Monday, 4 March 2013

KLAPPER-BROODJIE

FOTO>Frans Odendaal
Dankie Frans dit lyk Lekker*Helena


Vanessa Wilkinson McLaren

Rapport
KLAPPERBROODJIE
2 kop growwe droë klapper
2.5 k koekmeel
 2 t bakpoeier
 1/2 t sout
1/2 k ligte bruinsuiker
2 groot eiers
300ml klappermelk of karringmelk
2 eet gerasperde suurlemoenskil
1/3 k botter, gesmelt
Verhit oond tot 180C. Smeer 'n broodpan van 22 x 12cm met botter.
 Meng al die droë bestanddele saam inb een bak.
 Meng al die nat bestanddele in 'n ander bak.
Vou die droë bestanddele ligweg by die nat bestanddele in en vou dan die botter ligweg in. Moenie te veel meng nie.
 Gooi beslag in gesmeerde pan.
 Bak vir 1 uur tot gaar en goudbruin. Keer uit op 'n draadrakkie en laat heeltemal afkoel voor jy brood sny*Rapport*3/3/13

No comments:

Post a Comment