Thursday 2 May 2013

PIESANG KOEKIES





PIESANG KOEKIES


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/piesang-koekies.html

Bestandele:
3 Piesangs fyngemaak
125ml botter
1 koppie suiker
1 en 1/2 koppie koekmeel 1 teelepel bakpoeier 1/2 koppie klapper Room botter en suiker saam, voeg fyngemaakte piesangs by, voeg die res van die bestandele by en meng goed, die beslag gaan soos plaatkoekie beslag wees. Skep teelepels van mengsel op 'n gesmeerde bakplaat, los plek tussen koekies, en bak by 180 grade vir 10 minute, dis lekker sagte koekies amper soos muffins :)
lewer sowat 32 koekies
Lekker as mens lus is vir piesangbrood maar wil nie solank wag nie. Eerste foto is
hulle ongebak en die tweede een nadat dit gebak is.1/05/13*

Leonie Havenga

No comments:

Post a Comment