dit lyk na baie groente maar die meeste groente is nie juis sappig nie.
Jy benodig 'n versapper.
1 beet geskrop of vervang met papaja
10-12 wortels geskil
2 groot spinasie-blare of 'n handvol babaspinasieblare
2 seldery stingels
Spoel die groente onder lopende water af. Dreineer en sny in kleiner stukke. Versap al die groente in 'n versapper.
(groentesappe bevat al die heil-saamheid van heel groente maar in groter konsentrasie)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
GLADDEJANTJIES
(smooties)
250ml vrugte
(papaja, of grenedella of kiwi of bessies)
250ml ongegeurde jogurt
15ml heuning
8 ysblokkies
Verwerk al die bestandele saam in 'n voedselver-werker tot glad. Gooi in verkilde glase.
Genoeg vir 2
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Carol Elliott Claassen
ZIPPY PINEAPPLE CARROT SMOOTHIE
1/2 cups pineapple chunks
1 cup soy milk, any flavor
1 carrot, peeled and sliced
1/3 cups pineapple juice
1‐1ʺ piece ginger, peeled and minced
Honey to taste
Place all ingredients in blender container and blend until everything is smooth. Add ice if you like it frosty.
The ginger adds the ʺzipʺ.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
Marianne Raath Viljoen
SMOOTHIE MET WOEMA
Versap 5 dadels en 'n klompie neute met 'n bietjie water.
Voeg twee piesangs by. (Ek vries piesangwieletjies as piesangs te vinnig ryp word)
Dit is 'n maaltyd wat jou sommer ver in die dag in kan hou, en boonop gesond! Junie 2010
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/smoothiesmelkskommels.html
No comments:
Post a Comment