Friday 19 April 2013

CRACKLING CRISPY


Crispy Crackling

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/crackling-crispy.html

Dry the skin of your roast pork.
Score the skin - make sure your scores run deep - right the way through the skin.
Drizzle a couple of tablespoons of oil and rub in to the skin
Now the secret that mum never told you, because salt was supposed to be bad for you:
Massage salt into the skin.
Rest for an hour or two (better yet do it in the morning and rest all day!).
Pre heat oven to 180˚, then place roast in oven and roast for 1 hour/kg.
Your roast is ready when the thermometer shows 71˚ internal temp, or the pricked pork juices run clear.
For super crispy, remove roast from oven, and remove crackle from roast (have paper towels handy).
Return crackling to tray and raise temp to 220˚ for 10 minutes.
Cover your meat while it is sitting - it is a good way for the meat to let the juices settle, and will make carving easier.*New Zealand pork*





PORK CRACKLINGS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/crackling-crispy.html
Koop varkvet (pork spek) verkrygbaar by P&P. Dis baie goedkoop.
Sny op in repies en dan weer in blokkies.
Nie the klein nie.
Gooi in pot op stoof en 'braai die kaaings' uit.
Hou die pot dop en gooi af oortollige vlooistof.
Onthou die vlooistof is vuurwarm vet so wanneer jy dit afgooi, gebruik n ander pot om dit in te sit.
Jy sal sien die kaaings begin op te swell met sulke borreltjies.
Gooi uit in n 'rice cullendar' (sp).
Gooi bietjie sout oor, of parmasan kaas poeier of enige smaak wat jy like.
Sout is maar die beste.
Gooi al die vet uit die pot uit.
Gooi weer die kaaings in die pot en hou dop.
 y sal self sien wanneer dit reg is.
Moenie oordoen nie anders raak dit kliphard wanneer dit afkoel.
 Probeers n klein pakkie en tweek hom soos jy wil. Geniet hom.


 


PORK CRACLING


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/crackling-crispy.html
Kobus van Rooyen

No1 Kry die regte velle. Moet nie te hard ook nie te sag wees nie.
Trek al die spek af. droog dit met 'n waaier,
Geen hitte nie, anders word dit galsterig. saag dit in dan die verlangde grootte.
Ek het 'n driepoot pot en gasburner.
Braai spek uit en ge
bruik dan die vet.
Hier kom die "Trick" sodra die vet 180 grade bereik gooi dan jou velle in, nie te veel nie, as dit "pop" skep dadelik uit in ou bierbox, hou dit skeef dat die vet uitloop,
Gebruik bbq with out garlic spice van Crown. Voorspoed vir die wat dit gaan doen. Dit het my help om 3kinders deur die skool te kry.


N.S> Kobus van Rooyen
Ek het die velle gekook ook, maar die beste is om die velle uit te soek. As die velle hard is kan jy maar kook dit wil net nIe "pop" nie. Dit vat maar tyd om te leer, en ek leer nog steeds.*Vleisland se Maklike Resepte* 31/06/2015

No comments:

Post a Comment