*Eie Resep*[Slow-Cooker}
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-geregte.html
1 Pak Macaroni
2-3k Sterk Cheddar Kaas
4-5 Eiers
2 K Melk
S/Peper
Botter
2 Tamaties
2 K Melk
S/Peper
Botter
2 Tamaties
Metode:
Kook Mac. volgens aanwysing[al dente] dreineer
Rasper kaas,sny tamaties in ringetjies
Klits eiers saam met die melk
Smeer Slow-Cooker [ Bakskottel] met n bietjie botter
Pak lae :Macaroni>Tamaties>S/P>Kaas
Laaste laag moet Kaas wees bo-op..
Gooi eier en melkmengsel bo-oor stip met n paar klontjies botter
Stel Slow-Cooker op High vir so 30min.en op Med vir so 20min.
*en in die oond vir 25min by 180*C
En daar het jy dit net soos Ouma dit gemaak het!!!1/8/12 Helena Chilli Kruger.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:
Post a Comment