Monday 8 April 2013

HOENDER BROODJIE /CHICKEN BREAD



Henriette Janse van Vuuren
HOENDER BROODJIE
500 g Hoender maalvleis
1 ui, gekap
1 Groenrissie (Greenpepper) gekap
2 Knoffel huisies, gekap
1 Tamatie gekap
1 Koppie oats
2 eiers
¼ Koppie Tamatiesous
2 eetlepels Chutney
Pietersielie
Sout en peper na smaak
Voorverhit oond tot 200°
Meng alles baie goed saam en druk in broodpan of ringvorm pan (ek het’n silikon ringpan gebruik)
Bak vir ongeveer 35-45 min of tot gaar
Warm of koud ewe lekker

No comments:

Post a Comment