Monday, 25 March 2013

MALVA-POEDINGS



MALVA PUDDING WITH A HINT OF TANGERINE:
Berie Vd Velden Smith
MOES DIT DEEL MET JULLE, DIT LYK SOOOO LEKKER EN WEER IETS ANDERS!  [MR FOOD]
Ingredients
1 cup sugar
1 egg
1 tbsp marmelade or two preserved naartjies with the syrup, chopped
1 cup flour
1 tsp bicarbonate of soda
a little salt
1 tbsp white vinegar
1 tbsp butter – softened
1 cup milk



Sauce Ingredients
1 cup cream
150gr butter
1 cup sugar
½ cup naartjie juice
zest from 1 naartjie


Method
Preheat your oven to 180C. In your mixer, beat the egg and sugar until light and fluffy. Add the marmelade or the chopped preserved naartjies. Sift the flour, salt and bicarb together in another bowl. Melt the butter and mix with the vinegar and while your machine is running, add the flour and vinegar and milk mixture to the egg and sugar mix until all the ingredients are well incorporated. Pour the batter into a greased oven-dish and bake for about 40-45 minutes or until a skewer comes out clean. In the meantime make the sauce.
Place all the ingredients for the sauce in a pot and slowly melt it. When the pudding comes out the oven, pour the sauce over the pudding. Initially it looks as if the sauce is too much, but trust me, it all disappears into the pudding leaving your with a moreish hug-in-a-bowl! *25/3/13 
 Helena Kruger 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html


Madelein Bosch
Maak die malva poeding maar voeg bietjie coacoa by en by die sous Swart Wilson Toffees en minder suiker en botter!!!



Dalene Brits


BAPSIE SE MALVAPOEDING        

2 Eiers
1 k Suiker
3 eetlp Appelkooskonfyt 

Sout
2 tlps Koeksoda 
2k Melk
2k Meel 
2 tlps Bakpoeier

Klits eiers, suiker en konfyt saam. Maak koeksoda met melk aan en meng om die beurt met gesifte meel by eiermengsel. Skep in bak, MAAK TOE en bak vir 45min by 180º.
Sous:
1 ½ k Suiker 
2 k Melk 
Smelt saam en

2tlps Vanilla 
1k Kookwater
240g Margarine
gooi oor warm poeding.

OF
1k Room 
6 eetl Margarine
½ k Suiker 
2tlp Vanilla
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html



Joey Venter
En so kry elkeen sy persoonlike Malvapoeding!

Ek maak die resep aan soos gewoonlik en bak dit dan in kolwyntjiepannetjies. Wanneer dit gaar is, pak dit in 'n oondpan en gooi die warm stroop bo-oor. Ek vries nou hierdie poedingkies tot volgende Vrydagaand wanneer ek 'n groot groep vriende van 'n motorfietsklub onthaal. Ek gaan dit weer in die oond warm maak en bedien met tuisgemaakte vla.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html





Annette Strydom Kolb

Ek het die resep uit die people magazine gekry was "Felicity Daniels" resep ek hom aangepas mer my porsies. Baie se bruin asyn nou ek koop nie bruin asyn nie net gewone wit asyn. Werk baie goed besides as jy nie appelkoos konfyt het nie kan jy aanpas met enige konfyt self heuning. En as jy nog meer fun wil he sit 30ml gesifde cacao poeier in jou stroop my kiddies lov
e dit*17/6/2014>
 
ANNETTE SE MALVAPOEDING
125ml botter, 
500ml castor sugar, 
60ml appelkoos konfyt, 
4 eiers, 
10ml koek soda 
15ml asyn 
250ml melk 
250ml koekmeel. 

Verroom botter en suiker voeg eiers 1 vir 1 by. los koeksoda in melk en asyn op. voeg die konfyt by botter mengsel. voeg meel by klits tot sag en voeg dan melk by met knippie sout. bak vir 40 min by 180. 
Sous 
1 blikkie ideal melk
1 koppie kook water 
1 koppie suiker 
200ml botter en 
5 ml vanilla essens. 
Sit alles in pot. bring tot kook. gooi oor poeding wanneer warm uit die oond kom
MALVAPOEDING 
1 koppie meelblom
1 teelepel hoogvol bakpoeier
1 koppie melk
1 koppie suiker
1 eetlepel botter (margarien)
1 eier
½ teelepel sout
1 teelepel koeksoda opgelos in 1 eetlepel asyn
1 eetlepel appelkooskonfyt
Metode:
Room botter en suiker. Voeg geklopte eier by en klop goed. Voeg asyn en koeksoda en appelkooskonfyt by. Roer gesifte meelblom, bakpoeier, sout en melk om die beurt by. Bak teen 180° tot gaar. Gooi die volgende sous oor en bak vir 10 minute langer.
Sous
1 koppie room
½ koppie botter (margarien)
1 koppie suiker
½ koppie kookwater
1 teelepel geursel (vanielje of karamel)
Kook alles saam (baie stadig) vir 3 minute Kosmater
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html





MALVAPOEDING

(Bedien 4-6)
1 eier
1 k suiker
1 k meel
1 t bakpoeier
1 t koeksoda
1 e bruin druiweasyn
1 e appelkooskonfyt
½ k melk
½ k room
Sous
1½ k melk
½ k suiker
½ k botter
¼ k brandewyn
1 t vanieljegeursel


Klits die eier en suiker saam. Meng die res van die bestanddele saam en voeg die eier-en-suiker-mengsel by.
Meng goed. Giet die mengsel in ‘n gesmeerde oondskottel en bak 40 minute in ‘n voorverhitte oond by 180°C.
Vir die sous, kook die melk, suiker en botter saam.
Gooi die brandewyn en vanielje by en giet die warm sous oor die poeding.
Bedien met vla of room.
Bron:Agter die lekker aan***Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html


 MILO MALVAPOEDING:
[RADIO NAMAKWALAND - AN NIEUWOUDT]
Oond 180 gr C.
Klits saam in mengbak:
250 ml suiker,
20 ml sagte botter en
1 groot eier.
Meng saam:
275 ml bruismeel,
5 ml koeksoda,
kwart t sout en
100 ml milo.
Meng
250 ml melk,
10 ml asyn en
10 ml vanilla geursel.
Meng om beurt met meelmengsel by eiermengsel. Gooi in gesmeerde oondbak en bak vir 30 tot 40 minute tot gaar. 

Gooi vlg sous oor
Smelt in kastrol: 
100 gr blok milosjokolade, 
125 ml room, 
160 ml melk, 
30 ml botter en 
80 ml milopoeier. 
Gooi oor gaar poeding en bedien met roomys of room.*11/4/13**Berie Vd Velden Smith http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html






MALVA PUDDING
Serves 6 - 8
375 ml milk
45 ml butter or margarine
30 ml smooth apricot jam
20 ml vinegar
2 extra-large eggs
200 ml (160 g) sugar
375 ml (210 g) Snowflake cake flour
10 ml baking powder
5 ml bicarbonate of soda
3 ml salt
Sauce
250 ml ideal milk
125 ml (100 g) sugar
60 g butter or margarine
5 ml vanilla or caramel essence

Heat milk, butter and jam in a small, heavy-based saucepan. Stir over low heat until butter and jam have melted. Add vinegar, remove from heat and set aside.
Beat eggs and sugar together until light and creamy.
Sift flour, baking powder, bicarbonate of soda and salt together. Add to egg mixture, alternately with milk mixture. Spoon into a greased, large ovenproof dish and bake in a preheated oven at 180 °C for 45 – 60 minutes.
Sauce: Combine ideal milk, sugar and butter in a small heavy-based saucepan. Simmer for about 2 minutes. Remove from heat and add essence. Remove pudding from oven, prick with a fork all over and pour hot sauce over.* premierfoods*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html



                                                                           

AMARULA MALVA PUDDING:

  Berie Vd Velden Smith
[Recipe from: Fired-up cooking]
Preparation time: 20 min
Cooking time: 1h
Ingredients
PUDDING:
½ cup white sugar
1 egg
1½ Tbs apricot jam (any jam, or even syrup, will work)
1 cup cake flour
1 tsp baking powder
A pinch of salt
1 tsp bicarbonate of soda
1 cup milk
SYRUP:
¼ cup butter
1 cup sugar
½ cup boiling water
1 cup amarula
A pinch of salt
Method
Pudding:
With a wire whisk or egg beater beat together the sugar and eggs. You want the mixture to creamy and pale, so be patient and strong and beat it for as long as it takes. This step ensures a light, fluffy pudding and is very worth the effort!
Add the jam, flour, baking powder and salt, stir in until blended.
Pour in the milk, sprinkle over the bicarb, and quickly whisk it altogether.
Pour the batter into the small cast-iron baking pot, cover with the lid and place over moderate coals, and pile some hot coals onto the lid of the pot as well.
Bake for about an hour, until golden brown and a sharp knife or skewer inserted in the middle comes out clean.
Syrup:
Melt the butter in a pot over the fire, then stir in all the other ingredients.
Heat through, but don’t boil.
Pour slowly over the pudding, allowing it soak in thoroughly.
Serve with ready-made custard or whipped cream*11/4/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html


Faith Metzler
MALVAPOEDING
1 t bakpoeier
1 t koeksoda
1 e bruin druiweasyn
1 e appelkooskonfyt
½ k melk
½ k room
Sous
1½ k melk
½ k suiker
½ k botter
¼ k brandewyn
1 t vanieljegeursel
Klits die eier en suiker saam. Meng die res van die bestanddele saam en voeg die eier-en-suiker-mengsel by.
Meng goed. Giet die mengsel in ‘n gesmeerde oondskottel en bak 40 minute in ‘n voorverhitte oond by 180°C.
Vir die sous, kook die melk, suiker en botter saam.
Gooi die brandewyn en vanielje by en giet die warm sous oor die poeding.
Bedien met vla of room.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html  



BOKSKOEK MALVAPOEDING
Genoeg vir 6

1 x 650 g-boks sjokoladekoekmengsel
3 eiers
180 ml sonneblomolie
250 ml melk
60 ml appelkooskonfyt
Stroop
1 blik ingedampte melk (Ideal Milk)
250 ml warm water
400 g (500 ml) suiker
30 ml botter
5 ml vanieljegeursel

Vir voorsit
500 ml vanieljevla
1 liter vanieljeroomys
Verhit die oond tot 180 °C. Plaas die koekmengsel, eiers, olie, melk en konfyt in ’n groot mengbak. Roer tot glad met ’n draadklitser. Spuit ’n 30 cm-ringkoekpan met kleefwerende kossproei. Gooi mengsel in pan en bak vir 25 – 30 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom. Maak intussen die stroop terwyl die koek bak: Plaas al die bestanddele in ’n middelslagpot en bring tot kookpunt. Gooi oor die koek sodra dit uit die oond kom. Keer uit op ’n opdienbord en sit voor met vanieljevla en -roomys. 
deur Herman Lensing

Isobel Odendaal


MALVA POEDING

Die winter kom mos nou nader en hierdie is n resep wat so maklik is, maar mense wil hom ALTYD by my he. Dis nie iets wat mens elke dag kan eet nie, maar oe, dis darem n lekker bederf!!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/malva-poedings.html
• 1 cup sugar
• 1 egg
• 1 TBS apricot jam
• 1 cup flour
• 1 tsp bicarb of soda
• 1 tsp baking powder
• ¼ tsp salt
• 1 TBS butter
• 1 tsp vinegar
• 1 cup milk

SAUCE:
• 1 cup Ideal milk
• 12 TBS butter
• 1 cup white sugar
• ½ cup hot water

METHOD:
1. Beat egg and sugar well and add jam
2. Sift flour, bicarb, baking powder, salt together
3. Melt butter and add vinegar
4. Add liquids to egg mixture, alternatively with the flour mix. Blend well

Bake in foil covered dish @ 180 degrees C for 50 – 60 minutes
Melt the sauce ingredients together on the stove and pour WARM sauce over pudding after it comes out of the oven.
Let it stand for 1 hour.

No comments:

Post a Comment