Friday 19 April 2013

GLUTENVRYE KOEKIES

MY RUSKS-LIKE COOKIES
(GLUTEN-FREE)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/glutenvrye-koekies.html
1+1/2 gluten-free flour
1cup gluten-free Decadent Waffle Mix
1tsp b/powder
2 eggs
1/4tsp salt
3/4cup sugar
3heaped dsp marg
1cup milk mixed with 3tbsp lemon juice
rind of 1lemon
1tbsp honey
sunflower seeds &crushed nuts

Blend dry ingr well
Mix in a bowl eggs,marg,lemon rind,honey&(milk mixed with lemon juice)very well.Add dry ingr and mix VERY well.Batter must be runny.
grease an ovenpan and pour mixture in.Bake in preheated oven 180d for 2hrs turn pan and bake 1hr longer.Cut into blocks and bake till dry, turning oven temp to 100d. My own recipe through many many trials & errors I came up with this tasty recipe**Moira Botha Dyer

SJOKOLADERYSKOEKIES (GLUTEN VRY)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/glutenvrye-koekies.html
10ml margarine
125ml suiker
1 meduim eier geklits
1ml vanilla
450ml rysmeel
50ml kakaopoeier
Room die margarine en suiker tot lig en donsig. Klop die eier en geursel by. Voeg die rysmeel en kakao by die mengsel en meng tot ‘n sagte nieklewende deeg. Vorm koekies met ‘n koekiepuit of rol okkerneutgrootte balletjies en druk plat met ‘n vurk. Pak op gesmeerde bakplaat. Bak 15 – 18min lank by 180°C tot gaar. Laat afkoel.
VARASIE:
Vervang die vanilla met 5ml kitskoffiepoeier of 5ml fyngerasperde lemoenskil. *SA Kookboek

GRONDBOONKOEKIES (GLUTEN VRY)

50ml grondboonbotter
75ml bruinsuiker
100ml witsuiker
1 meduim eier
100ml rysmeel
50m mielieblom
3ml koeksoda
6ml kremetart
75ml gekapte grondbone


Room die margarine, grondboonbotter en suiker tot lig en donsig. Klop die eier by die geroomde mengsel. Sif die droe bestandele behalwe grondbone saam. Voeg saam met die grondbone by die geroomde mengsel en meng tot ‘n sagte nieklewende deeg. Rol okkerneutgrootte balletjies, plaas op ‘n gesmeerde bakplat en druk met ‘n vurk plat. Bak 12-15min by 160°C tot goudkeurig en gaar. Laat afkoel op ‘n draadrakkie en bere in ‘n lugdigte houer. 

Bron: *SA Kookboek* 

GORTMEELKOEKIES MET SUURLEMOENGEUR

 (GLUTEN VRY) 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/glutenvrye-koekies.html 
50ml margarine
10ml witsuiker
1 groot eier
250ml gortmeel
10ml bakpoeier
1ml sout
2ml fyngerasperde suurlemoenskil
15ml vars suurlemoensap
Room die margarine, suiker en eiers saam totdat die mengsel liggeel is. Sif die droe bestandele saam en voeg saam met die skil en sap by die geroomde mengsel. Meng tot ‘n sagte klewerige deeg. Skep lepels vol deeg op ‘n gesmeerde bakplaat. Vorm die deeg porsies netjies net twee teelepels. Bak 20-25min lank by 180°C tot srooikleurig en gaar. Laat op draadrakkie afkoel, bere in lugdigte houer.
Bron:*SA Kookboek*
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG



MATHILDA SE HERZEGESONDHEID

GLUTEN EN SUIWELVRYE HERTZOGGIES

¼ koppie klappermelk
¼ koppie gesmeltde klapperolie
½ koppie amandelmeel*
½ koppie tapioca meel*
1 eetlepel heuning
1 teelepels bakpoeier

Middellaag:
½ koppie konfyt (verlaagde suiker)

Bolaag:
1 eetlepel klapperolie, gesmelt
1¾ koppies klapper
½ koppie heuning

* Beskibaar by gesondheidswinkels

Meng al bestanddele van die onderlaag in 'n voedselverwerker en druk plat in 'n oondpan.
Bak teen 180 grade vir 10min.
Smeer die konfyt bo-oor.
Meg die bolaag se bestanddele en voeg bo-op die konfyt.
Bak vír n verdere 15 tot 20 min, of tot ligbruin.
Sny in blokkies.


No comments:

Post a Comment