PICCALILLI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
500g sampioene gehalveer
500g blomkool in stukkies gebreek
500g piekeluitjies geskil
500g murgpampoentjies in ringe gesny
250ml water.
Kook groente in die water tot amper gaar.
Dreineer en skep dit in gesteriliseerde flesse.
Vul op met die volgende sous en verseel dadelik.
SOUS:
2 L witasyn
200g suiker
100ml appelkooskonfyt
20ml mostertpoeier
15ml kerriepoeier
10ml borrie
5ml sout.
Meng en bring tot kookpunt.
Meng 50g mieleiblom met 250ml water en voeg daar by.
Prut vir 5 minute.
Wenk:
n.s>Ek het 500g wortels bygevoeg en n chilli in elke bottel.*
BRON: Kampkoswenke- Bottel en Bere.** Liana Barnard Claassen

MOSTERD PIEKELS /
PICCALILLI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
2,5 kg mengsel van blomkool blommetjies, komkommer, groenbone, klein uitjies en murgpanpoentjies.
350 g sout
280 ml witsuiker
1 eetlepel mostertpoeier
8 ml fyn gemmer
2 knoffeltoontjies- fyngedruk
1,4 liter wit asyn
6 eetlepels meel
2 eetlepels borrie
METODE:
Halveer komkommer in helfte en sny pittjies uit. En sny in blokke. Verwyder stingels van boontjies en murgpampoentjies en sny in stukke. Halveer uitjies. Pak groentes in lae in glasbak. Sprinkel sout tussen lae. Giet 3,4 liter water oor en laat ´n dag/nag staan. Dreineer en was deeglik af in lopende water. Droog af
Meng suiker, mostertpoeier, gemeer en knoffel met 1,1 liter asyn in kastrol.
Voeg groentes by en laat opkook. Kook tot groentes gaars maar nog bros is. Meng die meel en borrie met res van asyn en roer by groete mengsel. Laat vir nog 2 minute kook. Skep in gesteriliseerde bottels en verseël.Kookkuns 22/7/10*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

PICCALILLI – MOSTERTSUURTJIES MET SAMPIOENE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
500g sampioene
500g blomkool
500g dwerguitjies
500g murgpampoentjies
250ml water
50g mielieblom
2 liter wit asyn
200g wit suiker
100ml appelkooskonfyt
20ml mostertpoeier
15ml kerriepoeier
10ml borrie
5ml sout
METODE:
Vee die sampioene skoon en halveer. Sny die blomkool in stukkies. Skil die uitjies. Sny die murgpampoentjies in skyfies. Vermeng die groente en kook dit in die water tot amper gaar. Dreineer die groente en skep dit n inmaakflesse. Vul die vloeistof aan tot 250ml en maak die mielieblom daarmee aan. Verhit die res van die bestandele saam tot kookpunt. Roer die aangemaakte mielieblom by en prut die sous ongeveer 5min. Giet dit oorlopens toe oor die groente en verseël die flesse. *Lekker vir later**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

.
PICCALILLI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
3 kg fresh vegetables (a variety of cauliflower, courgettes, small onions, carrots, green beans and cucum
280 g salt
5 Litres water
25ml mustard powder
340 gr sugar
7 ml ground ginger
2 Litres white vinegar
30 ml turmeric
60 ml cake flour
Wash the vegetables and cut into fairly large pieces. Dissolve the salt in the water and soak the vegetables in the salted water overnight. Drain and rinse thoroughly under cold running water. Mix the mustard powder, sugar and ginger with 1 litre vinegar and heat until the sugar has dissolved, stirring continuously. Add the vegetables and simmer for 20 minutes. Remove the vegetables from the sauce. Mix the turmeric and cake flour with the remaining vinegar and add to the sauce. Bring to the boil, stirring continuously. Add the vegetables and bring back to the boil, then remove from the heat immediately. Spoon into sterilised jars and seal immediately. Makes about 4 litres of piccalilli.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*Carol Elliott Claassen
PICCALILY
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
Ek het die piccalilly gemaak en almal se dis lekkerder as die winkels sin,,wil hom graag deel...

2.5 Kg vegetables (cauliflower, baby onions, cucumber, gherkin, carrot, almost anything)
1 litre white vinegar
160 g sugar
50 g English mustard powder
25 g ground ginger
15 g tumeric
1 tbs cornflour
Instructions
Wash and peel all the vegetables that need peeling, and chop into 5 mm cubes, except the onions, which can be left and the cauliflower, which is probably best if no bigger than 15 mm
Make a brine by adding 330 g salt to a litre of water and leave the vegetables to soak overnight.

Add the sugar to the vinegar and heat until dissolved
Drain the vegetables from the brine and then add to the hot vinegar
Boil until the vegetables are soft
Add the mustard powder and stirr in well
Make a paste of the cornflour with some cold vinegar and stir into the boiling pickle to thicken. .
*Sally Mike*
PICCALILLI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/piccalilli.html
280 Gr Sout
*Martie Roberts Piccalilli*

*Martie Roberts*
3 KG Groente van jou keuse. Ek het die blomkool mooi klein opgebreuk en die engelsekomkommer blokkies gesny. Ek het Uie Wortel Komkommer Greenpepper gebruik.
5 Lt Water3 KG Groente van jou keuse. Ek het die blomkool mooi klein opgebreuk en die engelsekomkommer blokkies gesny. Ek het Uie Wortel Komkommer Greenpepper gebruik.
280 Gr Sout
Week die groente oornag in die soutwater.
Spoel volgende dag goed af en hou eenkant.
Meng die volgende saam en kook tot suiker opgelos het.
1 Lt Wit Asyn
25 Ml Mostert Poeier
340 Gr Suiker
7 Ml Fyn Gemmer
Laat net kook tot suiker opgelos het.
Voeg groente by en kook tot groente sag maar nog ferm is. Skep groente uit en hou eenkant.
Meng die volgende saam.
30 Ml Borrie
Halwe Liter Wit Asyn
65 Ml Maizena
Voeg dit nou by die Asyn mengsel in die pot sonder die groente. Kook net tot sous reg is. Dit maak n pragtige geel sous en moet nie te dik wees nie.
Voeg die groente by en laat net opkook.
Meng alles lekker deur...Botte en bere.**Bottel -en-Bere*23/03/2016
N.Z>Dankie Martie ek gaan dit regtig maak ek hou baie van jou sous en die kleur is pragtig*Helena KrugerSpoel volgende dag goed af en hou eenkant.
Meng die volgende saam en kook tot suiker opgelos het.
1 Lt Wit Asyn
25 Ml Mostert Poeier
340 Gr Suiker
7 Ml Fyn Gemmer
Laat net kook tot suiker opgelos het.
Voeg groente by en kook tot groente sag maar nog ferm is. Skep groente uit en hou eenkant.
Meng die volgende saam.
30 Ml Borrie
Halwe Liter Wit Asyn
65 Ml Maizena
Voeg dit nou by die Asyn mengsel in die pot sonder die groente. Kook net tot sous reg is. Dit maak n pragtige geel sous en moet nie te dik wees nie.
Voeg die groente by en laat net opkook.
Meng alles lekker deur...Botte en bere.**Bottel -en-Bere*23/03/2016
*Martie Roberts Piccalilli*
No comments:
Post a Comment