Thursday 2 May 2013

PONS / PUNCH RECIPES



AARBEIPONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
750 ml sterk rooibos

1 liter helder appelsap
1 liter grenadillasap
750 ml rooi druiwesap
250 g vars aarbeie
, maak 125 g aarbeie fyn en hou 125 g heel vir versiering indien vars aarbeie nie beskikbaar is nie, kan 1 blikkie ingelegde aarbeie gebruik word.
1 lemoen, sny in dun skyfies
Vars kruisementblaarjies
3 ysblokkies
METODE
1. Meng die rooibostee, appelsap, grenadillasap en druiwesap.
2. Maak 125 g aarbeie byn en sny die ander 125 g aarbeie in die helfte. Meng dit by die vloeistowwe.
3. Voeg die vars aarbeie, lemoenskyfies, kruisement blaartjies en ys by. Onthou om die ys net voor bediening by te voeg, anders raak die pons waterig. . Rooibosteebeheerraad


HEERLIKE VRUGTEDRANKIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
5K Water
3K Suiker
1 Blikkie Grenadellamoes[100g]
1 Blik Fyn Pynappel [410g]
6 Fyngedrukte Piesangs
3L Cream Soda
METODE:
1.Kook water en suiker tot deurskynend en laat goed afkoel
2.Meng res en gooi water en suikermensel daarby
Plaas in yskas verkoel goed en bedien!!!!heerlik en vinnig
[alle eer aan my dogter Riana]Helena



GROENMAMBA PONS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
2 liter lemoensap
60ml suurlemoensap
1 blik fyn pynappel
4 blikkies grenadillamoes
6 piesangs, skyfies gesny
Stroop:~ roer oor hitte tot suiker goed opgelos is en laat dan yskoud word~
2 kop suiker
6 koppies koue water
4 liter Cream Soda
Kersies vir versiering
Meng die suikerstroop met die pons bestandele en hou koud, maar voeg die cream soda net voor bediening by.
Die resep halveer baie maklik vir kleiner hoeveelheid.**
Mariette Visser*

LOER OOK HIER OP DIE LINK VIR NOG LEKKER *PUNCH RESEPTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/02/pons.html



PUNCH

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
1 bottel Passion Fruit aanmaak koeldrank,

1 blik fyngemaakte pynappelstukkies (410g),
1 blikkie grenadella moes (100g),
1 liter Sprite,
1 liter sodawater,
baie ys.
Meng alles in bolabak (ek gebruik sommer 'n 5 liter waterbottel).
Vir die wat op dieet is gebruik Sprite Zero en Weight Watchers se Passion Fruit.
Absoluut heerlik in hierdie warm weer


HEERLIKE PONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
1 liter grenadellasap

1 liter pynappelsap
2 liter mangosap
2 liter lemoensap
bottel Malibu likeur
bottel Vodka
Meng alles!!!!
Helena Kruger 19/8/10 ♥*





MANGO PONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
Bekostigbaar.
1Lt mango sap
1 Blik Crushed Pynappel.
Blikkie grenadellas.
2Lt Lemonade
2Lt sodawater
DRANK.
En maak vol met lemonade tot jy genoeg het.
Jy kan blikkie cocktail fruit ook insit. En wat jy nog wil.

**Helena von Rönge *foto food.c*



PUNCH/PONS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pons-punch-recipes.html
Die resep is ongelukkig baie groot.

1 liter Ceres lemoensp,
1 liter Ceres Pynappelsap,
1 groot blik vrugtekelkie,
2 blikkies granadellamoes,
1 groot blik pynappelmoes,
125 ml suurlemoensap,
1 liter lemonade,
1 liter sodawater.
Verpulp die vrugtekelkie en pynappel met een van die houes ceressap. Sit in yskas. Net voor die mense opdaag gooi jy al die ander bestandele by. Ek doen dit sommer in 'n emmer. Skep terug in 2 liter koeldrankbottels en hou in yskas. Haal uit soos benodig. Sit 'n kersie of aarbei onder in glas. Sit 'n snytjies suurlemoen of lemoen skil oor die rand van die glas en druk van daardie mooi Hawaiin sambreeltjies in die skil. Skep die helfte van die glas vol crushed ice vul op met sap.**
Michelle Nel *.

No comments:

Post a Comment