Thursday 2 May 2013

LAMRUGSTRING




LAMRUGSTRING

(4 porsies)
Lamsrugstring
1 takkie roosmaryn, fyngekap
2 handevol pietersielie, fyngekap
30 ml olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Meng die roosmaryn, pietersielie en olyfolie saam tot ’n pasta. Geur die lamsvleis met sout en varsgemaalde swartpeper. Smeer die pasta bo-op die rugkant van die vleis. Plaas dit op ’n bakplaat onder die roosterelement van jou oond. Rooster die vleis vir sowat 15 minute - afhangend hoe gaar of pienk jy van jou lamsvleis hou. Sit voor saam met Pastaslaai 250 g pastarys 10 kersietamaties, in kwarte gesny 4 spriet-uie, in skyfies gesny 100 ml olyfolie sap van 1 suurlemoen sout en varsgemaalde swartpeper Bron: Sarie Kos**Henriette Wessels*30/4/13

No comments:

Post a Comment