Thursday 2 May 2013

MAALVLEIS SOSATIES






MAALVLEIS SOSATIES


RIA SE LOLLIPOPS
600g maer maalvlies

100g Tandoori-smeer
175 ml natuurlike joghurt

2 teelepels suiker
2 eetlepels olyfolie
6 sosatiestokkies, in water geweek
METODE
Meng alles, behalwe die olie, en vorm worsies om die sosatiestokkies.

Sprinkel die olyfolie oor die maalvleis.
Plaas on 'n bakplaat en rooster in vooraf verhitte oond vir 10 tot 15min.

Draai gereeld om. Gebruik dit in rolletjies met uie en tamatiesmoor of met kapokaartappels en ‘n slaai.
*RSG  *http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/maalvleis-sosaties.html

No comments:

Post a Comment