Monday, 18 February 2013

KLEINKOEKIES

SNICKERDOODLES

250ml Kookolie
300g Suiker
2 Eiers
330g Koekmeel
Sout
12,5 ml Kremetart
5ml Koeksoda
50ml Suiker
10ml Pypkaneel
Meng olie, suiker en eiers goed.
In ’n ander bak meng die res van die bestanddele en meng dan met eiermengsel.
Verkoel vir 45min.
Rol balletjies soos groot soos okkerneute.
Rol in suiker en kaneel mengsel en druk plat op ongesmeerde plaat.
Bak vir 10min by 200*C
Lewer ongeveer 80 koekies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html




KERSIEKOEKIES

3 k Meel
1 Eier
1 k Suiker
250 g Margarien
1 tlp Bakpoeier
1 tlp Vanilla
½ k Kersies, gesnipper
Sout

Room margarien & suiker. Voeg eiers en vanilla by. Sif meel, bakpoeier en sout by mengsel. Voeg kersies by en rol okkerneut-grootte balletjies en bak 12 – 15 min by 180°
Kersies kan vervang word deur gesnipperde sjokolade.
4 x lewer 3,5 kg
Geplaas deur: Dalene Brits  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



KONFYTBLOKKIES         



250 g Margarien 
1 Eier
1 k Suiker 
 4 k Meel
4 tlp Bakpoeier 
Knippie sout

Meng botter en suiker tot room. Klits eier by en voeg by droë bestanddele. Meng tot stywe deeg. Druk helfte in pan, smeer appelkooskonfyt oor en rasper ander helfte bo-oor. Bak tot goudbruin by 150° vir 45 
min
WENK:
Kan ook rooikonfyt gebruik. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html 


Helena Kruger
KERSBOOM KOEKIES
200g botter,
200g suiker,
450g meel,
2 eiers-geklits en
5 ml vanilla.


1: Room botter en suiker.
2: voeg eier by en dan vanilla.
3: meng meel by
4: meng tot stywe deeg
5: rol deeg uit en druk formpies uit.
6: bak by 200'C vir 10 min
.Luzaan Barnard-Dreyer
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html





EKONOMIESE KLAPPERKOEKIES     

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html
  
250 g margarien
375 ml suiker
2 groot eiers
4 k meel
20 ml bakpoeier
2 ml sout
125 ml klapper
rooi en groen glanskersies


Verroom margarien en suiker. Voeg eiers by en meng. Sif meel, bakpoeier en sout saam bo-oor. Voeg klapper by. Meng deeglik. Rol deeg in balletjies en plaas entjie uitmekaar op gesmeerde bakplate. Druk balletjies platter met vurk en versier met 'n snytjie glanskersie. Bak ongeveer 15 na 20 min by 180ºC. Lewer 9 dosyn koekies./RESEPTEBOEK EMELDA.
Lekker Resepte vir die Jongergeslag







BASIESE KOEKIES                                                                   
Bestanddele                                                                     
 Mengsel 1.
250 gr sagte margarine,                                            
125 ml wit suiker, 
125 ml ligbruin suiker, 
1 eier                                                                                                    
1 t vanilla.
Mengsel 2.
2 k bruismeel, 
1 t koeksoda
2 ml sout.

Metode:
Oond 180 gr C.
Klits saam mengsel 1.
Sif mengsel 2 saam.
Meng 2 mengsels met mekaar tot sagte deeg. 
Rol bolletjies of druk koekies uit na jy dit uitgerol het. 
Plaas op gesmeerde bakplaat en bak vir 20 minute tot gaar. 
Variasies:
Grondbone koekies: vervang helfte van margarine met peanutbotter. 
Vlakoekies: gebruik 400 ml bruismeel en 200 ml vlapoeier. 
Klapperkoekies: voeg 250 ml klapper by en as te styf 1 -2 E water.
Bron: Radio Namakwaland
Lekker Resepte vir die Jongergeslag


Thumbprint cookies

Serves: 18       
  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html                                             

 Ingredients
250g plain flour
225g unsalted butter, softened
120g icing sugar
1 egg
1 tsp vanilla extract
4 tbsp All Gold Strawberry Jam
Preparation method
Mix together flour, icing sugar, butter, egg and vanilla. Shape the dough with your hands into 3.75cm balls and place on a greased baking tray. Press your finger in the middle and fill each hole with All Gold Strawberry Jam (or any other All Gold jam). Bake at 180°C for 12 minutes or until the bottoms are lightly browned.

Serving Suggestion
Serve with a dollop of freshly whipped cream /ALLGOLD.
Source: Maré Nieuwoudt
 


Helena Kruger
Koffiekoekies
8 Koppies meelblom,
1 pond (500 g) maizena
1 ons (30 g)koeksoda
1 Koppie stroop
1 1/2 pond margarien
2 Koppies suiker
4 eetlepels koffie essence
1/2 teelepel sout
Melk indien nodig.


Meng botter, suiker, stroop. Voeg koffie essence by. Meng koeksoda met bietjie melk. Voeg by mengsel. Voeg droë bestanddele by en maak aan tot stywe deeg.
Druk deur koekie masjien en bak in warm oond 400 F. Sit 2 - 2 opmekaar met konfyt. van my Vrind Peterjassie!!♥ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Lui Hertzoggies
Kors:
500 ml (2 k) koekmeelblom
10 ml (2 t) bakpoeier
knippie sout
125 g botter
125 ml (1/2 k) suiker
1 ekstragroot eier, effens geklits
fyn appelkooskonfyt
Bolaag:
3 eierwitte
300 ml (1 1/4 k) strooisuiker
500 ml (2 k) klapper
5 ml (1 t) vanieljegeursel


Metode:
Voorverhit oond tot 180. Spuit bakplaat van 33 x 23 x 2 cm. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Klits die botter en suiker tot sag en romerig. Voeg die eier by en ook die droe bestanddele lepelsgewys. Meng goed. Druk die deeg in die voorbereide bakplaat vas en laat 15 minute lank in die yskas staan. Smelt appelkooskonfyt en smeer oor die deeg.
Bolaag: Klits die eierwitte tot sagte punte vorm. Voeg die strooisuiker lepelsgewys by terwyl aanhoudend geklits word. Voeg die klapper by en vou saam met die vanieljegeursel in. Skep in 'n spuitsak en spuit rosies bo-op die appelkooskonfyt, of smeer oor die appelkooskonfyt. Bak 20 - 25 minute lank in die voorverhitte oond of tot die punte van die rosies begin verkleur. Laat effens afkoel en sny in blokkies of vingers. Bere in Lugdigte houer. Lewer +- 40 blokkies.Kosmater ♥  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Lepelsteeltjies
275 g (500 ml) koekmeelblom
2 ml sout
1 ml bakpoeier
250 g (625 ml) fyn gerasperde Cheddar kaas
250 g botter/ margarien by kamertemperatuur
sowat 60ml fyn appelkooskonfyt


Sif die meel, sout en bakpoeier saam.Voeg die kaas by en meng. Voeg die smeer by en meng tot n deeg.
Rol okkerneut-groot balletjies en plaas dit in die holtes van die heel klein kolwyntjiepanne.
Druk n holte met die steel van die houtlepel in elke balletjie, maar moenie dit dwarsdeur die deeg druk nie.
Skep n mespuntjie konfyt in elke holte.
Bak die koekies sowat 15 minute in n voorverhitte oond by 200 grade Celsius. Laat hulle op n draadrak afkoel en bewaar hulle in n digte houer.
Net voor opdiening kan die holtetjies met nog n bietjie konfyt gevul word.
Lewer ongeveer 60 koekies. Kosmater  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html





KLAPPER-MAKROLLE
½ kp kondensmelk
2 kp klapper
1 teel vanilla geursel
½ teel sout
Meng alles deeglik saam, skep uit en vorm klein bolletjies. Pak op bottergesmeerde bakplaat. Bak in ‘n matige oond (180 grade) vir 10 min of tot ligbruin.
Laat afkoel en bedien.  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


KLAPPERYS
1 kp klapper
2kp suiker
½ kp melk
Kook melk en suiker goed. Voeg klapper by en laat verder kook. Verwyder van hitte, maar roer aanhoudend totdat die mengsel dik geword het.
Giet in gesmeerde bak en laat afkoel. Sny in blokkies.


SOENTJIES
(75 koekies)
500g sagte magarien of botter
500g suiker
4 eiers
500g koekmeel
500g mielieblom
10ml bakpoeier
5 ml sout
Klits die botter, suiker en eiers tot lig en romerig.
Sif die droe bestandele saam en voeg by die bottermengsel. Meng baie goed.
Rol klein bolletjies, pak op bakplaat en druk met ‘n vurk plat.
Bak goudbruin 190 grade ongeveer 8-10 min.
Sit koekies twee, twee opmekaar met versiersuiker indien verkies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


CREAM CRACKER-VERRASSING
1 pak Cream Crackers, fyn gerol
1 blik gekookte kondensmelk (Caramel kan ook gebruik word.)
Klapper
Meng beskuitjies met kondensmelk. Vorm balletjies en rol in klapper. Sit in yskas om styf te word. Geniet
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
RICE- CRISPY EN BAR-ONE BLOKKIES
1 Bar One
60ml Botter
80ml Suiker
15 ml Gouestroop
500ml Rice Crispy
Smelt Bar- One en Botter saam oor lae hitte. Voeg suiker en stroop by en roer tot suiker opgelos is. Verwyder van hitte en voeg Rice Crispy by. Meng vinnig deur en skep in voorbereide gesmeerde pan. Druk stewig vas en verkoel tot hard. Sny in blokkies.Baie lekker en vinnig!!<311/7/10 Helena ♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


KONDENSMELKKOEKIES
(Baie bros)
12kp koemeel
3 kp suiker
750g margarine
4 eiers
1 blik kondensmelk
1 eetl stroop
3 teel koeksoda
3 teel kremetart
½ teel sout


Room botter en suiker en gooi eiers een vir een in. Voeg kondensmelk en stroop by en meng goed. Gooi meel, koeksoda, kremetart en sout by. Maak aan tot verlangde styfte en sit deur vleismeul met koekiemaker vooraan. Bak 15-20min by 180°C. Dit kan ook bolletjies gemaak word, druk met vurk bietjie plat. Sit op mekaar met appelkooskonfyt of vanilla versiersuiker. * Knippeldik aan koningskos*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


TOFFIE KRISPIES
90g botter
190ml suiker
1 blik kondensmelk
12.5ml goue stroop
5ml vanilla
450ml rice crispies
Smelt die botter en suiker sam. Voeg die kondensmelk en stroop by en bring stadig tot kookpunt. Laat prut vir 20min terwyl aanhoudend geroer word. Wanneer die mengsel die sagte-bal stadium bereik, voeg die vanilla en rice crispies by. Gooi in gesmeerde gesmeerde pan, sny in blokkies wanneer koud. *Nestle Condensed Milk*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Carol Elliott Claassen
KOOKMELK KOEKIES
6 x 250 ml ongesif afgemeet koekmeelblom
1 ml sout
500g margarien
125 ml melk
500 ml suiker
10 ml koeksoda
Meng koekmeelblom en sout. Vryf margarien met vingers daarin tot goed gemeng. Verhit suiker, melk en koeksoda saam oor matige hitte in 'n groot kastrol tot kookpunt. Roer af en toe en pasop vir oorkook, want mengsel begin skuim wanneer dit begin kook. Gooi warm kookmelkmengsel oor meelmengsel en meng goed. Plaas in 'n houer met 'n deksel. Maak toe en verkoel oornag. Maak koekies en plaas 'n entjie uitmekaar op 'n bakplaat. As die deeg in balletjies gerol word, druk hulle met 'n vurk platter. Bak in 'n voorverhitte oond by 200ºC vir 10 - 12 minute. Laat effens afkoel en plaas dan op 'n draadrak om heeltemal koud te word. Hierdie deeg kan ook deur 'n vleismeul koekiemaker gedruk word met verskillende vorms. Lewer sowat 12 dosyn koekies30/7/10 ♥  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Hertzogkoekies
120 g botter
2 E strooisuiker
3 eiers, geskei
240 g meel
1 t bakpoeier
40 ml koue water
180 appelkooskonfyt
120 g klapper
knippie sout


Room botter en suiker in mengbak
Voeg eiergele by en klop goed.
Sif meel, sout en bakpoeier saam.
Voeg saam met koue water by om deeg te vorm.
Plaas dan 30 minute in yskas om te set.
Rol uit en druk uit in sirkels.
Plaas in gesmeerde kolwyntjiepanne.
Vul elkeen met 1 t appelkooskonfyt
Klits eierwitte styf terwyl strooisuiker en laastens klapper bygevoeg word.
Skep die mengsel eweredig uit oor die konfyt.
Bak 15 – 20 minute by 180°.Helena 3/9/10 #Hertzoggies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Mariebeskuitjies
9 k meel
3 k botter
2 t sout
1 k mielieblom
1 k melk
3 k suiker
2 t koeksoda


Plaas koeksoda, suiker & melk in kastrol.
Roer tot dit opbruis & haal dit af. Laat afkoel.
Vryf intussen botter in meel, mielieblom en sout.
Gooi afgekoelde, mengsel by & meng baie goed.
Maak bolletjies, druk plat of deur ‘n meuletjie (dis egter nie ‘n reuse vereiste nie, maar kan dit makliker maak – nie my opinie nie. Die bolletjies werk ewe goed. Die koekie lyk as dit gaar is, onder net soos die Marie-originale beskuitjie. Die gaatjies is selfs sigbaar.)
Bak by 200grade Celcius voorafverhitte oond tot bruin 3/9/10♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html

 



Helena Kruger
Kraakgrondboontjies
2 k suiker
1 t asyn
1k grondbone
Plaas suiker & asyn in kastrol.
Roer oor hitte tot suiker ligbruin stroop vorm.
Gooi oor grondbone wat in plat gesmeerde pannetjies is.
Laat afkoel en breek in stukkies. 3/9/10♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Hawermout Koekies
1k meel
2 k hawermout
1k klapper
1 k suiker
250 g margarien
1 e stroop
1 t koeksoda
Smelt botter en stroop
Voeg koeksoda by
Meng die droe bestanddele saam
Gooi stroop by droe bestanddele
Gooi in 'n oondpan en druk vas
Bak vir 10 - 15 min teen 180* C
Haal uit en sny dadelik
Ou reseppie!!!! Heerlik N.s Jou botter en stroop moet nie te warm wees nie ander veroorsaak die koeksoda n te veel gis!!!Helena 11/9/10
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
Resep vir Crunchies.
250ml margarien
4 kop. Klapper
4 kop. Hawermout
1 tl. Kaneel
1/2 tl. Sout
4 eetl. Stroop
10ml koeksoda opgelos in 80ml melk
1kop. Koekmeel
1 1/2 kop. Suiker
Meng droë bestandele en suiker
Smelt margarien en stroop. Voeg koeksoda en melk by
Druk mengsel in pan vas en bak by 180*C grade vir 15-20 min. Sny in blokkies terwyl warm !!!Helena 7/10/10 ♥  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
YSTERVARKIES
350g (625ml) Bruismeel
7ml bakpoeier
1ml sout
125g botter of margarien
250g (325ml) suiker
4 eiers
Stel oond op 200C (400F) en smeer twee bakpanne van 18 x 28 x 3cm. Sif bruismeel, bakpoeier en sout saam. Klop botter en suiker tot romerig. Klop eiers een vir een by bottermensel en meng goed na elke byvoeging. Voeg gesifde
bestanddele bietjiesgewys by en roer tot alles net gemeng is. Skep in panne, maak gelyk en bak 15 - 20 minute. Keer uit op draadrak en laat afkoel.
Sny in blokkies van sowat 3 x 3cm.


Stroop
375ml kookwater
600g (750ml) suiker
1ml sout
15g (30ml) kakao
15g (15ml botter of margarien
5ml vanieljegeursel
400g (5 x 250ml) klapper


Meng kookwater, suiker, sout en kakao in 'n dubbel kastrol, oor kookwater. Doop koekblokkies vinnig in stroop en sorg dat al sy vier sye bedek is. Rol in
klapper en plaas op draadrak. Hou in koelkas.
Lewer 8-9 dosyn Peterjasie!! 30/9/10 Helena
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html




Helena Kruger
KORENTEKOEKIES
130 g botter
400 g suiker (500 ml)
4 eiers (geskei)
375 ml melk
2 ml koeksoda
480 g koekmeelblom (4 x 250 ml)
150 g korente (250 ml)
5 ml kremetart
Klits botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg eiergele een vir een by terwyl voortdurend geklits word. Meng melk en koeksoda en voeg beurtelings met meelblom by bottermengsel. Roer korente daarby in. Klits eierwitte en kremetart saam tot stYf en vou liggies by mengsel. Skep in gesmeerde kolwyntjiepanne en bak in voorverhitte oond by 200 grade C. 20-25 minute lank tot gaar. !!!1914 resepte boek Pieter!!! ♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



SMELT IN DIE MOND KOEKIES 
(60 koekies)
200ml margarine
125ml versiersuiker
375ml koekmeel
125ml vlapoeier
Knippie sout


Room die margarine en versiersuiker tot lig en romerig. Sif die koekmeel vlapoeier en sout saam en voeg by die bottermengsel, meng tot ‘n stywe deeg. Rol die deeg in okkerneutgrootte balletjies. Plaas op ‘n bakplaat en druk effens plat met ‘n vurk. Bak 12-15min by 180°C tot strooikleurig. Laat op draadrak droog word.
Variasie: Versier met stukkies rooi en groen kersies voor dit gebak word.
Plak die koekies opmekaar met versiersuiker of konfyt * SA Kookboek*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


KLEURVOLLE SPIRAALKOEKIES
Heerlike kleurvolle koekies om saam met die kinder te bak.
260ml botter
160ml strooisuiker
660ml koekmeel
Helderkleurige koskleursel van jou keuse (3 kleure)
Melk om oor te verf
Klop die botter en suiker saam tot lig. Roer die meel by en voeg 50ml water bietjies-bietjies by om ‘n stywe deeg te vorm. Verdeel die deeg in drie ewe groot stukke.. Kleur elke deel ‘n ander helder kleur en rol in ‘n bal. Druk dit in ‘n plat skyf vorm met jou hande en draai dit toe in kleefplastiek. Sit in die yskas vir 15-20min.
Sit elke skyf deeg tussen twee velle bakpapier of kleefplastiek en rol dit uit in ‘n dun lagie. Verwyder die bakpapier en verf die eerste laag deeg met melk. Sit nog ‘n laag bo-op, verf met melk en plaas die laaste laag bo-op. Sny die kante om ‘n netjiese reghoek te vorm. Rol die lae deeg op soos ‘n konfytrol, sit dit in die yskas vir ‘n half uur of tot ferm. Gebruik ‘n skerp mes en sny die rol in dun skyfies. Pak op gesmeerde bakplaat en bak in ‘n voorverhitte oond (170°) vir 10min of tot dit begin donker word om die rande. Laat afkoel op die bakplaat. *IDEES*Kosmater  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Helena Kruger
FANTA-VANILJIEKOEKIES
400 g koekmengsel
1 eier
60 ml botter / margarien, gesmelt
80 ml Fanta lemoen
Voorverhit die oond tot 180 °C.
Klits die eier saam met die gesmelte margarien en Fanta.
Meng dit in 'n groot mengbak met die koekmengsel.
Skep eetlepelsvol op 'n gesmeerde bakplaat, ongeveer 4 cm van mekaar af.
Bak vir ongeveer 15 minute. Die koekies sal sag bly in die middel. Wilna Myburg 15/12!!!Helena♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



Jaclynne Van Zyl Brewis
Karamel en Rice krispies koekies 
Bron: Dit Tydskrif 2002
80g Botter of Margarien,
1 blik Caramel Treat,
750ml Rice Krispies,
100g rooi kersies,
250ml Rosyne,
100g amandel/ grondboontjies fyngemaal
Metode: Verhit die botter/mar garien en karamel oor lae hitte tot gesmelt. Sodra gesmelt is, haal die kastrol van die plaat en voeg die res van die bestanddel e by. Roer baie goed. Skep in 'n vlak bak of in papiervorm pies. eetbare cupcakes ens. Plaas in yskas tot gestol. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Carin Ras Wilso
SJOKOLADEBLOKKIES 
(“fudge met mariekoekies”)
250 g botter
2 eetl kakao
500 g versiersuiker
2 eiers
Knippie sout
5 ml vanielje-geursel
Pak mariebeskuitjies
Smelt botter in 'n groterige kastrol. Sodra dit gesmelt is gooi kakao daarby en roer dit, daarna gooi jy die versiersuiker ook by en roer. Klits 2 eiers (sommer met 'n vurk) en gooi 'n knippie sout daarby en meng dit nou met die botter/kakao/versiersuiker
mengsel. Hierdie moet vinnig geroer word totdat dit 'n gladde mengsel is. Gooi 5ml vanielje-geursel by.
Breek 1 en 'n half pak Mariebeskuitjies in klein stukkies en roer dit nou by die sjokolademengsel, skep dit in 'n plat langwerpige glasbak en druk dit vas in die bak en bêre dit in die yskas sodat dit kan koud en hard word.
Wanneer dit hard is, sny jy dit in blokkies. # mariebeskuitjiefudge
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



Carin Ras Wilson
RICE CRISPIES KOEKIES
3½ eetl botter
30 marshmallows
4 kop Rice Crispies
1 teel vanilla geursel
Smelt botter, voeg marshmallows by en roer teen lae hitte
Vat pot weg van hite en voeg vanilla geursel by en roer
Voeg Rice Crispies by en roer goed
Krap in bak, wag tot afgekoel en sny in blokkies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Molly-Ann Underwood Schmidt
SUURLEMOEN BLOKKIES
Porsies: 12 blokkies
Voorbereidingstyd: 10 minute
Verkoelingstyd: 1 uur
1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies
1 x 397 g-blik kondensmelk
150 ml suurlemoensap
40 g/125 ml klapper
Metode:
1. Pak 'n laag beskuitjies in 'n gesmeerde vierkantige tertbord.
2. Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik en smeer die helfte daarvan oor die beskuitjies.
3. Herhaal die proses en strooi laastens die klapper oor.
4. Verkoel ongeveer 1 uur en sny in blokkies. Sit koud voor
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Molly-Ann Underwood Schmidt
KLAPPER KOEKIES
Porsies: 30 koekies
Voorbereidingstyd: 10 minute
Baktyd: 30 minute
315g/375ml strooisuiker
115 g/125 ml sagte botter of margarien
6 groot eiers
5 ml vanieljegeursel
400 g/5 x 250 ml klapper
15 verglansde kersies, gehalveer
Metode:
1. Voorverhit die oond tot 160 °C en smeer 'n bakplaat goed met botter of margarien.
2. Klits die strooisuiker en die sagte botter of margarien tot lig en romerig.
3. Voeg die eiers een vir een by.
4. Voeg die vanieljegeursel en klapper by en meng goed.
5. Skep lepelsvol van die mengsel op die bakplaat en plaas 'n halwe kersie op elke koekie. Bak ongeveer 30 minute tot ligbruin.
6. Laat die koekies heeltemal afkoel voordat dit uit die pan gelig word.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Maré Nieuwoudt
APPELKOOSKOEKIES  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html 
8 x 250ml koekmeel
Knippie sout
500g botter of margarine
4 x 250ml suiker
250ml appelkooskonfyt
15ml koeksoda
4 eiers, geklits Stel die oond op 180 grade C. Sif die meel en sout saam. Vryf die botter goed by die meel in. Voeg die suiker by en meng goed. Plaas die appelkooskonfyt in n klein mengbak en voeg die koeksoda by. Laat staan eenkant tot die mengsel begin opbruis. Meng al die bestanddele goed saam. Laat staan oornag. Rol in balletjies, plaas op n gesmeerde bakplaat en druk effens plat met n vurk. Bak 10 tot 15 minute in die voorverhitte oond.
Lewer sowat 150 koekies. 


APPELKOOSKOEKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html 
3 1/2 k Suiker                                        

500g Margarien
3 Eiers
1k Konfyt
2 eetl Koeksoda
1/2 k Melk
10k Meel

Room botter en suiker en voeg eiers een vir een by.
Voeg konfyt by. Los koeksoda op in melk, en roer om die beurt met meel by bottermengsel tot stywe deeg vorm. Rol bolletjie en druk plat. bak 12 - 15 min by 180. Lewer 3,2 kg.


Maré Nieuwoudt
Korentekoekies
300g koekmeel
150g versiersuiker
5ml fyn kaneel
175g botter
1 groot eier
15ml water
150ml korente
4 kersies, gekap(opsioneel0
20ml water en 1 eier, geklits ( Vir bestryk van deeg later).
Strooisuiker vir bo-oor
Stel die oond op 180grade C. Sif die koekmeel, versiersuiker en kaneel saam. Vryf die botter by die droe bestanddele in tot dit soos fyn broodkrummels lyk. Klits die eier en water saam en voeg by. Voeg die korente (en kersies) by en meng tot n deeg. Bedek en laat staan sowat 30 minute in die yskas.
Rol die deeg uit en bestryk met die eier-en-water-mengsel. Bestrooi met strooisuiker. Druk vormpies uit, pak uit op bakpapier op n bakplaat en bak 12 tot 15 minute in die voorverhitte oond. Lewer sowat 24 koekies  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Betty Jeanson
OATS COOKIES
(Tannie Maatjie)
5 cups flours
5 cups coconut
5 cups oats
3 cups sugar
½ cup luke warm milk
500g margarine
2 tsp salt
5 tbsp syrup
1 tsp cinnamon
1 tsp ginger
4 tsp bicarbonate of soda
3 eggs
Cream margarine, eggs, sugar, spices, salt, bicarbonate of soda (with milk) and syrup together.
Knead flour, coconut and oats in. Roll balls, press flat and bake on 190º
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



Carin Ras Wilson
Coconut Macaroons
 SOENTJIES
Melody Mew Zwarts – Penny Meals
Cook Time: 8 minutes
Ingredients:
•16 ounces shredded coconut
•1 can (14-15 ounces) sweetened condensed milk
•2 teaspoons vanilla extract
Preparation:
Directions for coconut macaroons
Mix all ingredients together. Drop by teaspoonfuls onto generously greased baking sheets. Bake at 350° for 8 minutes. Cool coconut macaroons slightly; remove to rack. Makes about 4 to 5 dozen coconut macaroons. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Maré Nieuwoudt
MONTE CARLO’S
180g botter
125 ml ( 1/2k ) suiker
1 elstra-groot eier
5 ml ( 1t ) vanieljegeursel
315 ml bruismeel
140 ml koekmeelblom
Knippie sout
125 ml ( 1/2k ) klapper
Vir bo-op:
45 ml ( 3e ) aarbeikonfyt
45 ml ( 3e ) klapper
Metode:
Voorverhit die oond tot 180° C (350° F) en bespuit 3 bakplate met kleefwerende kossproei.
Verroom die botter en suiker tot lig, voeg die eier en vanieljegeursel by en klits goed.
Sif die mele en sout saam en voeg saam met die klapper by die botter-mengsel. Meng deur. Rol teelepelsvol van die mengsel in bolletjies en plaas op gesmeerde bakplate. Druk ‘n houtlepel se steel liggies in meel en druk ‘n holte in die model van elke bolletjie.
Bak 10-15 minute lank tot gaar en lig strooikleurig. Laat effens afkoel olp die bakplate en laat dan heeltemal afkoel op ‘n draadrakkie.
Skep in elke holte ‘n bietjie aarbeikonfyt en besprinkle mildelik met klapper.  Lewer ongeveer 45 koekies.
Huisgenoot Wenresepte van 5 Februarie 1998
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Adele Melbourne Australia Blog-will work for biltong

Zoo Cookies

Makes 3 dozen
175g soft unsalted butter
200g caster sugar
2 eggs
1 teaspoon vanilla extract
400g plain flour
1 teaspoon baking powder
1 teaspoon salt
300g icing sugar, sieved, and food colouring
Preheat the oven to 180 deg Celsius.
Cream the butter and sugar together until pale, then beat in the eggs and the vanilla. In another bowl, combine the flour, baking powder and salt. Add the dry ingredients to the butter mixture, and mix until combined. Let the dough rest in the fridge for at least an hour.
Sprinkle a suitable surface with flour, and roll out one half of the dough to a thickness of about 1/2 cm (keep the other half in the fridge for now). Cut into rectangles, or any shape you wish, and place them on a baking plate.
Bake for 8-12 minutes until lightly brown. Cool on a rack and continue with the rest of the dough.
Add the icing sugar to about 2 tablespoons of boiling water. Add more water to form the consistency you want. Divide the icing into different batches and colour, remember to leave one batch white. Add a colour layer to your cookies, and let harden completely. Draw some little animals of whatever your heart desires on top with the white icing. Let harden again before serving. 21/10/2011
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html





WHITE CHOCOLATE CHERRY CHUNKIES

(Paula Deen)

Ingr:
1 ½  Cups white chocolate chunks;                                
1 Cup chopped macadamia nuts;                  
½ tsp salt;
1tsp bicarb;
3 Cups all-purpose flour;  
2 Tbsp milk;
1tsp vanilla essence;
2 large eggs;
1Cup granulated sugar;
1 Cup packed brown sugar;
½ Cup softened butter

½ Cup candied cherries, chopped.
METHOD:
Preheat oven to 180dC. In a med bowl with an electric mixer, cream butter & sugar together until light & fluffy. Add eggs & vanilla. Set aside. Sift together flour, bicarb & salt. Add milk, then add flour mixture to butter mixture. In another bowl, combine nuts, cherries & chocolate chunks then add to butter mixture, stirring only to blend. Drop by heaping tablespoons onto a greased cookie sheet, 5cm apart. Bake for approx 11-13mins. Cool on a wire rack.

Afrikaanse weergawe:
1 ½ k Wit choc chips of sjokolade opgekap
1 k gekapte Macadamia neute
½ tlp sout
1 tlp koeksoda
3 k Koekmeel
2 eetlp Melk
1 tlp vanilla
2 large eiers
1 k suiker
1 k bruinsuiker
½ k sagte botter of margarien
½ k kersies, gekap

Metode:
Voorverhit oond tot 180°C.  Klop die botter en suiker tot room. Voeg eiers een vir een by en ook vanilla.
Sif nou meel, koeksoda en sout saam. Roer die meel en die melk mengsels om die beurt by die bottermengsel.
Meng eers die neute, kersie en sjokolade saam en roer dit dan by die beslag in. Skep teelepelsvol op ’n bakplaat, 5cm uitmekaar en bak 11 – 13 min. Koel af op ’n draadrak.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



CHOC CHIP COOKIES

‎250 g choc-chips,
500g margarien,
10 koppies koekmeel,
5 ml koeksoda,
50 ml water,
5 ml bakpoeier,
5 ml sout,
1 kg suiker,
4 eiers,
10 ml vanielje.
Maak die koeksoda met die water aan. Meng die nat met die droog. Maak balletjies en druk effens plat met vurk. Versier met 'n stukkie rooi kersie of Smarties. Bak 10 min. by 180 gradeC. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Michelle Nel  
MARIEBESKUITJIEFUDGE
1 Pak (200g) Marie beskuitjies (of enige ander lekker beskuitjies wat min of meer dieselfde is daar)
250g margarien of botter
1 pak (500g) versiersuiker (gesif)
75 ml kakao, gesif
1 eier
Rol die beskuitjies net 'n rolstok tot taamlik fyn, maar nie heeltemal fyn nie.Smelt die margarien in 'n groot kastrol oor matige hitte en roer die versiersuiker en kakao by. Roer tot glad. Klop die eier vinnig by.
Haal mengsel van die stoof af en roer die gekrummelde beskuitjies by.Skep in 'n gesmeerde of met Spray 'n Cook gespuite bak en laat afkoel. Sny in blokkies en bere in yskas. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html

MariCarol Elliott Claassen
Easy Chocolate Squares
(the kosher scene)

Ingr:
300g dark chocolate;
3/4C margarine;
2+1/2C rice crispies;
4Tbsp syrup;
2Tbsp coconut flavoured liquer;
190g any plain cookies(crumbled);
1/2C dry coconut;
1/2C chopped walnuts/pecans;
1/2C chopped candied cherries;
30g white chocolate.

METHOD:

Place dark chocolate in a double boiler, add margarine,syrup & coconut liqueur until melted, stirring occasionally until blended. Add broken cookie pieces, rice crispies, nuts & cherries & mix till well blended. Line a 20cm cookie pan with parchment paper. Pour mixture in & level, pressing down well. Chill in fridge for about 2hrs. Melt white chocolate & drizzle over cake. Let it set. Carefully remove cake from pan. Discard parchment paper. Cut up into 16 squares & serve. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


ROMANY CREAMS

500g Margarien
4 eetlp Stroop
5k Koekmeel
4 eetlp Kookwater
5k Klapper
5tlp Koeksoda
5k Hawermout
4 Eiers
4k Suiker
4 eetl Kakao

Meng meel, hawermout, klapper en suiker. Vryf botter in. Voeg eiers by. Los koeksoda in kookwater en stroop op en voeg kakao by. Voeg by deeg. Deeg moet styf wees. Bak 10 min by 180ºC. Lewer 2.86 kg
Geplaas deur: Dalene Brits
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html 



ROMANY CREAMS

250g Margarine
250ml Suiker
500ml Koekmeel
5ml Bakpoeier
375ml Klapper
30ml Kakoa
215ml Kookwater
Gesmelte Sjokolade

Stel oond op 180° C
Room margarine en suiker saam.
Sif koekmeel en bakpoeier saam.
Gooi klapper by.
Voeg klappermengsel by roommengsel.
Maak kakao aan met kookwater en gooi by klappermengsel.
Druk uit met koekiedrukker.
Bak vir 16min – draai die pan om na 8min.
Smeer koekies met gesmelte sjokolade en plak op mekaar.
Wenk
As dubbel aangemaak word lewer dit ongeveer  1½kg koekies. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  

Melissa Mea Adams
ROMANY CREAMS 
My resep bevat http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  
350g botter                                               

Koppie suiker
Koppie en half klapper
Kwart koppie cocoa
1 tsp baking powder
1tbsp vanilla essence
3tbsp oil
3and half cup flour
1 eier

Mix butter and sugar with hand mixer for a minute
Add egg, oil and vanilla essence and mix for min

Add all dry ingredients and knee well together
Put in fridge for 10 min
Flour surface ... Place half the dough on surface and cover lunch wrap ... roll dough while paper on dough
With a fork make lines for the rough effect and cut with cookie cutter
Put in oven for 10 min max ... but do check some take less then 10 min

Cool biscuits down ... melt choc on side in micro ( not too hot)
Put some choc on one side of the biscuit anf cover with other.

Enjoy

GRONDBOONTJIEBOLLETJIES.

625ml Rice krispies.
125ml Gladde grondboontjiebotter.
125ml Illovo gouestroop.
60ml Droe klapper.

Meng alle bestandele goed saam.
Rol opgehoopte teelepelsvol bolletjies.
Rol die bolletjies dan in goed in die klapper.
Laat toe om uit te droog en geniet.
Geplaas deur:
Lekker resepte vir die jongergeslag
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html 




COCONUT BISCUITS

Hier kom die resep Chileen, dit is gedateer uit 'n ou resepte boek wat gepubliseer is in September 1965, ek weet nie wat die naam van die boek is nie want sy voorblad is al verlore, al wat ek weet is dat die boek saamgestel is deur 'n finishing skool vir dames genaamd Greenoaks Secretarial /Finishing School.
4 oz butter,
1 large cup coconut,
1 egg,
1 1/2 cups flour,
1/2 tsp lemon essence (ek gebruik 1 tsp),
1/2 cup sugar,
2 Tbl milk,
1t baking powder,

Cream butter and sugar, add egg, essence, milk then rest of ingredients. Drop teaspoon full of mix on greased baking sheet. Bake at 400degrees
Geplaas deur: Jocelyn Fordred
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  




Jeanette Humphries Hier's een. Baie maklik, baie vinnig en baie gesond. Lekker groot 'koekie' ek pak een in vir Lunch by die werk saam met my koppie koffie. Heerlik en vul jou vir die hele middag.

GIANT OATMEAL COOKIE

1¼ cups brown sugar
¾ cup syrup
2 Tbs. canola/sunflower oil
10oz prune purée or prune baby food
4 egg whites
1tsp vanilla extract

3 cup old fashioned oatmeal
2 cup unprocessed bran
2 cups of whole wheat flour
1½ tsp baking soda (bicarbonate of soda)
½ tsp baking powder
½ tsp salt
½ cup raisins or chocolate chips
1 tsp ground cinnamon

Preheat oven to 350º F (180º C)
Coat baking sheet with nonstick cooking spray.
Combine all ingredients. Spread dough onto cookie sheet.
Bake 20 minutes or until golden brown.
Cut into 16 pieces.



Lynette de Beer Jeanette Humphries.........vervang jou rosyne met sultanas. Dit het 'n laer GI as rosyne en ook minder suiker in as rosyne. 
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  


ITALIAN CHRISTMAS COOKIES:

Ingredients:
4 Eggs
1 Cup Sugar
½ Cup Butter
2 Tsp. Vanilla
3½ Cup Flour
4 Tsp Baking Powder

Sift dry ingredients.
Cream butter and sugar, beat in eggs. Add Vanilla and dry ingredients.
Knead and add flour as needed to keep dough from sticking to hands.
Pinch off dough, roll in your hands to form a log and then twirl into shape.
Place on Greased cookie sheets. Bake at 180 for 10min.

Icing:
2 Cups sifted Icing sugar
2 Teesp Vanilla
6 Teesp Water
Stir until creamy
Hundred and thousands for trim

Dip cookies into icing and sprinkle with trim.
Place on wir4e rack with was paper on counter to collect the dripping icing and sprinkles.
Place iced cookies on wire rack with was paper under for easy cleanup
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  





SOETKOEKIES (EIERLOOS)
Kook saam
3 koppies suiker en
1 koppie melk tot suiker gesmelt is.
Laat heeltemal afkoel.
Voeg by
2Tl koeksoda en
2TL vanilla.
Sif saam
8 koppies meel
2 tl sout.
Vryf 500g margarine in meel.
Meng melk mengsel by. Rol balletjies en druk plat met 'n vurk. Dis baie lekker en bevat geen eiers nie.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html



Frieda Greyling
...my ma se resep, as ek dit bak verlang ek so na haar, ons het menigte nagte so saam koekies gebak en dan lekker gelag vir my pa wat so le en snork! ...
SOETKOEKIES:                        

9 kop koekmeel.
4 kop Suiker.
500g stork.
4 eiers, geklits.
5ml sout.
10ml koeksoda (hoogvol).
10 ml kremetart (hoogvol) los dit op in bietjie melk.
15 ml fyn gemmer of 1 en n halwe kop klapper.
 

METODE :
Meng suiker en Stork goed tot romerig.
Voeg eiers by, meng goed.
Voeg koeksoda en kremetart by.
Voeg gesifte droe best by.
Meng goed.
Rol uit.
Druk af.
Smeer met geklitste eier.
Bak 12 tot 15 min by 180 grade 

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html






SJOKOLADE OATS KOEKIES

Elize Meyer Johnson-Naude



150g unsalted butter
80g lightly packed brown sugar
1 egg
1/2 tsp vanilla
150g (1c_ Flour
1/2 tsp baking powder
180g (2c) rolled oats
150g brown chocolate, coursely chopped

Mix butter & sugar till light & fluffy & creamy.
Add egg & vanilla & beat well
Sift flour & baking powder over egg mixture
Add oats & chocolate & stir until well combined
Roll into balls
Bake @ 180*C  for +- 15min.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Judy Basson MISHOPIES

2 k suiker
1 k botter (in blokkies gesny)
½ k melk of water
½ k kakao
2 k hawermout (rou)
2 k klapper
2 t vanilla


Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die suiker opgelos en die botter gesmelt is. Verhoog die hitte en laat die mengsel kookpunt bereik. Kook vir 5 minute totdat dit begin borrel. Meng intussen die hawermout en klapper en hou gereed. Verwyder kakao-mengsel van die hitte en roer die vanilla by. Roer die hawermoutmengsel by en skep lepelsvol in hopies op ‘n gesmeerde bakplaat of skinkbord. Laat koud word en plaas in die koelkas.
Kan ook gekapte neute ingooi as jy wil.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


Sjokolade-hopies (ek ken dit as “Ongebakte koekies” of “Rotskoekies”)

Bestanddele:
500ml suiker
125ml melk
125ml kakao
125ml botter
125ml grondboontjiebotter
5ml vanieljegeursel
sowat 5 x 250ml hawermout of meusli, of ‘n mengsel van die twee

Metode:
Plaas die suiker, melk, kakao en botter in ‘n kastrol en bring tot kookpunt terwyl gedurig geroer word. Verlaag die hitte en prut dan sowat 3-5 minute lank.
Verwyder van die hitte en roer die res van die bestanddele by. Voeg net genoeg hawermoutmengsel by totdat die mengsel stewig is.
Skep hopies op velle waspapier wat op ‘n bakplaat geplaas is en laat staan tot stewig. Lewer sowat 46 hopies. (Jy moet vinnig werk as jy die hopies skep, die mengsel koel vinnig af.)  
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  


TEEKOEKIES

Tracy Bekker Rautenbach
En ek het hom gekry!
Bestanddele
1x 500g stork botter
3x koppie suiker
Meng tot room
Klits 5 eiers en gooi by mengsel en 5ml vanilla.

Sif 6 koppies selfraising meel en 
1/2 tlp bakpoeier by en meng als saam.
Rol in balletjies druk met vurk.
Sit in voor verhitte oond 180* tot lig bruin.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html

Lemoenkoekies


RESEP LEWER: 24 KOEKIES
PORSIEGROOTTE: 1 KOEKIE
65 ml (60 g) sagte margarien
75 ml (60 g) strooisuiker
100 g marmelade van goeie gehalte
5 ml gerasperde lemoenskil
100 g droëvrugtekoekmengsel
1 groot eier, geklits
30 ml ongegeurde vetvrye jogurt
5 ml koeksoda
250 ml (130 g) volkoringmeel
75 ml (50 g) hawersemels (oat bran)
225 ml (80 g) ProNutro Wholewheat Original

Versiersel
100 ml (50 g) versiersuiker
1 ml gerasperde lemoenskil
10 ml vars lemoensap
Verhit oond tot 170 °C.
Room margarien en strooisuiker saam tot lig en donsig.
Sny die skil van die marmelade fyner, soos nodig. Meng marmelade, lemoenskil, droëvrugtekoekmengsel, eier, jogurt en koeksoda. Meng die volkoringmeel, hawersemels en ProNutro. Roer die konfytmengsel en droë bestanddele om die beurt by die geroomde mengsel in om ’n klewerige deeg te vorm. Verkoel die deeg vir 10 minute, dan hanteer dit makliker. Rol okkerneutgroot deegballetjies, plaas op gesmeerde bakplate en druk met ’n vurk plat tot dikte van sowat 1 cm.
Bak vir 15 – 20 minute tot goudkleurig en gaar. Laat die lemoenkoekies op die bakplate afkoel.

Versiersel 
Meng versiersuiker, skil en sap tot ’n loperige versiersel en drup in ’n dun straaltjie oor die koekies wanneer dit heeltemal afgekoel het. 
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  

Nicolene Mageer
KANEEL EN SUIKER KOEKIES
CINNAMON SUGAR COOKIES                             
1/2 koppie olie
3/4 koppie suiker
1+ 1/2 koppie koekmeel
1 eier
2 tlp cinamon
1 tlp koeksoda

Bietjie suiker gemeng met cinamon om deeg in te rol.
Meng olie en suiker en eier. Voeg al d droe bestandele bymekaar en meng met olie mengsel. Maak klein balletjies en rol in suikermengsel druk plat en sit in plaat en bak teen  180 oC tot so vir 20 min. Hoe langer dit bak hoe meer bros sal dit wees.
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html   


ROYAL CREAM BISCUITS                          
250g butter
½ cup icing sugar, sifted
½ tsp almond essence
2 cups cake flour, sifted
½ cup cornflour , sifted

Method
Preheat oven to 160 degrees. . .

Beat butter and icing sugar until light and creamy.
Add the almond essence, flour and cornflour gradually, mixing after each addition until the dough is soft.
Use a cookie cutter or break dough into little walnut-sized balls and shape into small rectangular pieces about 3mm high.
Using a fork, make an indentation into each biscuit.
Bake for approximately 20 to 30 minutes until golden brown.
Remove the biscuits from oven and set aside to cool completely.

Filling
125g butter
½ cup icing sugar sifted
½ tsp almond essence

Beat ingredients together until creamy.
Sandwich the biscuits with the filling.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html   

LEMON WHITE CHOCOLATE MELTING MOMENTS  
Makes 12

175g butter, softened slightly
1/4 cup icing sugar
1 tsp vanilla extract
1 cup cake flour, sifted
1/4 cup corn flour sifted
Zest of 1 lemon
100g white chocolate, melted

Preheat oven to 180°C. Line a baking tray with baking paper. Cream the butter, icing sugar and vanilla in a bowl until light and fluffy. Stir in the flour and corn flour until combined and soft. Place the mixture into a piping bag fitted with a fluted nozzle. Pipe 3 cm rounds onto lined baking tray, allowing room for spreading. Place the tray of biscuits into the fridge for 30 minutes for the butter to chill then bake for 12-14 min or until golden. Cool on the tray. Sandwich the cookies together with the melted white chocolate. Store in an airtight container.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html  

Louna Conradie
Kitspoeding koekies

Room 
1 kp suiker.
Gooi 2 eiers by en klits goed.
Voeg 

1 pk bruismeel (500g), 
1 pk kitspoeding en 
'n knypie sout by.
Knie goed en maak balletjies en druk plat (as dit met garetolletjie platgedruk word, maak dit 'n mooi patroontjie).
Bak vir ± 15 minute by 200°C tot ligbruin. 


Carin Ras Wilson
Kitspoedingkoekies
400g/500ml suiker
250g botter of margarien
2 ekstra groot eiers
500g bruismeel
1 pakkie (90 g) kitspoeding (enige geur)\

Verhit die oond 180 grade C. Smeer bakplate. Verroom die suiker n botter of margarien saam en klop daarna die eiers een-een daarby in. Sif di meel en poedingpoeier saam oor die eiermengsel en meng dit tot deeg. Rol die deeg bolletjies van sowat 5ml deeg elk en plaas hulle uitmekaar op die bakplate. Bak die koekies 15 minute lank of totdat hulle begin verbruin.  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/kleinkoekies.html


                                                                  


250 g (½ blok) botter
397g (1 blik) kondensmelk
2,5 ml (½ t) suurlemoensap
125 ml (½ k) klapper
400 g (200g x 2 pakkies) mariekoekies

VERSIERSEL

75 ml (5 e) sagte botter
500 ml (2 k) versiersuiker, gesif
5 ml (1 t) suurlemoensap
knypie fyn gerasperde suurlemoenskil

METODE
1 Koekies Smelt botter in kastrol. Roer kondensmelk, suurlemoensap en klapper by. Verwyder van hitte.
2 Druk mariekoekies fyn, nog effens grof.
3 Meng koekies by kondensmelkmengsel tot goed gemeng.
4 Druk mengsel in 28cm x 20cm grootte bak vas wat met botter gesmeer is.
5 Plaas in yskas tot gestol en sny in vingers van ongeveer 2,5cm x 5cm.
6 Versiersel Room botter tot liggeel. Voeg versiersuiker bietjies op 'n slag by en voeg suurlemoensap en suurlemoenskil daarby.
7 Skep versiersel in spuitsak en spuit patroontjies bo-op. 







Erna Van der Merwe
GOU-GOU-KOEKIES (eatsummores)
Ongeveer 80 koekies
KOEKIES
500 g botter, sag
500 ml (2 k) versiersuiker, gesif
1 250 ml (5 k) koekmeel
10 ml (2 t) bakpoeier
knypie sout
60 ml (4 e) rooi glanskersies, gehalveer
60 ml (4 e) groen glanskersies, gehalveer
100 g (1 pakkie) gevlokte amandels

Versiersel:
200 g (2 plakke) sjokolade, gesmelt
Stel oond op 180 °C.
Koekies:
*Room botter en versiersuiker tot liggeel en romerig.
*Sif meel, bakpoeier en sout. Roer by bottermengsel tot deeg begin vorm.
*Voeg kersies en amandels by en verdeel mengsel in twee. Vorm deeg in wors. Draai in kleefplastiek toe en vries vir vyf uur.
*Sny gevriesde deeg in 1 cm-skywe en sit op bakplaat wat met bakpapier gevoer is.
*Bak 15 min. of tot goudbruin bo-op.
*Skep koekies op afkoelrakkie tot heeltemal afgekoel.
Versiering: Doop helfte van koekie in ge-smelte sjokolade.
Sit gedoopte koekies op waspapier sodat sjokolade kan stol.
**OF BAK EAT SUM MORES deur koekies te bak sonder neute, kersies en sjokolade. Baie lekker

No comments:

Post a Comment