DADELBALLETJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/dadelballetjies.html
1 koppie klapper + ekstra
4 koppie dadels, ontpit en grof gekap
skil van een lemoen
45 ml lemoensap 2 koppies gepofde rys
Meng die klapper, dadels en lemoenskil in ‘n voedselverwerker met net genoeg van die lemoensap om ‘n growwe mengsel te maak.
Roer die gepofde rys by.
Rol klein balletjies van die mengsel en rol in klapper.
Verpak in ‘n lugdigte houer.rsg*
Maureen
Jansen van RensburgRol klein balletjies van die mengsel en rol in klapper.
Verpak in ‘n lugdigte houer.rsg*
DADELBALLETJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/dadelballetjies.html
Dalene Brits
(eie resep)
500 g Dadels
250 g Margarien
250 ml Suiker
100 g Neute
100 g Klapper
1 ml Sout
1 pak Mariebeskuitjies
Kook dadels, botter en suiker saam.
Voeg neute en klapper by en meng goed. Voeg verkrummelde mariesbeskuitjies by en meng. Vorm bolletjies en rol in klapper.

Ek maak dit gewoonlik dubbeld, want my man en kinders ook mal daaroor.
455 gr Dadels (dit is een blok),
2 koppies suiker,
6 koppies rice krispies,
2 eetlepels gesmelte botter,
4 eiers geklits, Klapper.
Kook dadels, suiker en botter saam vir so 10 minute oor lae hitte,
Haal van stoof en gooi geklitste eiers bietjie vir bietjie by, maar jy moet dit baie vinnig roer as jy die eier bygooi anders skif dit. Sit weer terug op stoof en laat net weer begin kook en haal van stoof.
Roer nou jou rice krispies by. Laat effens afkoel en maak balletjies en rol in klapper.Ek gooi sommer by klapper in groot plastiek bak en gooi balletjies daarin.
Sylvia Lizamore Human
Dadelballetjies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/dadelballetjies.html
1 pak marie beskuitjies
1 blok dadels (fyn gesny)
160 g margarine
½ kop suiker
Klapper
Smelt margarine en suiker saam oor lae hitte.
Voeg die dadels by. Kook ‘n rukkie en meng deeglik.
Haal van stoof af en gooi marie beskuitjies by.
Laat bietjie koel word, rol bolletjies en rol in klapper...

No comments:
Post a Comment