Saturday 2 March 2013

VRUGTE IN ALKHOL INGEMAAK


STRAWBERRY-COCTAILS
2 weke staan dan proe ons..
 Helena Chilli Kruger.
 NARTJIE’S IN ALKOHOL
Martie Fourie Moolman
Skil die naartjies en haal die huisies uit, prik met 'n stopnaald, pak in gesteriseerde bottels (EK gebruik purity bottels) strooi strooisuiker oor, vul met 'n wit drank (Vodka, Gin, Caine) seel skud bietjie en bere in donker kas omtrent twee weke, lekker saam roomys, of sommer net*9/7/12* — at Die Grasdak Bultfontein*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/vrugte-in-alkhol-ingemaak.html




Nou-Ja Martie ek het hom gemaak***
Helena Chilli Kruger 11/7/12

NARTJIE’S IN ALKOHOL
Martie Fourie Moolman
Skil die naartjies en haal die huisies uit, prik met 'n stopnaald, pak in gesteriseerde bottels (EK gebruik purity bottels) strooi strooisuiker oor, vul met 'n wit drank (Vodka, Gin, Caine) seel skud bietjie en bere in donker kas omtrent twee weke, lekker saam roomys, of sommer net*9/7/12* — at Die Grasdak Bultfontein*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/vrugte-in-alkhol-ingemaak.html


Lillian Hurter Louw
Onthou net om die skille in die son of baie lou oond te laat uitdroog....dis heerlik in soetpatat i.p.v kaneel...

KERSIES IN KERSIE-LIQEUR INGEMAAK
Gerrie Van Antwerpen
Soos ek kersies in kersielikeur laat lê vir 'n paar weke (geseel) en dan laat koud word in die yskas, dan dip ek dit in ice-cap sjokolade. Byt jy hom ontplof hy in jou mond... wat 'n ervaring!
Dis is die volle resep –
Dreineer die kersies (moet nie droë kersies wees nie), gooi in bottel met likeur en seel sodat alkahol nie verdamp. Bêre vir so paar weke in spens sodat dit lekker swel (jy sal sien wanneer dit groter geword het) dreineer weer en sit in vrieskas vir kort rukkie (dit moet nie vries nie) gooi sjokolade Ice-Cap oor elkeen en sit op bordjie (nie teenmekaar nie) en geniet daai ontploffing in jou mond (hou net die coke naby want dis skoon alkahol... lol (ek gebruik kersielikeur)
Ek't vergeet van die stokkies - ek gebruik tandestokkies vir 'n vashouplek net voordat ek dit in die Ice-Cap dip....
jy kan enige likeur (nie Room likeure soos Amaroela of Cape velvet nie) suiwer likeur of selfs brandewyn, Kirshwasser, Vodka, enige skoon drankie...
n.s>die een(kersies) in die sap want hulle absobeer die likeur makliker - net eers goed dreineer....2/3/13.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/vrugte-in-alkhol-ingemaak.html


Appelkose in Speserye-Brandewyn
Dietmar Hammann
2kg appelkose
bottel brandewyn
3 pyp kaneel stokkies
10 naelttjies
3koppies suiker
Kook jou appelkose heel eers in water op totdat hulle sag is. Nie pap sag maar moet pennetjie kan deur steek en uit trek
Dan gooi al die ander bestandele in n pot met appelkose en laat dit stadig warm word op plaat. Net voor dit kook haal af en bottel dit.
Baie lekker saam braai vleis of roomys...
Oopgesny of net heel maak nie saak. Proe voor jy bottel,,jy kan enigeiets na jou smaak by gooi. Ek het sommer n pak droe gemenge vrugte ook daarby ingegooi en dis fantasties!!!26/11/12*Dietmar Hammann.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/vrugte-in-alkhol-ingemaak.html

No comments:

Post a Comment