PASTA MET GEROOKTE HOENDER
*Idees*
300 g rigatoni-pasta
’n klein kop broccoli, in boompies opgebreek
80 ml botter
80 ml koekmeel
650 ml melk
100 g cheddar, gerasper
2 gerookte hoenderborsfilette, opgesny
10 pikantrissies, middeldeur gesny
60 ml vars witbroodkrummels
vars basilie vir garnering
1 Kook die pasta in ’n kastrol met gesoute kookwater en gooi die broccoli-boompies ná vyf minute by. Kook vir nog twee tot drie minute tot die pasta al dente is en dreineer dan.
2 Verhit intussen die botter in ’n kastrol. Roer die meel by. Voeg die melk bietjies-bietjies by en roer heeltyd tot verdik. Roer die helfte van die kaas by en geur na smaak.
3 Gooi oor die pasta en broccoli. Voeg die hoender en pikantrissies by. Skep in ’n oondbak. Strooi die krummels en orige kaas oor. Sit onder die warm element en rooster tot die bolaag bros is. Garneer met basilie en sit voor. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

HOENDER IN PASTA
Lizette Erasmus
Sny hoenderfillet in repies. Braai uie, greenpepper en hoender tot sag en gaar. Geur met sout en peper. Gooi koppie room by en laat kook tot room bietjie dikker word. Meng met pasta van jou keuse.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

KAAS
HOENDER & NOEDELS
1 Pakkie Romerige Sampioene Soppoeier (Creamy Mushroom Soup).
600 Ml Melk.
1 Kg Hoenderstukke, Gekook, Ontvel, Ontbeen & Fyngemaak.
100 G Kaas, Gerasper.
150 G Rou Noedels, Gekook En Dreineer
Metode:
Meng Soppoeier En Melk In 'N Pan. Bring Tot Kookpunt; Roer
Aanhoudend. Voeg Die Fyngemaakte Hoender En Die Helfte Van Die Kaas By Die Soppoeier- & Melkmengsel. Voeg Dan Die Noedels By En Meng Goed. Speserye Na Smaak. Gooi Die Mengsel In 'N Oondbak;
Gooi Dan Oorblywende Kaas Bo-Oor En Bak Vir 20 Minute In 180oc Oond http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Lynette Puren
LOUISA SE HOENDERNOEDELS
1.5 kg hoender
1 eetlepel pietersielie
paar naeltjies en sout
Metode:
Kook alles saam en ontbeen en sny hoender fynerig. ½ pond noedels (skulp werk baie goed) gekook met ‘n blikkie sampioenroomsop en 2 koppies water tot sag. Braai ‘n groenrissie en uit to bruin en sag. Voeg ‘n pakkie gesnyde sampioene by en braai asook of ‘n blikkie gesnipperde sampioene. Voeg uie mengsel by hoender en meng 1 koppie gerasperde cheddar kaas en seldery sout (na smaak) by noedels. Pak hoender en noedelmengsel in lae in ‘n plat bakskottel. Gooi om en by ‘n halwe tot een koppie gebotterde vars brood krummels bo oor as die laaste laag (meng vars broodkrummels Tmet gesmelte bak margarien). Die krummels maak ‘n “crunchy” lagie as dit in die oond bak. Bak by 180 vir ongeveer ‘n uur. 1x groot pastei genoeg vir 4-6 mense. Bedien met gevriesde petite groen ertjies en ‘n mengselslaai, stukkie knoffelbrood op die kant. Heerlik! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

PASTA MET HOENDERLEWERS
resep: Pastakookboek Irene Ward)
(Dit lewer 4 6 porsies)
500g Cavatappi-noedels (of enige ander vorm noedel)
Sous:
2 x 250g bevrore hoenderlewers,
ontdooi
60g botter (60 ml)
1ui, fyngekap
125g streepspekvleis, swoerd verwyder en fyngekap
15-20 vars gekapte salieblare óf 15ml gedroogte salie
250g (1pak) sampioene, in skywe
45ml sjerrie of brandewyn
15ml koekmeelblom
310ml hoenderaftreksel (1 blokkie hoenderekstrak opgelos in 310ml kookwater)
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
1.Was en sny die hoenderlewers in kwarte. Plaas eenkant.
2.Verhit botter in swaarboompan, braai ui en spek daarin vir sowat 5 minute of totdat ui sag is en die spek gaar. Roer af en toe.
3.Voeg die salie by en roerbraai 'n verdere minuut.
4.Voeg die sampioene by en kook oor matige hitte vir 3-4 minute.
Roer voortdurend.
5.Voeg hoenderlewers by en laat kook totdat dit begin verkleur.
Voeg sjerrie of brandewyn by en kook 'n verdere 2 minute.
6.Roer die meel by en voeg die hoenderaftreksel geleidelik by,
terwyl voortdurend geroer word. Sodra gereg begin kook, bedek en laat 'n verdere 5 minute saggies prut. Geur met sout en peper na smaak.
7.Kook die pasta in kokende soutwater tot al dente. (Die pasta moet nog ferm wees as jy dit byt, en nie sag en pap nie). Dreineer.
8.Skep hoenderlewersous oor pasta en sit voor.
Wenk: Om 'n romerige sous te verkry, kan die hoenderaftreksel met room vervang word.
Indien salie nie beskikbaar is nie, kan tiemie of orego gebruik word.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Sonita Louw
LEKKER HOENDER PASTA
Kook een heel hoender ontbeen en pluis vleis (nie hoender velle nie),
meng vleis met een koppie mayonaise,
1 blik geroomde mushroom sop of romerige hoender sop,
1 teelepel kerrie en
5ml suurlemoensap.
Jy kan dit op pasta sit of deur die paste meng en kaas bo-oor rasper en dan in die oond bak vir 30min teen 180grade.
Jy kan ook nog ekstra mushrooms insit as jy wil.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html
Mariette Visser
VINNIGE HOENDERPASTA
1 hoender, fyngekook en ontbeen
1 groot ui, fyngekap
1 groen soetrissie, gekap
1 pakkie sampioene, gesny (of 1 blikkie gesnyde sampioene)
125ml mayonnaise
125ml fyn appelkooskonfyt
750ml medium witsous
1 pakkie Bacon Kips, fyngedruk
sout en peper na smaak
1 pak noedels, gaar gekook
Braai ui, soetrissie en sampioene tot sag en meng dan met hoender, noedels en witsous.
Skep in oondskottel.
Meng mayonnaise en konfyt en smeer bo-oor gereg.
Strooi beskuitjies bo-oor.
Opsioneel: Strooi gerasperde cheddarkaas bo-oor.
Bak in oond by 180°C vir 30 minute tot bruin.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html
Sonja Young
My eie Hoender Tagliatelli
500g Tagliatelli of lint noedels
500g hoender fillet (in repies gesny)
250g bacon (stukkies)
1 middelslag ui (grof of na smaak gekap)
Groenpeper (gesny en hoeveelheid na smaak)
250g sampioene (opgesny)
1teel taliaanse speserye (of rosemary/sweet basil of iets van jou keuse)
Sout en peper na smaak
250ml room
Braai uie, groenpeper – voeg bacon by en dan die sampioene. Haal uit en hou een kant.
Braai hoender stukkies in die olie van die baconmengsel tot gaar en sag. Gooi sout, peper en speserye by. Gooi nou weer die bacon mengsel by die gebraaide hoenderstukkies, sit deksel op, stel plaat op laag en laat so bietjie “deur kook”.
Kook intussen die pasta sag. Gooi water af.
Gooi nou die room oor die vleismengsel. Meng en laat simmer vir paar minute.
Dien bo-op saam met pasta.
Hierdie is maar net ‘n gereggie wat ek lief is om te maak want dis so eenvoudig en vinnig. Geniet dit!http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Esmerilda Hanekom
Cajun Chicken Pasta
Ingredients:
1 lb of skinless boneless chicken breast, cut into half-inch strips.
1 tablespoon of Cajun seasoning.
Cooking spray.
1 cup of green bell pepper, chopped.
1 cup of red bell pepper, chopped.
1 cup of sliced mushrooms.
½ cup of green onions, sliced.
4 cups of hot cooked linguine pasta.
2 cups of evaporated fat-free milk.
¼ cup of freshly-grated Parmesan cheese.
½ teaspoon of lemon pepper seasoning.
½ teaspoon of dried basil.
¼ teaspoon of garlic powder.
¼ teaspoon of black pepper.
Preparation:
Combine the strips of chicken and Cajun seasoning in a large zip-top plastic bag; seal and shake to coat.
Heat a large nonstick skillet coated with cooking spray over medium heat.
Add the chicken/seasoning mixture, then sauté for 7-8 minutes or until lightly browned.
Add the chopped bell peppers, sliced mushrooms and onions; cook for 3 minutes.
Stir in the cooked pasta and all other remaining ingredients; bring to a boil. Cook for 1 minute; stirring constantly. Serve immediately http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

MANGOHOENDER-FETTUCINI
SA Outdoor resep
30g botter
8 uie, geskil en gekap
37.5ml meelblom
500ml hoenderaftreksel
450g geblikte mangoskywe
450g gaar hoender, in repe gesny
sout en varsgemaalde swart peper
850g rooi fettucini-noedels
850g groen fettucini-noedels
25ml olyfolie
125g gekapte okkerneute
basielkruidblare vir garnering
Smelt botter in pan en soteer uie tot goudbruin.
Voeg meelblom by en roer 'n minuut.
Voeg hoenderaftreksel geleidelik by en bring tot kookpunt.
Roer tot sous effens verdik. Bedek en prut 20 minute lank.
Voeg mango en hoender by en geur na smaak. Verhit tot deurwarm.
Plaas pasta 5-7 minute lank in gesoute kokende water en roer om pasta te skei.
Dreineer, spoel in warm water af en dreineer weer.
Kombineer pasta in verhitte bakke en garneer met basielkruid http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Maureen Jansen van Rensburg
Pasta en hoendergereg
My dogter is nou so bietjie meer as 2 maande getroud en leer nog hoe om kos te maak. Sy en haar man mal oor pasta. En het hierdie heerlike een nou die aand gemaak sommer so uit haar kop. Sy het haar hoender repies gebraai met lekker speserye en toe bietjie crushed garlic saam met die hoender gebraai. Sy gooi toe glasie room in pot, baie kaas en chutney en laat effens prut tot room begin dik word. Toe gooi sy haar pasta (wat klaar in soutwater gekook was) by en roer deur. Jy kan ook om dit nog meer te maak 'n pak kaas en uie chips fyn maak en deur roer of ekstra kaassous. Dit alles met die gereg lekkerder en meer.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Diane Roode Hancox
My bak was 27 x 37cm, die hoeveelhede wat ek gebruik het, het die GROOT bak gemaak.
HOENDER PASTA
Ek het 1 heel Hoender in water met sout & hoender eksrak gekook tot sag. Hou die water een kant. (Genog water)
Kook 1 pak Elbow Macaroni (Ek gebruik altyd Elbow)
Braai saam: 2 Green Peppers (Gekap)
3 Groot Ui (Gekap)
2 pak Mushrooms (Sliced)
2 pak Spek (Gesnipperd)
2 Tamaties (Fyngemaak)
Crushed Garlic (Sommer BAIE)
Die water van die gekookde Hoender het ek by die gebraaide mengsel gegooi, goed deurgeroer & 'n paar min gekook. Verdik (nie te dik nie) met 2 pakkies Cream of Mushroom soppoeier.
In die bak het ek die Macaroni, Hoender (vleis in blokkie gesny) & genoeg Mixed Herbs gesit & goed gemeng.
Die gebraaide mengsel met sous boor-oor gegooi.
300ml "Long Life" Room oor dit gegooi met gerasperde Cheddarkaas bo-oor.
Bak op 180C vir 1 uur met deksel op.
Hoop dit maak sin! http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html

Noedelhoender!
1 hoender.
1 pak noedels
1 groot pak
skyfies (kaas en ui)
400ml witsous,
2 blokies hoender
ekstrak,
2 eiers geklits,
gekapte
pietersielie,
100ml mayonaise.
Kook hoender en
ekstrak in biki water tot van bene afkom, ontbeen en maak fyn. Meng hoender, gaar
noedels, mayonaise en helfte van skyfies, skep in bak. Meng witsous,
pietersielie en eiers en gooi bo-oor. Strooi res van skyfies oor sous en kaas
na smaak. Bak by 190 celsuis vi 20 min of tot lekke bruin
Geplaas deur: Clarisa
Weingartz http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoender-pasta-geregte.html
No comments:
Post a Comment