Monday 3 June 2013

KAAS EN WORSIE MUFFINS



KAAS EN WORSIE  MUFFINS:
Maggie De Castro
1 groot eier
200 ml melk
250ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
2 ml mosterdpoeier
2-3 Weense worsies, in dun skyfies gesny
250ml gerasperde cheddarkaas

Metode:
1. Breek eier in ‘n maatbeker, klits liggies met ‘n vurk en vul met melk aan (tot 250 ml).
2. Sif die meel, bakpoeier en mosterdpoeier saam.
3. Voeg die melkmengsel by meelmengsel en meng tot meel aangeklam is, beslag behoort klonterig te wees. Voeg by die viennas en kaas en meng deur.
4. Skep beslag in ‘n gesmeerde muffinpan sodat holtes twee derdes vol is.
5. Bak sowat 15 minute in ‘n voorverhitte oond teen 200C of tot goudbruin. Sit voor met botter.3.6.13

No comments:

Post a Comment