Thursday, 11 July 2013

ALLERLEI RESEPTE




BOTTER TE REK.
Resultaat van die wenk wat nou die dag geplaas is oor hoe om botter te rek met olie. (Dink oorspronklik was dit hoe om margerien te rek, maar ek hou nie van margerien nie) My doel was meer om die botter direk uit die yskas smeerbaar te maak.
Ek het 250ml olyf olie en een blok botter gemeng.
Die olyf olie gee n lekker smaak maar van die wat nie van die smaak hou nie sal canola olie beter werk omdat dit smaakloos is. Definitief n treffer!*** Ankia Müller‎.* 22/01/2015

LEKKER SAGTE MARGARIEN.

Neen 500gm margarien,
1 koppie koue water,
1 koppie olie
1 teelepel sout.
Laat die margarien sag word (nie in die son of mikrogolf nie) As dit sag genoeg is voeg die bestandele by en klits goed met elektriese klitser.
Jy sal 1kg. margarien kry. Dit kan net nie vir koekbak gebruik word nie. Dit is altyd sag om te smeer.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html



HOE OM STORTDEURE SKOON TE MAAK asook VENSTERS MET KALK AANPAKSELS

1 koppie wit asyn (maak warm in mikrogolfoond vir so 2 na 3 minute

1 koppie sunlight liquid

Meng die 2 in ‘n spuitbottel en spuit op stortdeur. Laat staan so 2 minute en gebruik sagte sponsie om skoon te maak.
Spoel af met lou water.
Om blink deur te he, gebruik koerantpapier in bol gerol om die stortdeur of vensters blink te vryf.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html



MAGIC CLEANER VIR VLOER TEELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html

7 cups of water
1/2 cup bi carb soda
1/3 cup lemon juice (bottled from supermarket doesn't need to be fresh)
1/4 cup vinegar
Put it all together and spray onto grout lines, leave a few minutes then a quick scrub with a grout cleaning brush and rinse with clean water.

Natural OVEN CLEANER

1 cup of water
1 cup of Baking Soda
1 cup of table salt
Mix all ingredients together
Wipe on the mixture everywhere in your oven
Heat the oven to 475 degrees for 50 minutes, keeping the oven door closed
Allow the oven to cool down completely
Wipe clean and rinse off all of the natural oven cleaner
Try using vinegar to wipe any streaks or left-over cleaner off**
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html

Clean out blocked or smelly drains
Don’t leave this natural cleaning treatment until you have a blockage. If you use baking soda and vinegar once a month in your sinks and basins, you will prevent any build up that can cause a blockage and have odour-free drains. Sprinkle the baking soda on top of the drain and then pour in the vinegar. The drain will start to fizz as the ingredients combine.   Besides clearing blockages, this technique also washes away odour-causing bacteria.*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html

                                                   Foto>crostiniandchianti.blogspot

POLENTA IN 'N PAN

Helena Kruger
Polenta is growwe mieliemeel. As jy dit nie kry nie gebruik sommer Braaipap.
4k kookwater
1t sout
1k polenta
2e botter
olie
Metode:
Verhit jou water en sout. Roer polenta by tot dik. Plaas jou deksel op en prut vir so 20min. Roer jou botter by. Smeer n pan en skep polenta in en maak gelyk bo-op. Laat dit heeltemal afkoel. Jy kan dit skywe sny en in botter braai op jou stoof of jy kan dit vir 10-15min in die pan op die kolebraai en dit dan uitkeer en sny en bedien met n lekker tamatie en uie sous!!! Helena...As jy Braaipap gebruik en jy wil dit geel he..gooi net n klein bietjie "egg yellow"by jou kookwater



Helena Kruger

OM PANEER TE MAAK

Kook 2lt melk.
Roer 75ml wit asyn in.
Wanneer dik word verwyder van hitte
Bedek n sif met kaasdoek, en gooi melk mengsel in.
Laat goed deurloop,druk al die vloeistof uit.
Plaas paneer op n bord, plaas nog n bord bo-op met n
Swaar gewig .
Plaas in yskas vir 30 na 45min.tot styf of oornag.
Sny in blokkies en gebruik.soos feta in slaaie


Helena Kruger

SAMOESAS VAN OORSKIET BOBOTIE 

250ml Meelblom
2,5ml sout
15ml botter
30ml warm melk
Oorskiet Bobotie
olie
Metode:
Sif jou droe best. saam en voeg jou gesmelte botter by. Meng met jou melk tot n stywe deeg. Rol jou deeg so 5mm dik uit en sny pieringgroote sirkels uit wat jy weer middeldeur sny. Skep 125ml [ongeveer] vleis in en maak jou rante nat met water. Vou toe sodat dit n driehoek vorm. Bak so 3min. lank in diep olie tot mooi ligbruin. Sit warm voor met n heerlike Sweet- Chilli of lekker sterk blatjang en n vars slaaitjie !!!Sussie Susan 1987..Helena Junie 2010 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html



                                                   Foto>simplyrecipes


Adéle Van Zyl Filmalter

HOMEMADE RICOTTA

Makes 1 cup
4 cups whole milk
1 cup heavy cream
1/2 teaspoon fine sea salt (optional)
Juice of 1 lemon
Metode:
Combine milk, heavy cream, and salt (if using) in a nonreactive heavy bottomed saucepan. Place saucepan over medium-high heat and bring to a boil.
Add lemon juice and continue to boil, stirring constantly until curds separate, about 1 minute. It may be necessary to adjust the heat to prevent cream from overflowing.
Pour into a very fine-mesh stainless steel strainer. Place strainer over a bowl that is deep enough for the strainer to sit over and not touch the liquid. Allow cheese to drain for 1 hour in the refrigerator. Discard liquid and transfer ricotta to a covered container. Refrigerate until ready to use, or up to 3 days.

                                                       >Foto>Robbinb.blogspot.com

SUGAR COATED PEANUTS

1 kg rou peanuts
1 k water
4 k suiker
Bietjie koekkleursel
Meng als in n pot, gooi kleursel by, wag tot dat dit kook. Stel stoofplaat op stadige hitte, roer aanhoudend (dit brand baie vinnig) totdat ale vloeistof weg is. Dit roer baie swaar, smeer oondpan. Bak dit op 180 grade,roer nou en dan deurmekaar tot sugar coat lekker bros is. Laat afkoel. Kan baie lank gebere word.
Baie lekker!!! 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html



 


WITSOUS BERE MENGSEL

700 g (1 750ml) melkpoeier
1 000 ml meelblom
37,5 ml sout
Sif droë bestanddele saam en bêre in lugdigte flesse.
Meng nou:
250 ml bêremengsel met 60 ml koue water
Voeg by 200 ml kookwater
Laat kook by lae temperatuur. Verdun verder met kookwater na verlangde dikte. Voeg 100 ml gesmelte botter by vir elke 350 ml bêremengsel wat u gebruik. Vir kaassous voeg 50 g gerasperde kaas (125 ml) by gaar mengsel. Geur verder met aangemaakte mosterd en paprika.
Klaar gemaak!!Maar meng sommer 300ml water[lou] dadelik met jou 1k beremengsel en kook op lae hitte voeg 1t hoogvol botter by en verdun na dikte [ proe vir sout]  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html




Witsous bere mengsel
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html
spaar baie tyd...my noodhulp na n baie lang dag.
Bêre mengsel
500g Melkpoeier
300g Koekmeel
500g Rama of stork bake of egte botter

Metode:
1. Sif alle droeë bestanddele 3 keer saam, om seker te maak alle dele is eweredig versprei.
2. Vryf gerasperde botter in by meelmengsel en vryf met vingerpunte in totdat dit soos fyn broodkrummels lyk.
3. Kan gevries word tot n jaar en in yskas in lugdigte houer vir 6 maande .
Gebruiksaanwysings:
Plaas koue water en witsous mengsel in kastrol en klits oor matige hitte met ballonklitser totdat sous genoegsaam verdik het. Voeg geurmiddels en kaas by.
Dun witsous: 250 ml koue water op 100ml mengsel
Matige witsous: 200 ml koue water op 150 ml mengsel
Dik witsous: 150ml koue water op 200 ml mengsel
LEKKER EET...goeie geskenk vir studente!**Annelien Pienaar**22/01/2015


TUISGEMAAKTE WASPOEIER VIR WASMASJIENE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/allerlei-resepte.html
As jy 2kg waspoeier meng met 1kg growwesout en 1 boksie koeksoda[500g] vermeerder jy nie net die waspoeier nie maar bly jou wasmasjien skoon binne

Geen Staysoft!BONUS: Dit hou jou handoeke sag en vars
In plaas van versagmiddel[staysoft] gooi jy n halwe koppie wit asyn in die houer vir versagmiddel
Jou handoeke[en klere] kom babasag en reukloos daaruit

No comments:

Post a Comment