Stien Rust
Karringmelkbeskuit
(Ma Joyce)
3 pakke SR meel (1,5 kg)
1½ koppie suiker
3 eiers
500 gr smeer
1 teelepel koeksoda
1 teelepel cream of tarter
± 2 koppies karringmelk
sout na smaak
Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te hoog, so hou net jou baksel in die oond dop dat dit nie brand nie.*6/4/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Stien Rust
Ella ek maak maar 'n eenvoudige karringmelkbeskuit, maar dit kom al lank in ons gesin aan, is my skoonma s'n so ons gebruik dit almal. Ek het dit altyd bolletjies gerol so tussen mens se duim en wysvinger, dan pas dit mooi in 3 lang pannetjies (langer as die wat vir piesangbrood gebruik word), maar nou pas dit mooi in een van my plat panne*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELK-BESKUIT
Helena Kruger *My Moeder se resep*
10k meel [koekmeel]
2k Karring-melk
1t sout
16t Bakpoeier [80ml]
500g Margarien
2k Suiker
4 eiers
Sif meel, sout en bakpoeier saam
Vryf smeer goed in met jou vingerpunte tot fyn en krummelrig
Klite eiers,suiker en melk goed saam
Voeg by meelmengsel en meng liggies
Maak bolletjies en pak in gesmeerde beskuitpanne
Bak 1h teen 180-170*C
Laat afkoel en breek in stukkies en droog uit
Helena Chilli Kruger*10/8/12 N.S =Julle kan hom maar bak, Baie lekker****Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Andre Adriaan Esterhuizen
Lekker Resepte vir die Jongergeslag!!!!!!! ]
2 broodpanne
36 stukke
KARRINGMELKBESKUIT
1 kg bruismeel
5 ml sout
250 g botter
250 ml suiker
500 ml karringmelk
2 eiers
Sif die bruismeel en sout in ‘n groot mengbak.
Sny die botter in blokkies en vryf dit in die mengsel tot dit soos broodkrummels lyk.
Klits die suiker en eiers saam tot lig en skuimerig.
Klits die karringmelk by.
Voeg by die meelmengsel en meng goed.
Rol deeg in handpalms in balletjies, ewe groot, omtrent die grootte van n eier.
Plaas die balletjies dig teen mekaar in gesmeerde broodpanne.
Bak in ‘n voorverhitte oond teen 180 °C vir sowat 1 uur, of tot gaar.[50 – 60 minute]
Toets met ‘n toetspen en maak seker hy kom droog uit. Laat effens afkoel en keer uit.
Laat dan heeltemal afkoel.
Breek beskuit oop en laat oornag op draadrak in die oondlaai of n koel oond uitdroog.17/06/2014* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Hier is Andre se Beskuit uitgedroog**lekker
KARRINGMELKBESKUIT
Sif die droë bestanddele saam:
1kg Bruismeel \
10 ml Sout
5ml Bakpoeier
Klits die volgende saam:
2 Eiers
5ml Bakpoeier
Klits die volgende saam:
2 Eiers
500 ml Karringmelk
200 ml (1 kop) suiker
Sny melkmengsel met mes by droë bestanddele in. Knie liggies.
Knie: 200g Margarien, (effens gesmelt) bietjie
vir bietjie in. Vorm balletjies en laat effens rys.
Bak 45 min by 180°C.
2 x = 2 groot panne
2 x = 2,7 kg uitgedroog

Geplaas deur: Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELKBESKUIT
2kg Selfraising Meel (Snowflake)
1 Koppie Klapper (opsioneel)
10ml Bakpoeier
10ml Sout
4 koppies karringmelk
2¼ Kop Suiker
750gr Stork Margarine
Mikrogolf margarien en suiker en melk tot margarien sag is en roer goed deur (ongeveer 3-5 min)
Klits 4 eiers apart. Sif droë bestandele saam en voeg by die botter mengsel
Voeg dan die eiers by
Meng goed.
Verdeel deeg tussen 2 panne, druk effe gelyk en druk met drukker.
Bak 25-30min tot ligbruin bo by 180°C in vooraf verhitte oond
Haal uit, laat afkoel, sny op lyne en droog
Droog by 70°C (met deur effe oopgehou met mes) vir ongeveer 4-5 ure.
Laat afkoel en verpak!
Dit maak presies 2 panne van 33 x 45 cm
Bron: My ma se resep (Dolly Radley)
Plasing: Henriette Wessels*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

KARRINGMELK BESKUIT
9 kop Meel
4 eetl Bakpoeier
1 tl sout
500gr margarien
500 ml Karringmelk
4 eiers
2 koppies suiker
Metode:
Meng droë bestandele saam, smelt margarien, voeg karringmelk en geklitste eiers by en meng met droë bestandele. Bak by 180C vir 'n uur *Emmerenzia Pretorius*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Esmerilda Hanekom
KARRINGMELKBESKUIT IN DIE MIKROGOLFOOND
500g margarien
2k bruinsuiker
500ml karringmelk
2 eiers
1kg bruismeel
1ml bakpoeier
knippie sout en
5 weetbix blokkies, fyn gebreek
Smelt margarien en roer die suiker by tot amper opgelos. Klits karringmelk en eiers saam. Meng al die droë bestanddele. Meng nou die margarien-, karringmelkmengsel en droë bestanddele saam. Spuit 3 x 2lt roomys bakke. Verdeel die mengsel tussen die drie bakke. Sit elke bak vir 10 min op hoog in die mikrogolfoond. NIE LANGER NIE!! Droog uit in gewone oond! Baie, baie lekker. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Louise Groenewald
Die een is flop-proof
KARRINGMELK BESKUIT
1,5 kg Bruismeel
10 ml Bakpoeier
500 g Botter/Margarien (of half + half)
5 ml Sout
15 ml Anyssaadjies (opsioneel)
2 - 3 Eiers
2 Koppies Suiker
500 ml Karringmelk
Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit.
As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Carol Visser
PAMPOEN KARRINGMELK BESKUIT
HIERDIE IS DIE HEERLIKSTE PAMPOEN KARRINGMELK RESEP!
1 kg bruismeel
5ml sout
500g botter - in blokkies gesny
400g suiker
250ml karringmelk
2 eiers
300g pampoenpuree (pampoen wat gestoom is en fyn gedruk is)
METODE:
1. Voorverhit oond tot 180 grade C en smeer bakplaat.
2. Meng die bruismeel en sout saam in 'n groot mengbak. Vryf die botterblokkies met die vingerpunte by tot krummelrig. Voeg die suiker by en meng goed.
3. Klits die karringmelk, pampoenpuree en eiers saam en voeg by die meelmengsel. Meng goed.
4. Vorm die deeg in balletjies en pak in pan.
5. Bak vir 1 uur of tot gaar. Laat effens in die pan afkoel en keer op afkoelrak uit om af te koel.
Breek in stukke en plaas op bakplate. Droog uit op 90 grade C tot uitgedroog!
ENJOY!
Ek het anys by my resep bygevoeg na smaak en sal volgende keer pampoenpitte daarin sit - dit behoort baie lekker te smaak!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Riana Du Plessis
KARRINGMELK BESKUIT
2 kg bruismeel,
4 t sout,
500g botter,
2 kop suiker,
4 eiers,
1 liter karringmelk,
200 ml olie. (olie word saam met eiers en karringmelk geklits)
Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit.As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Maria Liebenberg
LUI HUISVROU KARRINGMELKBESKUIT
Karringmelkresep vir die lui en besige dames........
Meng in n bak met n whisk:
2kg bruismeel,
sout en
20ml kremetart.
Petra Pretorius
KARRINGMELKBESKUIT
5 koppies bruismeel
2 teelepels bakpoeier
1 eetlepel sout
1 of 2 koppies suiker - afhangend hoe "soet" jy is.
halwe koppie botter/margarien (sag)
1 eier
500 ml karringmelk
Carol Visser
GROWWE KARRINGMELK BESKUIT MET DADELS
wenresepte 2000.
BESTANDDELE:
500g botter of margarine,
300ml sagte bruinsuiker,
1kg bruismeel,
15ml bakpoeier,
5ml sout,
750ml semelgraanvlokkies (All Bran),
200ml semels,
200ml sonneblomsaad,
125ml pitlose rosyntjies,
500ml karringmelk,
2 eiers geklits,
250g ontpitte dadels, fyngekap.
KARRINGMELK BESKUIT
2 pakkies bruismeel
5 koppies All Bran Vlokkies
1 eetlepel Bakpoeier
1 t. Sout
500 gram Margarien
2 koppies Suiker
2 eiers gesklits
500 ml. Karringmelk
Metode:
Smelt margarine, voeg suker by, laat afkoel.
Voeg geklitste eiers en karringmelk by bogenoemde.
Sif droë bestandele en voeg by.
Voeg vlokkies laaste by – effens pap.
Sny merke met ‘n mes in botter gedoop – makliker vir uitdroog.
Bak 1 uur - 180° C – in twee groot oondpanne.
Na halftyd ruil die panne om.**Bokkie En Anita Marais***Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

KARRINGMELK GESONDHEIDSBESKUIT
Henriette Wessels
Vir die wat 'n beskuitjie in die oggend geniet - hierdie resep lyk heerlik!
5 koppies koekmeel
3 koppies volkoringmeel
2 koppies karamelsuiker
2 eetepels bakpoeier
1 koppie sonneblomsaad
1½ koppie klapper
1 teelepel sout
500 g botter, gesmelt
2 eiers, geklits
2 koppies karringmelk
2 teelepel koeksoda
3 koppie neutryke muesli
METODE
Voorverhit die oond tot 160°C.
Meng die koekmeel, volkoringmeel, karamelsuiker, bakpoeier, sonneblomsaad, klapper en sout in ‘n mengbak.
Meng die gesmelte botter met die droë bestanddele, totdat dit soos fyn broodkrummels lyk. Roer die geklitste eiers by.
Meng die koeksoda met ‘n bietjie karringmelk en voeg dit by die droë bestanddele, meng deur. Roer die muesli by.
Verdeel die deeg in die helfte en druk elke deel in ‘n gesmeerde koekpan.
Bak vir 40-45 minute tot goudbruin en gaar.
Laat afkoel.
Sny elke oondpan se beskuit in vingers en pak op rakkie.
Droog die beskuit in ‘n koel oond (net onder 100°C) uit.
Pak in ‘n lugdigte houer sodra dit koud is.
Bron: RSG Resepte*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Elzje
van Rooyen
KARRINGMELK BESKUIT
1,5kg Self Raising Flour
20ml Bakpoeier
500ml Karringmelk of (375ml Melk en 125ml Asyn/Suurlemoensap mengsel)
3 Eiers
2,5ml Sout
500ml Margarien/Botter
375ml Suiker
Metode:
Meng droe bestandele saam met gesmelte botter/margarien. Meng die karringmelk of melk&asyn/suurlemoensap mengsel met die 3 geklitse eiers. Meng nou alles saam. Kniee bietjie tot dit 'n deeg is. Sit in broodpannetjies of in oondpanne. Bak teen 180 grade celsuis vir 30 min en dan teen 170 grade celsuis vir 30 min. Sny in vinnertjies en droog uit in 'n oond van 60 grade celsuis tot hard (4-6 ure)
NOTA: Pas die vloeistof aan en gebruik minder bakpoeier, word aanbeveel deur een van die kosmaters wat die beskuit gebak het.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Emmerenzia Pretorius
KARRINGMELK BESKUIT
9 kop Meel
4 eetl Bakpoeier
1 tl sout
500gr margarien
500 ml Karringmelk
4 eiers
2 koppies suiker
Metode:
Meng droë bestandele saam, smelt margarien, voeg karringmelk en geklitste eiers by en meng met droë bestandele. Bak by 180C vir 'n uur
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Helena Kruger
CLOVER KARRINGMELKBESKUIT
1kg Bruismeel
5ml sout
200ml suiker
250g Elite botter
500g Clover Karringmelk
1 eier
25ml olie
Voorverhit oond tot 180*C. Smeer beskuitpannetjies goed.
Sif al die droee bestandele saam en vryf botter daarin. Klits eier en olie saam, voeg die Karringmelk daarby en meng. Voeg die eiermelk mengsel by die droee best. en meng deeglik. Vorm balletjies en plaas teenmekaar in jou pannetjie. Bak vir 45min. of tot gaar. Verwyder uit oond en breek dadelik beskuitstukke. Plaas verspreid op afkoelrak en laat oornag in lou oond uitdroog *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

1 kg sasko selfraising wholeweat meel (niks anders nie)
500ml karringmelk
1 pak muesli van jou keuse
Vryf botter by meel in, gooi suiker by, gooi muesli by, meng met karringmelk. Druk plat in pan, sny en bak vir 40 min by 180.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Marlien de Ridder

KERSIE EN NEUT KARRINGMELKBESKUIT
1kg bruismeel
10 ml bakpoeier
10 ml sout
500 g margarien
1 blik kondensmelk
125 ml bruinsuiker
500 ml karringmelk
100 g pekanneute, gekap
100 g rooi glanskersies
Voorverhit oond tot 190 C. Spuit n beskuitpan. Sif die bruismeel, bakpoeier
en sout saam. Vryf die margarien by die meelmengsel in. Meng die kondensmelk,
suiker en karringmelk. Voeg die droë en nat bestanddele bymekaar en meng deur
met n houtlepel. Meng die neute en kersies by ek druk in beskuitpan. Bak 50
minute tot goudbruin of tot n toetspen skoon uit die middel van die beskuit
kom. Keer uit op n draadrak, laat afkoel, sny in stukke en droog uit oornag.
Geplaas deur: Elmarie Beylefeld
Ek het die resep in die Huisgenoot van 22 Augusts gekry. Ek het dit nog nie
self gebak nie maar dit lyk baie lekker.
06/05/2014>Maggie De Castro
Esmerilda Hanekom
KARRINGMELKBESKUIT IN DIE MIKROGOLFOOND
500g margarien
2k bruinsuiker
500ml karringmelk
2 eiers
1kg bruismeel
1ml bakpoeier
knippie sout en
5 weetbix blokkies, fyn gebreek
Smelt margarien en roer die suiker by tot amper opgelos. Klits karringmelk en eiers saam. Meng al die droë bestanddele. Meng nou die margarien-, karringmelkmengsel en droë bestanddele saam. Spuit 3 x 2lt roomys bakke. Verdeel die mengsel tussen die drie bakke. Sit elke bak vir 10 min op hoog in die mikrogolfoond. NIE LANGER NIE!! Droog uit in gewone oond! Baie, baie lekker. *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Louise Groenewald
Die een is flop-proof
KARRINGMELK BESKUIT
1,5 kg Bruismeel
10 ml Bakpoeier
500 g Botter/Margarien (of half + half)
5 ml Sout
15 ml Anyssaadjies (opsioneel)
2 - 3 Eiers
2 Koppies Suiker
500 ml Karringmelk
Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit.
As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Carol Visser
PAMPOEN KARRINGMELK BESKUIT
HIERDIE IS DIE HEERLIKSTE PAMPOEN KARRINGMELK RESEP!
1 kg bruismeel
5ml sout
500g botter - in blokkies gesny
400g suiker
250ml karringmelk
2 eiers
300g pampoenpuree (pampoen wat gestoom is en fyn gedruk is)
METODE:
1. Voorverhit oond tot 180 grade C en smeer bakplaat.
2. Meng die bruismeel en sout saam in 'n groot mengbak. Vryf die botterblokkies met die vingerpunte by tot krummelrig. Voeg die suiker by en meng goed.
3. Klits die karringmelk, pampoenpuree en eiers saam en voeg by die meelmengsel. Meng goed.
4. Vorm die deeg in balletjies en pak in pan.
5. Bak vir 1 uur of tot gaar. Laat effens in die pan afkoel en keer op afkoelrak uit om af te koel.
Breek in stukke en plaas op bakplate. Droog uit op 90 grade C tot uitgedroog!
ENJOY!
Ek het anys by my resep bygevoeg na smaak en sal volgende keer pampoenpitte daarin sit - dit behoort baie lekker te smaak!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Riana Du Plessis
KARRINGMELK BESKUIT
2 kg bruismeel,
4 t sout,
500g botter,
2 kop suiker,
4 eiers,
1 liter karringmelk,
200 ml olie. (olie word saam met eiers en karringmelk geklits)
Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer anys en suiker by. Vryf botter/marg. in meelmengsel in tot goed ingewerk. Klits eiers en karringmelk saam. Roer by meelmengsel met houtlepel tot net gemeng. Sit in 3 broodpanne en bak 1 uur - 180ºC. Sny in stukkies en droog oornag uit.As jy baie geduld en tyd het kan jy dit in bolletjies rol en styf langs mekaar in die broodpanne pak voor dit gebak word. Ek deel net die deeg in 3 broodpanne en sny dit agterna in vingers.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Maria Liebenberg
LUI HUISVROU KARRINGMELKBESKUIT
Karringmelkresep vir die lui en besige dames........
Meng in n bak met n whisk:
2kg bruismeel,
sout en
20ml kremetart.
In ander bak,
smelt 500g Stork Bake.
Voeg 2k suiker en
4 koppies volroom melk
by die gesmelte margarien.
Meng die nat en droog.
Maak bolletjies en bak in 180C tot bruin en gaar.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Elda Lombard
Karingmelk beskuit
1K suiker.
2 eiers
2 K karingmelk.
1 kg Bruismeel.
250g margarien
Klits suiker eiers saam Voeg Kmelk by
Sif bruismeel in mengbak Vryf margarien in Kmelk mengsel by en MENG GOED
Bak 50 tot 60min op 180C*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Karingmelk beskuit
1K suiker.
2 eiers
2 K karingmelk.
1 kg Bruismeel.
250g margarien
Klits suiker eiers saam Voeg Kmelk by
Sif bruismeel in mengbak Vryf margarien in Kmelk mengsel by en MENG GOED
Bak 50 tot 60min op 180C*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Maria Liebenberg
KARRINGMELKBESKUIT
ek het 'n hele paar probeer, maar die een is die vinnigste moer en roer en flopvry (en dis goedkoop!)
Verhit 500g Botter en 2k suiker in mikrogolf.
whisk tot botter gesmelt is.Voeg 4k melk by.
In 'n ander bak: whisk 2kg bruismeel, 20ml kremetart en sout saam.
Meng die nat en droog, werk deeg goed met hande deur, maak bolletjies en bak 180C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.htmlKARRINGMELKBESKUIT
ek het 'n hele paar probeer, maar die een is die vinnigste moer en roer en flopvry (en dis goedkoop!)
Verhit 500g Botter en 2k suiker in mikrogolf.
whisk tot botter gesmelt is.Voeg 4k melk by.
In 'n ander bak: whisk 2kg bruismeel, 20ml kremetart en sout saam.
Meng die nat en droog, werk deeg goed met hande deur, maak bolletjies en bak 180C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Petra Pretorius
KARRINGMELKBESKUIT
5 koppies bruismeel
2 teelepels bakpoeier
1 eetlepel sout
1 of 2 koppies suiker - afhangend hoe "soet" jy is.
halwe koppie botter/margarien (sag)
1 eier
500 ml karringmelk
Sif al die droo ingredients saam .... klits dan die
eiers, karringmelk en botter/marg. saam .. gooi by droe bestanddele en meng
goed. Skep eetlepels vol in oondpan ... omtrent so groot soos golfballetjies,
skep hulle langs mekaar. Ek rol hulle nie in balletjies nie, ek skep sommer met
eetlepel, hoe minder mens aan deeg karring hoe beter is jou gebak. Bak dit
totdat dit begin bruin word .... ek het 'n gas oond en dit het my 30 minute
geneem so by 175gradeC .. As dit uitkom is dit heerlik sag soos koek .... breek
dit op en sit terug in die oond, so 100gradeC vir so 6 ure ...*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Perske Wang
Growwe Karringmelkbeskuit
Meng 6k bruismeel
2k oats
30ml bakpoeier
1t sout
± 1k suiker (na smaak)
1+1 handevol rosyne en sultanas
2 handevol gekapte kashews.
Meng al die droë bestanddele.
Growwe Karringmelkbeskuit
Meng 6k bruismeel
2k oats
30ml bakpoeier
1t sout
± 1k suiker (na smaak)
1+1 handevol rosyne en sultanas
2 handevol gekapte kashews.
Meng al die droë bestanddele.
Voeg 500g gesmelte botter by en meng deur
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
GROWWE KARRINGMELK BESKUIT MET DADELS
wenresepte 2000.
BESTANDDELE:
500g botter of margarine,
300ml sagte bruinsuiker,
1kg bruismeel,
15ml bakpoeier,
5ml sout,
750ml semelgraanvlokkies (All Bran),
200ml semels,
200ml sonneblomsaad,
125ml pitlose rosyntjies,
500ml karringmelk,
2 eiers geklits,
250g ontpitte dadels, fyngekap.
METODE:
Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer oondpanne met botter. Smelt die botter en bruinsuiker oor lae hitte. Sif die bruismeel, bakpoeier, sout saam en voeg die semelgraanvlokkies, semels, sonneblomsaad en rosyne by. Klits die karringmelk en eiers saam. Meng dit saam met die dadels by die bottermengsel en voeg by die droe bestanddele. Meng goed deur. Druk die deeg in die voorbereide panne of rol bolletjies en pak in die panne. Bak 45-60 minute lank tot gaar. Keer die beskuit op draadrakke uit en laat afkoel. Breek in stukke, pakop bakplate en droog teen 100 C uit! Bere in lugdigte houers!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer oondpanne met botter. Smelt die botter en bruinsuiker oor lae hitte. Sif die bruismeel, bakpoeier, sout saam en voeg die semelgraanvlokkies, semels, sonneblomsaad en rosyne by. Klits die karringmelk en eiers saam. Meng dit saam met die dadels by die bottermengsel en voeg by die droe bestanddele. Meng goed deur. Druk die deeg in die voorbereide panne of rol bolletjies en pak in die panne. Bak 45-60 minute lank tot gaar. Keer die beskuit op draadrakke uit en laat afkoel. Breek in stukke, pakop bakplate en droog teen 100 C uit! Bere in lugdigte houers!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Joan Strumpher
Joubert
KARRINGMELK-BESKUIT
Joan Strumpher Joubert
6 kop meel
2 eiers
500ml karringmelk
6 hoogvol teelepels bakpoeier
1 kop suiker
250g margarien
2ml sout
Smelt margarien en suiker saam
Sif droee bestanddele
Klits eiers en karringmelk
Knie goed
Maak balletjies/ of broodjie
Bak 1 uur @ 165 *C.
Jy kan enigiets byvoeg...bv muesli,All Bran. Soms sit ek net n eksta eier by. Flop nooit!!*8/8/12.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

...1966
9k Meel
1k Suiker
1k Botter
3k Karringmelk
1pk Cream of Tarter
1/2pk Koeksoda [halwe]
Metode:
Vryf meel,botter en suiker goed fyn. Gooi cream of Tarter droog in meel. Klits melk en Koeksoda baie goed. Meng en pak in pan en bak tot mooi bruin!!! Ouma Human" 1966..Helena junie 2010*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
9k Meel
1k Suiker
1k Botter
3k Karringmelk
1pk Cream of Tarter
1/2pk Koeksoda [halwe]
Metode:
Vryf meel,botter en suiker goed fyn. Gooi cream of Tarter droog in meel. Klits melk en Koeksoda baie goed. Meng en pak in pan en bak tot mooi bruin!!! Ouma Human" 1966..Helena junie 2010*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELK BESKUIT
2 pakkies bruismeel
5 koppies All Bran Vlokkies
1 eetlepel Bakpoeier
1 t. Sout
500 gram Margarien
2 koppies Suiker
2 eiers gesklits
500 ml. Karringmelk
Metode:
Smelt margarine, voeg suker by, laat afkoel.
Voeg geklitste eiers en karringmelk by bogenoemde.
Sif droë bestandele en voeg by.
Voeg vlokkies laaste by – effens pap.
Sny merke met ‘n mes in botter gedoop – makliker vir uitdroog.
Bak 1 uur - 180° C – in twee groot oondpanne.
Na halftyd ruil die panne om.**Bokkie En Anita Marais***Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Roline De Beer
KARRINGMELKBESKUIT VAN BRUISMEEL
1kg bruismeel
5ml bakpoeier (1 teel)
10ml sout (2 teel)
2 eiers, geklits
190ml suiker (¾ kop)
190gr margarien, gesmelt
500ml karringmelk
Metode:
Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam.
Klits die eiers, karringmelk en suiker saam.
Voeg die eiermengsel in die droë bestanddele in.
Knie liggies en voeg die botter bietjie vir bietjie by terwyl geknie word.
Maak bolletjies van die deeg en pak in broodpanne.
Bak dadelik in die oond by 180°C vir 50 minute.
Keer uit, breek in stukke en droog uit*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELKBESKUIT VAN BRUISMEEL
1kg bruismeel
5ml bakpoeier (1 teel)
10ml sout (2 teel)
2 eiers, geklits
190ml suiker (¾ kop)
190gr margarien, gesmelt
500ml karringmelk
Metode:
Sif die bruismeel, bakpoeier en sout saam.
Klits die eiers, karringmelk en suiker saam.
Voeg die eiermengsel in die droë bestanddele in.
Knie liggies en voeg die botter bietjie vir bietjie by terwyl geknie word.
Maak bolletjies van die deeg en pak in broodpanne.
Bak dadelik in die oond by 180°C vir 50 minute.
Keer uit, breek in stukke en droog uit*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELK GESONDHEIDSBESKUIT
Henriette Wessels
Vir die wat 'n beskuitjie in die oggend geniet - hierdie resep lyk heerlik!
5 koppies koekmeel
3 koppies volkoringmeel
2 koppies karamelsuiker
2 eetepels bakpoeier
1 koppie sonneblomsaad
1½ koppie klapper
1 teelepel sout
500 g botter, gesmelt
2 eiers, geklits
2 koppies karringmelk
2 teelepel koeksoda
3 koppie neutryke muesli
METODE
Voorverhit die oond tot 160°C.
Meng die koekmeel, volkoringmeel, karamelsuiker, bakpoeier, sonneblomsaad, klapper en sout in ‘n mengbak.
Meng die gesmelte botter met die droë bestanddele, totdat dit soos fyn broodkrummels lyk. Roer die geklitste eiers by.
Meng die koeksoda met ‘n bietjie karringmelk en voeg dit by die droë bestanddele, meng deur. Roer die muesli by.
Verdeel die deeg in die helfte en druk elke deel in ‘n gesmeerde koekpan.
Bak vir 40-45 minute tot goudbruin en gaar.
Laat afkoel.
Sny elke oondpan se beskuit in vingers en pak op rakkie.
Droog die beskuit in ‘n koel oond (net onder 100°C) uit.
Pak in ‘n lugdigte houer sodra dit koud is.
Bron: RSG Resepte*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELKBESKUIT
(4kg uitgedroog)
halwe resep in (hakkies)
3 kg Bruismeel (1 ½ kg )
750 ml Suiker (375 ml)
10 ml Sout (5 ml)
30 ml Bakpoeier (15 ml)
9 Eiers (Ekstra Groot) (5 Ekstra Groot)
1 Liter Karringmelk (500 ml)
750 gr Margarien (375 gr)
Metode:
Meng droё bestanddele. Voeg effns gesmelte margarine by. Meng deeglik tot fyn krummels. Klits eiers goed. Klits melk daarby en voeg by mengsel. Meng goed – knie heelwat vir beter tekstuur. Maak bolletjies so groot soos hoendereiers en vul 6 gesmeerde beskuitpanne (afhangende van grootte van panne). Bak teen 180° C vir een uur. Laat heeltemal afkoel. Breek in stukke en droog 4 ure in oond teen 100° C. Bring ook ‘n stukkie hiervan vir my om te proe en geniet die res!!!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Elsabie Templeton -
WEOV Hierdie is genoeg deeg vir twee panne van elk 370x270x60mm (binne mate)
VINNIGE KARRINGMEK BESKUIT
10 k koekmeel (kan 2 van hulle vervang met 1 nutty wheat en 1 all bran flakes)
half koppie sonneblom sade (kan weggelaat word indien verkies)
4 k karringmelk (ek gebruik 3 k melk en 1 k witasyn)
5ml sout
8 t bakpoeier
2 k suiker
5 eiers
500 gm margarien (ek gebruik Stork for Baking)
Metode:
Sif meel en bakpoeier saam. Voeg res van droee bestandele by en meng goed. Smelt margarine. Voeg margarien, eiers en karringmelk by droee bestandele en meng goed. Gooi deeg in gesmeerde panne en bak by 180C vir 'n uur. Laat afkoel en sny in vingers. Ek sny met 'n elektriese mes wanneer heeltemal afgekoel, dit maak minder krummels as om met broodmes te sny. Droog oornag uit by ongeveer 60C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
VINNIGE KARRINGMEK BESKUIT
10 k koekmeel (kan 2 van hulle vervang met 1 nutty wheat en 1 all bran flakes)
half koppie sonneblom sade (kan weggelaat word indien verkies)
4 k karringmelk (ek gebruik 3 k melk en 1 k witasyn)
5ml sout
8 t bakpoeier
2 k suiker
5 eiers
500 gm margarien (ek gebruik Stork for Baking)
Metode:
Sif meel en bakpoeier saam. Voeg res van droee bestandele by en meng goed. Smelt margarine. Voeg margarien, eiers en karringmelk by droee bestandele en meng goed. Gooi deeg in gesmeerde panne en bak by 180C vir 'n uur. Laat afkoel en sny in vingers. Ek sny met 'n elektriese mes wanneer heeltemal afgekoel, dit maak minder krummels as om met broodmes te sny. Droog oornag uit by ongeveer 60C.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
KARRINGMELK BESKUIT
1,5kg Self Raising Flour
20ml Bakpoeier
500ml Karringmelk of (375ml Melk en 125ml Asyn/Suurlemoensap mengsel)
3 Eiers
2,5ml Sout
500ml Margarien/Botter
375ml Suiker
Metode:
Meng droe bestandele saam met gesmelte botter/margarien. Meng die karringmelk of melk&asyn/suurlemoensap mengsel met die 3 geklitse eiers. Meng nou alles saam. Kniee bietjie tot dit 'n deeg is. Sit in broodpannetjies of in oondpanne. Bak teen 180 grade celsuis vir 30 min en dan teen 170 grade celsuis vir 30 min. Sny in vinnertjies en droog uit in 'n oond van 60 grade celsuis tot hard (4-6 ure)
NOTA: Pas die vloeistof aan en gebruik minder bakpoeier, word aanbeveel deur een van die kosmaters wat die beskuit gebak het.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Emmerenzia Pretorius
KARRINGMELK BESKUIT
9 kop Meel
4 eetl Bakpoeier
1 tl sout
500gr margarien
500 ml Karringmelk
4 eiers
2 koppies suiker
Metode:
Meng droë bestandele saam, smelt margarien, voeg karringmelk en geklitste eiers by en meng met droë bestandele. Bak by 180C vir 'n uur
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Helena Kruger
CLOVER KARRINGMELKBESKUIT
1kg Bruismeel
5ml sout
200ml suiker
250g Elite botter
500g Clover Karringmelk
1 eier
25ml olie
Voorverhit oond tot 180*C. Smeer beskuitpannetjies goed.
Sif al die droee bestandele saam en vryf botter daarin. Klits eier en olie saam, voeg die Karringmelk daarby en meng. Voeg die eiermelk mengsel by die droee best. en meng deeglik. Vorm balletjies en plaas teenmekaar in jou pannetjie. Bak vir 45min. of tot gaar. Verwyder uit oond en breek dadelik beskuitstukke. Plaas verspreid op afkoelrak en laat oornag in lou oond uitdroog *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Erika Vermeulen
hier is my ma se karringmelk beskuit:
KARRINGMELK BESKUIT (met vla)
4 x 500 gr bruismeel
350 gr margerien
1 t sout
1 en 'n half koppie suiker
3 x 500 ml karringmelk
3 eiers
2 t bakpoeier
2 t vlapoeier
1 suurlemoen se sap
METODE:
Los suiker en vlapoeier op in karringmelk. Klop sout en eiers by. Voeg
daarby die suurlemoensap. Vryf botter in meel en maak aan met karringmelk en
eiermengsel. (Nie te styf nie net goed hanteerbaar.)
Maak bolletjies en pak in gesmeerde broodpan of beskuit pan.
Bak by 180 grade C vir 'n
uur. Toets
met toetspen. As dit nog nie gaar is nie, sit foelie oor en bak vir nog 'n half
uur.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
elinda Liebenberg
300g botter 250ml olie
500ml witsuiker
3 ekstra groot eiers
500ml karringmelk
250ml Nutty wheat meel
750ml All bran ontbytvlokkies
2x500g pakke bruismeel
Knippie sout
Voorverhit oond tot 180 grade C, smeer 2 broodpanne of 'n groot oondpan. Smelt botter, olie. suiker in kastrol en meng goed. Voeg eiers een, een by en meng goed. Meng Karringmelk in , voeg al die droe bestandele by en meng baie goed. Gooi in panne en bak 1 uur. Laat afkoel, keer uit, sny in vingers. Droog op 100grade C vir 4-6 ure. Lewer so 9 dos beskuit.

Mercia Nieuwenhuyse ek love my resep wat ek by my tannie gekry het. sal nooit weer iets anders gebruik nie:

VOLGRAAN KARRINGMELK BESKUIT

Tannie Gemay se resep:
2 K suiker1 kg sasko selfraising wholeweat meel (niks anders nie)
500ml karringmelk
1 pak muesli van jou keuse
Vryf botter by meel in, gooi suiker by, gooi muesli by, meng met karringmelk. Druk plat in pan, sny en bak vir 40 min by 180.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
Marlien de Ridder
GESONDHEIDSBESKUIT
1,5kg bruismeel,
100g oats,
150g All Bran,
100g muesli,
375g margarine,
2 koppies suiker,
500ml karringmelk,
300ml olie,
2 eiers,
10 ml bakpoeier,
5 ml sout.
Vryf margarine in meel. Voeg res vd bestanddele by. Bak 180 grade vir 1 uur. Beste resep in die weste!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/karringmelk-beskuit.html
All Bran-en-Sonneblomsaadbeskuit

LEKKERSTE BESKUIT IN DIE LAND-KOMPETISIE
(Lewer sowat 1.5 – 2kg beskuit)
500g (500ml; 2k) botter
500ml (2 k) karringmelk
15ml (1 groot e) vanieljegeursel
840g (6 x 250ml; 6 k) koekmeelblom
50ml (3 groot e + 1 t) bakpoeier
7ml (1 t + 0.5 t) sout
300g (375ml; 1.5k) suiker
750ml (3 k) All Bran, effens fyngedruk
250ml (1 k) sonneblomsaad
(Lewer sowat 1.5 – 2kg beskuit)
500g (500ml; 2k) botter
500ml (2 k) karringmelk
15ml (1 groot e) vanieljegeursel
840g (6 x 250ml; 6 k) koekmeelblom
50ml (3 groot e + 1 t) bakpoeier
7ml (1 t + 0.5 t) sout
300g (375ml; 1.5k) suiker
750ml (3 k) All Bran, effens fyngedruk
250ml (1 k) sonneblomsaad
Voorverhit die oond tot 180C. Smeer 2-3 broodpanne, afhangende van die grootte van jou panne.
Smelt botter en laat effens afkoel. Roer karringmelk en vanieljegeursel by.
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg suiker, All Bran en sonneblomsaad by. Meng goed.
Voeg bottermengsel by droe bestanddele en meng deur. Dit vorm ‘n redelike stywe deeg.
Vorm bolletjies en plaas teen mekaar in die gesmeerde panne.
Bak sowat 45 tot 60 minute of tot ‘n toetspen skoon uitkom.
Laat afkoel, breek bolletjies van mekaar los en pak op bakplate. Droog uit teen 100C.
Pak in lugdigte houers. Verseel tot benodig.

Algehele wenner: Erina Roux, Pretoria
Rooi Rose – 7 Augustus 1996
Rooi Rose – 7 Augustus 1996
Uiteindelik! Uiteindelik! Dankie Helena Kruger vir die eierlose, bakpoeierlose karringmelkbeskuitresep.....soek al geruime tyd vir so n gesonde weergawe.
ReplyDeleteHelena Kruger, jou moeder se karringmelk beskuit resep is tops. Het al baie ander resepte probeer maar hierdie is die wenner. Baie dankie
ReplyDeleteHelena, kan mens die allbran en sonneblomsaad uitlos?
ReplyDelete