Tuesday 5 March 2013

WOORDELOSE RESEPTE


WOORDELOSE RESEPTE
Washielah Adams
ek moet se baie dankie vir die uitvinder van die idee ekt gisteraand dit gemaak en ja dit was n treffer veral onder die klomp wat nie weense worsies eet nie. Baie dankie ekt myne net in die tamatie sousie wat ek gemaak het geroer en dit was hemels 5/3/13


Nick Schoonwinkel







Rolene Van Loggerenberg

CROCOODILE CURRY**
Ek deel graag my suster se resep met julle geniet hoor...


















Helena Kruger>>Lekker Resepte vir die Jongergeslag





Nou-ja Kosmaters ek het vandag die Grootste Geskenk gekry in my loobaan in die kosbedryf..Trane het oor my wange geloop want sover ek lees sien ek ons Ouma's en Mammas se Handskrifte>>Wat n belewenis om so n Boek te kan sit en lees..Hoevele Herhinderings bring dit nie terug na n mens nie..ja met knoppe in jou keel 




*NICO MOOLMAN*>Dit is Wonderlik Baie Baie geluk met die Prag Stuk>en Naomi baie geluk vir jou ook met jou Prag werk in die boek..Alle SUKSES VOORENTOE*Baie Baie Dankie dit sal n ERE Plek he by my Versameling van Resepte Boeke**Helena Chilli Kruger 4/12/12*

.







Helena Kruger




Dankie Linda du Plessis vir die mooi foto >Nico Moolman een van ons Kosmaters se vrou*Naomi Moolman* se Handewerk Pragtig>soos Linda skryf*:n Mooi verhaal in kwilt*Julie 2013>Kwiltfees Bloemfontein*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/woordelose-resepte.html


Mara Van Zyl
Ek weet dit is al laat in die dag maar ek het dit spesiaal vir al my maters gaan haal.
SPESJIL BREKFIS!!
Ek het 'n spesjil brekvis vi jou vidag:
'n glas fol omgee,
'n borkie fol lievde,
'n lepel fol vrede,
'n furk fol vitroue,
'n bakkie fol gebede
en niks maak vettie!!!
Maggi Jirre jou so seen ......
dat jou toonkies vysies maak, jou ruggi nooit jukkie.
Gennietit en deel met al jou maaikies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/woordelose-resepte.html

1 comment: