Saturday, 27 April 2013

GESTOOMDE VIS





GESTOOMDE VIS
Helena Kruger
 sommer 2 stukkies vis wat ek in die mic gestoom het met n botter kruie sousie so vir 4min..heerlik gewees..tamatie en roket en natuurlik so n bietjie chillie sousie net om die tastebuds reg te kry vir die dag..he he26/4/13


Lekker gestoode Prawns so 8-10min..Heerlik  1/05/13..Helena Kruger..

No comments:

Post a Comment