Wednesday 6 February 2013

ENTERPERNEURSDAE


Cherease Mans

MARKDAG MALLOWS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/enterperneursdae.html

Jy vat glas met water en koek kleursel en dip hulle net in en laat droog word maak punt van stokkie nat dit help om mallows oor stokkie te kry. Drizzle sjokolade oor as dit droog is en ryg op stokkie. Draai toe in sellofaan met 'n lintjie om.
                                                   

Shelene Buchfinck
 Kondensmelk
geprobeer.Die kinders hier mal oor dit.Hul trek dit op in n spuit wat jy by die apteke koop en verkoop dit so en daarna kan die kinders nog met die spuite agterna ook speel.

Ingrid Hlasek
Handskoene met Nickerball
in elke vinger, maak vol met popcorn, knoop toe met rekkie.

Fear Factor Sweets 
banksakkies met groen jellie en so twee sourworms in, pilhouertjies met rooi jellie en paar gaar ryskorreltjies in, lyk soos maggots, of rosyntjie, lyk soos vlieg.

Halsband en Leiband
van bloudraad, knip beeno beentjie uit karton maak vas aan halsband met toutjie - imaginary pets.
 jy kan die kondensmelk kleur met koekkleursel, sit jellietot op punt, dan loop dit nie uit, altyd eerste uitverkoop.

Adel Simpson
Spring Kasteel
een van die mamas by my kind se skool huur a spring kasteel. Vra R10 per kind en gee dan a stempel op sy hand en dan mag hy die heeldag spring.

 Ellin de Bruyn
Marshmallows
wat aan sosatie stokkie geryg word, gedoop in baking choc sprinkles oor.Werk altyd

Marshmallows op Mariebeskuitjies
almal is mal daaroor of doop 4-5 marshmallows op 'n sosatie of so 2 op 'n tandestokkie in sjokolade, steek dit in polistireen blok, tot in die hoërskool is dit 'n treffer.

 Gerda du Plessis
Springmielieballe
met gesmelte marshmallows, makliker as die stroop balle.

Gerda du Plessis
Eie Sherbet
gooi dit in roomyshorinkies en smelt 'n marshmallow bo-op in die mikrogolf om dit te seël, sit dit in 'n boks met gate in, regop in die mikrogolf en gooi hundreds en thousands, sjokolade sprinkels ens. op as dit uitkom. Ek is op die marshmallows vandag nè

Elsa Traut Loots
SHERBET
500gr Versiersuiker
28gr Wynsteensuur
35gr Koeksoda
Meng saam en eet!

Gerda du Plessis
Elsa jy gooi daai sherbet in 'n leë roomyshorinkie (cone) wat staan in 'n boks met gate in, sit 'n marshmallow bo-op en dit in die mikrogolf dat die marshmallows smelt en as dit uitkom gooi sjokolade of hundreds en thousands op vir partytjies of skool verkopings. Wenner
Piesang Jogurt Ysies 
Baie lekker en gesond vir die kindertjies!
500ml onversoete bulgariese joghurt
500ml laevet melk
4 piesangs (baie ryp)
5ml vanilla geursel
100ml heuning
Verwerk in elektriese menger tot glad, giet in ysie houers. Vries oornag en geniet! Piesangs kan ook met ander vrugte vervang word, aarbeie of perskes werk goed.

Sandra Visagie
Crazy Crayons
This is a great craft that kids can do with some help from an adult. No need to throw away broken crayons - recycle them into crazy crayons!
You can separate the broken crayons into groups of similar colors or just mix them up to make crazy designs.
What You Need:
collection of broken crayons
any type of mold or muffin tin
oven mitt
How to Make It:
1 - Prepare the broken crayons for melting by peeling off any remaining paper and snapping them into smaller pieces.
2 - Heat the oven to 180 degrees C
3 - Arrange your crayons in the mold you have chosen to use. Make sure to fill each one full.
4 - Put them in the oven for about 15 minutes or until the crayon pieces are fully melted.
5 - Let the crayons cool completely (about an hour) or you can put them into the freezer after they have set for a bit.
The crayons should pop right out once fully cooled.
Time to color! Try different molds and color combinations to make your crayons the craziest.


Sandra Visagie
MAKE CHALK for outside drawing
You need:
1 toilet roll inner per chalk
plaster of paris (1 part)
water (1/2 part)
powder paint in assorted colours
broad strong duct or gaffer tape
wax papaer
wooden tongue depressor
containers in wich to mix the plaster and colours
sissors
Completely cover one end of the toilet roll inner with duct or gaffer tape.
Line the inside of the toilet roll inner with wax paper to prevent the plaster from sticking to the cardboard.
Place the water in a container and sprinkle the plaster over it (60ml water and 125ml plaster is enough for one crayon), allow the plaster to sink into the water by itself.
Use a tongue depressor to mix until smooth, work quickly because the plaser begins to set after about 15 minutes.
Add 15ml powder paint to the mixture an stir again until smooth.
Pour the mixture into the lined toillet roll inner, tapping it gently every so often so to ensure there are no bubbles, if necessary smooth the top so it is even and then leave to set.
After about half an hour the plaster will start to feel warm, leave to cool before you remove the toilet roll inner and wx paper, leave to dry completely-this will take about 24 hours.
(IDEAS)    Die twee kryt idees dink ek is oulik ook vir die entrepeneursdae wat die kinders by die sool hou.

Marlize Hickman
Krappies gebak
- dit was ongelooflike treffer....
dis reseppie met alles gerasper, aartappel, ui, kaas, polonie, speserye, meel, rou eier -
dan bak jy dit in olie - hoe meer growwer die bolletjie, hoe beter - dan lyk dit soos 'n krappie - gooi aromat oor as warm... Dis verskriklik lekker, en ruik heerlik!!!!! 


POLONIE - VETKOEKIES. (KRAPPIES)
2 kop. meelblom.
1 tl. sout.
1/2 tl. peper.
1 eier
1 kop. melk.
1 kop. gerasperde knoffelpolonie.
Metode:
Sif die droë bestanddele saam en voeg die geklitste eier en melk by. Voeg die polonie by en meng deeglik. Skep lepelsvol in warm vlak olie en braai bruin aan albei kante. Helena http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/...

Liezel Galloway
Koop dun pvc pypies en vou dit sooS
brilletjies
maak vas met garingtjie waar dit moet kruis vir die ogies. Verkoop dit saam met koeldrank dan sit hulel brilletjie op en drink dit so deur die strootjie wat om die ogies loop

Marlize Hickman
Ek het ook gehoor van 'n ballon met meel gevul - plak googly eyes op dit en daar het jy 'n stres ball!!(16)

Sureta Olivier
 klein hotdogs
gemaak. Die klein hotdog buns van Spar gekoop en cocktail worsies gebruik. Elke kind het dan sy eie tamatiesous en moster op gesit. Die Juf het gehelp met warm water in 'n pot om die worsies warm te hou. Dit was so trefer sy het alles verkoop en vandaar af by elke enterperneursdag is daar 'n kind of 2 wat dit doen. So nou bly ons maar met nuwe idees op kom

Rina Willemse
My dogter het gaan dounuts 
koop by spar en haar kind het dit vir n R1 meer verkoop en sy het haar R50 gemaak vir die dag/ Alles uitverkoop

Nicoliende de Waal
SJOKOLADE VETKOEK
Ek het een jaar ook die probleem gehad.
Toe koop ons vetkoek deeg en maak klein bolletjies vou dan 'n blokkie sjokolade in die middel toe en bak. Ons het dit toe verrasings bolletjies genoem. Die kinders het baie gekoop omdat n mens nuskierig is en nie weet wat in dit is nie. My seun het goed geld gemaak in Gr 3.

Christa Marx Kemp
Fork Pops
Die olike idee op Mr Food blog gekry, vorms word met koekiedrukker uit pankoek gedruk, in die yskas gelaat tot goed koud en dan in versiersuiker mengsel gedoop weer in yskas geplaas tot versiersel hard is en dan versier soos verkies.

Petra se Tuisgemaakte Room 
250 gram botter dis 1 en 1/2 koppie SAGTE BOTTER MAAR NIE GESMELT NIE GROOT SEBLIEF!
3/4 koppie strooisuiker
1 teelepel gelatien
1/4 koppie warm water
1/2 teelepel kremetart
1/4 koppie koue kraan water
METODE ::
1. Meng die gelatien met 1/4 koppie warm water tot dit gesmelt het, hou eenkant om af te koel, sommer kamertemperatuur.
2. Gooi die sagte botter en strooisuiker bymekaar en klits die lewendige helle uit dit totdat dit wit of naastenby wit is. Ek het elektriese klitser gebruik.
3. Gooi baie stadig die koel gelatien mengsel by en meng nog.
4. Vat nou die 1/4 koppie koue water en gooi 1/2 teelepel kremetart by en meng tot alles fluffy is.
5. Proe bieki en laat weet.
HIERDIE ROOM KAN JY VRIES OOK. Sit dit in die yskas en as jy dit die volgende dag gebruik, laat dit maar eers so rukkie buite die yskas staan sodat dit lekker smeerbaar raak soos toe jy dit geklits het.
Weet julle wat is lekker. Daai sagte rolls wat mens koop, nie die bros ene nie, die sagte rolls, hamburger or hotdog rolls. Sny hom oop, geen botter, en sit dan die room daarop met dollop konfyt bo-op. Sif versiersuiker bo op en jy het die lekkerste dounut ooit. Baie gewild hier in Oz en almal is GEK DAAROOR !!!!! Ek BELOWE !! hehe
Petra Pretorius
Vat nou Petra se tuisgemaakte room, kry sagte broodrolletjies, nie die crispy ones nie, daai sagtes wat hulle vir hotdogs gebruik, sny dit oop, spuit of smeer die room binne .. sit bietjie konfyt bo-op en sif versiersuiker bo-op .. mmmmmm nom.nomm.nommm.nommm - proe soos cream donut ! julle kan dit verkoop ook by entrepeneurs dag of stalletjies, room kannie gou suur word nie nê lololol
..

Koop klein bakkies met deksels. Maak jellie in verskillende kleure aan. Koop goedkoop plastiese speelgoed soos diertjies gooi in bakkie in en sit jellie in. As dit gestol is sit vla op of hundreds en thousands. Plak plastiese lepel op di deksel vas.

Marshmallowkoekies in eetbare cookiecups: 500 ml suiker, 5 ml vanilla, 12,5ml gelatien, 250 ml warm water, 1 eierwit. Week gelatien in bietjie koue water, voeg warm water by en laat afkoel. Klits eierwit styf en gooi gelatien en suiker om die beurt by. Klits vir so 10 minute nadat al die suiker en gelatienmengsel bygeklits is. Voeg geursel en kleursel by en gooi in eetbare doppies. Laat stol. * Ek beplan om dit oor 2 weke vir my dogtertjie se snoepiedag te maak - het gedink om dalk die cookiecup se bokant in bietjie gesmelte sjokolade te doop en dan die een helfte vd marshmallow-mengsel pienk te kleur en met aarbeigeursel te geur, en die ander helfte wit te hou. Wil dit dan so helfte-helfte in die doppies gooi met 100 & 1000's oorgestrooi.
Brenda Bester Marshmallows op sosatie stokkies goedkoop in sjokolade en sprinkles. Jellie met plastiek goggas ext in.

Andriesa Nel 2 mariebeskuitjies met 'n marshmallow tussen in smelt in mikrogolf, my kinders is mal daaroor 









No comments:

Post a Comment