Friday, 22 March 2013

MACARONI EN KAAS / MAC-CHEESE

OUMA SE MACARONI EN KAAShttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html

Was dit nou lekker vir n verandering**29/11/12

*Helena*
1 Pak Macaroni
2k Sterk Cheddar Kaas
1Pak Bacon Strips
2Eiers
1K Melk
S/Peper
Botter
2 Tamaties
Metode:
1.Kook Mac. volgens aanwysing[al dente] dreineer
2. Rasper kaas,sny tamaties in ringetjies,
Klits eiers saam met die melk,
Braai Bacon net gaar
3.Smeer Bakskottel met n bietjie botter
4. Pak lae :
Macaroni>Bacon>Tamaties>S/P>Kaas...Laaste laag moet Kaas wees bo-op...
5.Gooi eier en melkmengsel bo-oor stip met n paar klontjies botter en bak tot mooi Goudbruin en gestol...+25min. by 180*C>>>En daar het jy dit net soos Ouma dit gemaak het!!


OUMA SE MACARONI EN KAAS SONDER BACON EN TAMATIE LAGIES*Helena .30/05/2017**

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html



 

**********************************************************************************

MACARONI EN KAAS

Elaine Hähnel
500gr macaroni
1 pak gekapte bacon
1 groot ui
1k kersie tamaties
4 eiers
500gr griekse jogurt
1½ k gerasperde kaas
2t basillie kruid of tiemie
1 blik sweetcorn (opsioneel)

Sout en growwe swartpeper na smaak
Kook die macaroni soos aangedui op pak tot amper sag.
Spoel af in vergietes.
Braai die ui en bacon sag/gaar maar nie uitgedroog.
Sny die kersietamaties in wielietjies.
Voeg nou die bacon, uie, tamaties, 1k kaas, geurmiddels by die macaroni saam in ‘n oondvaste bak.
Klits die 4 eiers, voeg dit by die griekse jogurt.
Gooi die jogurt en eiermengsel oor die macaroni en strooi dan die orige kaas bo-oor.
Bak teen 180 grade totdat die eier-jogurt mengsel gestol het.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html

Mac en cheese

Bestanddele:
500g macaroni,
 60ml botter,
1 gekap ui,
2.5ml gekap knoffel,
2.5ml droe gemeng kruie,
1 rooi soetrissie ontpit en in blokkies,
250g sampioene in skywe,
75ml koekmeel,
 750ml warm melk,
 sout, peper,
60ml swart olywe gekap,
 375ml gerasper goudaMetode:
Kook macaroni sag in soutwater en dreineer. Braai uie, knoffel en kruie sag in botter. Voeg meel by. Roer melk stadig by tot n dik sous vorm. Geur met sout en peper. Roer olywe en helfte kaas by. Roer pasta by. Skep in gesmeer oondbak. Strooi res kaas oor. Bak 25min by 180. Porsies 6. Jy kan ook gebraaide stukkies spek of gekrummelde feta bysit.27/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html



MACARONI & KAAS MET BABA TAMATIE & OLYWE

Genoeg vir: 4
Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 20 minute

60 ml botter
60 ml meel
500 ml melk
200 g gerasperde cheddar
400 g macaroni of penne, gaar en gedreineer
1 bakkie baba-tamaties
’n hand vol ontpitte olywe

1 ui, gesny

1 Verhit die botter in ’n kastrol tot gesmelt. Roer die meel oor matige hitte by tot dit begin skuim. Haal van die plaat af en laat effens afkoel.
2 Voeg die melk bietjies-bietjies by en klits tot glad. Hou so aan tot al die melk bygevoeg is.
3 Sit die sous terug op die plaat en laat dit kook terwyl jy heeltyd met ’n houtlepel roer, tot dit verdik het. Roer die helfte van die kaas
by en geur na smaak.
4 Gooi die sous oor die gaar pasta en roer dit deur. Skep dit in ’n oondvaste bak en pak die tamaties, olywe, ui en orige kaas bo-op.
Rooster vir 5-10 minute onder die element, tot mooi goudbruin.
Bron: Idees - Kos & Onthaal
Plasing; Henriette Wessels  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html


SMOKED GOUDA MAC & CHEESE

4 cups dried macaroni
4 tablespoons butter
¼ cup all-purpose flour
2 ½ cups milk (or half milk half cream)
2 teaspoons dried mustard
125gr smoked Gouda cheese (shredded)
250 gr sharp cheddar cheese (shredded)
½ teaspoon salt
½ teaspoon Cajun seasoning
½ teaspoon ground black pepper
sliced green onions

Step 1: Bring a large pot of lightly salted water to a boil. Cook macaroni according to package directions.
Step 2:
While the noodles are cooking, in a large deep pan melt the butter and then
sprinkle in the flour. Whisk together over medium heat. Be careful not to burn
the mixture. Cook for about 2 minutes while whisking. Pour in the milk, a little
at a time and whisk until smooth each time. Cook the mixture while whisking
until it has become very thick. Add the smoked Gouda and cheddar cheese and stir
until melted. Stir in mustard, salt, pepper, and Cajun seasoning. Remove from heat.
Step 3: Drain the macaroni noodles. In a large bowl mix the noodles with the cheese sauce. Top with green onions.
(Makes 4 Servings)
Bron: Blog Chef
Plasing Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html

TUNA MACARONI GEREG

2 koppies pasta – kook tot sag
750 ml melk
3 eiers, geklits
1 pakkie wit uiesoppoeier
Sout na smaak
2 blikkies tuna
Meng alles saam en bak teen 180°C.
Bron: OFM - Bubblegum vir die siel
Plasing: Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html

Tuna-noedels!

Kook noedels tot sag, braai 2 uie wat in ringe gesny is tot sag en sit eenkant.
Vat pakkie sampioensop en gooi dit in 400ml water en sit in mikrogolf en kook tot dikkerig en rasper dan kwart koppie kaas en laat dit smelt in die sop.
Skep noedels in bak en vlok 2 tuna-blikkies bo-oor, gooi die uie en sampioensop ook oor en meng als saam deur tot goed gemeng.
Plaas nou in oondvaste bak en strooi kwart koppie kaas bo-oor en grill dan vir 10min.
Whala!  

Geplaas deur: Annelise Visser http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html 


MAC ‘N CHEESE
[Bron – Vanessa Willemse, my eie resep]

1 pak pasta enige van jou keuse, kook volgens die aan wysings op die pak
½ elk groen, rooi en geel peppers gekap
1 rooi ui gekap
2 groot tamaties, gekap
3 stingels spruit uie gekap
Mushrooms (optioneel)
1 pak spek enige van jou keuse in blokkies gesny
2 pakkies Royco cheddar cheese sause
1 pakkie Knorr potato bake cheese & bacon geur
1 L melk
Geurmiddels – Sweet Basil, Origanum, Ina Paarmans – Lemon & Black Pepper, Garilc & Herb
Olie vir braai
3 koppies cheddar kaas
Botter vir bo-op

Voorverhit oond na 180°C
Spuit ‘n 40 x 30 oond pan met spay ‘n cook
Kook die pasta tot al dente
Maak die 3 pakkies souse aan met die 1 L melk laat een kant tot benodig
Terwyl pasta kook braai die uie, peppers, bacon en tamatie in ‘n bietjie olie geur met die geurmiddels en laat stadig gaar braai tot lekker sag maar nie droog nie
Gooi net water af van die pasta maar moenie spoel met water nie gooi in ‘n mengbak
Skep jou braaimengsel bo-op die pasta
Gooi die sousmengsel bo-oor
Meng alles goed deur gooi in jou oond pan
Sprinkel met kaas, stip dan die gereg met klontjies botter bo-op
Bak vir ± 45 – 60 min tot sous verdik het
Bedien met ‘n lekker vars groen slaai


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html  




LEAN BEEF ITALIANO CASSEROLE
A simple tasty beef and macaroni casserole recipe that is easy to prepare.

INGREDIENTS
1 Tablespoon butter
1/2 cup chopped onion
1 cup sliced mushrooms
1 1/2 pounds lean ground sirloin
1 teaspoons salt
1/4 teaspoon pepper
1/2 easpoon oregano
1 teaspoon paprika
2 Tablespoons Worcestershire sauce
225 gram (8 ounce) macaroni, cooked al dente
1 (8.75 ounce) can tomato soup, undiluted
or substitute a canned tomato sauce instead
*Optional: ½ cup grated Parmesan cheese to garnish

Directions
Preheat oven to 375˚F.
Cook the pasta al dente and set aside.
In a large skillet put the butter and sauté onion overmedium heat until tender.
Add mushrooms and sauté for 5 minutes.Add the meat and cook until nicely browned.
Add salt, pepper, oregano, paprika and Worcestershire sauce.
In a casserole dish, combine cooked macaroni,cooked meatmixture,and tomato soup or sauce.
Cover and bake for 30 minutes.Remove from oven.Serve with the grated Parmesan cheese.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/macaroni-en-kaas-mac-cheese.html

No comments:

Post a Comment