KWAAI BRAAI PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kwaai-braai-pie.html
This pie is cooked over coals and is one of our favorites. We make several variants with different types of fillings. Some with meat and some vegetarian. The leftovers can be enjoyed cold the next day.
Two rolls of puff pastry
Two double handfuls of sliced spinach
Any type of cooked meat, but smoked chicken breasts are nice
250 g bacon / One large onion / 1 red pepper / 1 yellow pepper
250 g mushrooms / 100 g Feta cheese / 100 g Cheddar cheese
100 g Mozzarella cheese / 1 egg / ¼ cup of milk
METHOD
Give the dough time to defrost and roll out on a board.
Fry the onion and bacon and let cool slightly.
Cut the meat, spinach, cheese and peppers coarsely.
Place half the spinach on the dough with the meat on top of that, then the bacon and onions followed by the mushrooms.
On each layer sprinkle a little bit of Ina Paarman's Rosemary and Olive mixture and some coarsely ground black pepper. No salt is needed as most of the ingredients are salty.
Now put on the three cheeses, followed by the rest of the spinach.
Close the pie with another layer of pastry, but first press the ingredients together with two hands otherwise the pastry may not completely cover it. Fold in the borders so that they are properly sealed. Brush the pastry with a mixture of the egg and milk.
Use a grill that has enough space (such as is normally used for thick portions of chicken or sandwiches) and grill not too near the coals. Turn often and the pie should be ready in 20 minutes when it is nice and brown on the outside. Cut in portions and serve.
For a vegetarian pie, simply leave out the meat. The pie will still be delicious. Try your own combinations for the ingredients.*Karoo recipes**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
KWAAI BRAAI PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kwaai-braai-pie.html
2 rolle skilferkors deeg velle
Spinasie
Uie[gebraai
Bacon[gebraai]
rooi en geel soetrissies [gebraai]
Spicy Hoenderbors Fillete]gaargemaak]
Mozzerella kaas
Cheddar Kaas
Gebruik rooster met randjies. Braai hoog op vuur. Braai so 15min, draai gedurig om. Braai tot mooi goudbruin*28/06/2014**Marlene Matthysen
KWAAI-BRAAI-PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kwaai-braai-pie.html
2 rolle skilferkorsdeeg;
1 pak spinasie;
gaar hoenderborsies (gerookte hoenderborsies kan ook gebruik word);
1 pakkie gesnipperde bacon;
1 ui;
1 rooi rissie;
1 geel rissie;
1 pak sampioene;
feta; mozzarella en cheddar kaas.
Laat deeg ontdooi en rol uit. Braai ui, rissies en bacon saam. Voeg Ina Paarman se Rosemary and Olive en peper by. Sit helfte van rou spinasie op deeg. Sny hoenderborsies in stukkies en plaas op spinasie. Sit ui en bacon mengsel op. Pak nou sampioene op. Sit nou die verskillende kase oor. Eindig met ander helfte van spinasie. Plaas deeg bo-op. Verf met eier/melk. Maak deeg oral toe soos 'n pakkie. Gebruik rooster met randjies. Braai hoog op vuur. Braai so 15min, draai gedurig om. Braai tot mooi goudbruin.9/4/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Moira Botha Dyer
KLEIN BRAAIPAAI’S
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kwaai-braai-pie.html
Iemand het so rukkie terug gevra of mens die braai paai in kleiner pasteie kan maak. Ek het hom so gemaak want ek voel dit is makliker om te hanteer
Ek het gewone gekoopte deeg gebruik in blokke gesny en so effe uitgerol (maar nie te dun nie)
My vulsels was as volg: (maar jy kan insit waarvan jy hou)
Bacon
Uie
Mushrooms
Sweet Corn Chakalaka
Kaas
Vars Basil
Metode:
Ek het my bacon gebraai saam met die uie en mushrooms en laat afkoel.
Op elke blokkie deeg het ek dan die bacon mengsel, so 2 lepels Chakalaka en dan kaas bo-oor geskep. Dan het ek blokkie deeg bo-op geplaas en die kante geod vasgedruk met 'n vurk en effe met eier gesmeer. Ons het dit op die toeknyp rooster buite gebraai (Spuit hom net good spray en cook) en dit het heerlik gekom! Was ook baie vining gaar! Hulle vries ook goed rou. Hoop julle geniet dit !*19/4/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Henriette Wessels
No comments:
Post a Comment