Monday 3 June 2013

KOEJAWEL EN SUURLEMOEN TERT



KOEJAWEL EN SUURLEMOEN TERT
Dit is Baie Baie Lekker**
*eier resep*

Lemoenkoek skywe onderin
Halwe Koejawels bo op
Dan het ek Nuttcrust koekies tussen in geplaas
Die sous van die koejawels oor gegooi en toe my vulsel bo-oor gegooi
Vulsel:
2 Blikkies kondensmelk
1k Suurlemoensap
Klits tot styf word en gooi oor
Plaas in yskas om te set*Helena  Kruger 29/6/12 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/koejawel-en-suurlemoen-tert.html
                


No comments:

Post a Comment