Dalene Brits
HILDA SE DADELVINGERS
250g margarien
250 ml suiker
500g dadels, fyngesny
1 eier goed geklits
1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukkies gebreek
100g groen kersies
100g rooi kersies
klapper om oor te strooi
Metode:
Smeer 'n 16 x 26 cm koekpan.
Smelt die margarien en suiker saam oor lae hitte sonder dat die mengsel verbruin.
Voeg die dadels en eier by en roer baie goed sodat die eier egalig ingemeng word.
Voeg die beskuitjies en heel kersies by, meng deeglik en haal van die stoof af.
Gooi die mengsel in die voorbereide pan en maak bo-op gelyk met 'n mes.
Strooi 'n bietjie klapper oor en laat koud word.
Sny in vingers van 3 x 6 cm.
Maak 36 - 40 koekies.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/dadelvingers.html

No comments:
Post a Comment