Monday 29 April 2013

GEBAKTE VIS MET KLAPPER EN MANGO ROOMSOUS


GEBAKTE VIS MET KLAPPER EN MANGO ROOMSOUS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/04/gebakte-vis-met-klapper-en-mango.html

Ancoise Strydom
Ek doop die vis in melk dan in meelmengsel wat met gemengde kruie en knoffel gegeur word.
Dan doop ek dit in eier en dan meelmengsel en weer eier.En laastens rol ek dit in klapper. Rooster die vis gaar aan elke kant en stip botter bo oor tot goudbruin en bros.
Maak intussen die Mango en klapper room sous.
1 blikkie klapper room
1 blikkie ingelegde mango of 1 vars mango in dun skywe.
1 teelepel crushed garlic
Knippie suurlemoen peper.
1 pakkie white wine en parsley van knorr.
Meng alles en kook dik

Bedien vis op lekker rys met gebraaide sprietuie en peppadew. Gooi sousie oor en geniet.. !!29/4/13

No comments:

Post a Comment