Tuesday 4 June 2013

AARTAPPELKROKETTE



AARTAPPELKROKETTE

660g fynaartappel (750 ml)
2 eiers - geklop
30g botter - gesmelt
5g sout (5 ml)
500mg rooipeper (1 ml)
5g fyngekapte pietersielie (12,5 ml)
Krummels
Metode:
Meng al die bestandele en klop deeglik. Vorm in krokette en rol in jou krummels. Plaas n rukkie in die yskas.Bak dit in n gesmeerde pan tot mooi goudbruin. n.s so by 180*C
Vir `n ander smaakie kan jy so 3 e gerasperde kaas bygeroer.Helena 4/8/10



No comments:

Post a Comment