SMUL LEKKER MILJOENêR-BLOKKIES
bron: Huisgenoot-2002
Verroom 100g botter en 50 ml strooisuiker.
Sif 15g kakao, 150ml koekmeel en 'n knippie sout oor.
Meng goed.
Druk vas in 'n gesmeerde pan. Bak 30 min by 180 grade C.
Laat afkoel en smeer 1 blik karamelkondensmelk oor.
Verkoel 1 uur.
Smelt 200g donker sjokolade. Smeer oor karamellaag. Laat
hard word en sny in blokkies.
(Ek het 2x200g cadbury plain choc gebruik) was lekkerder
so...ek is nie dark choc fan nie.
Karlien Jacobs
No comments:
Post a Comment