SPRINGBOK RUGBILTONG GEREG
SPRINGBOK
RUGBILTONG IN SLOW-COOKER
Ek het gou skywe *Springbok Rugbiltong*wat ek stadig
gaargemaak het in foil in die oond[toegedraai] gesny en dit gemeng met Pasta en
blokkies aartappels in n Italiaanse Tamatiesous en skywe uie in die Slow-Cooker
gepak vir later vanaand**Helena Chilli Kruger 25/7/12.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
No comments:
Post a Comment