Monday, 5 August 2013

INDIESE HOENDERKERRIE


INDIESE KERRIE-HOENDER IN SLOW-COOKER

*Eie Resep*
Helena Kruger
1 heel hoender opgesny
ui gekap
2 tamaties gekap
2e Tamatie Paste
1e vars gemmer gerasper
3e Amina's Hoender Kerrie Paste
2k water
1/2 t sout of na smaak
3 aartappels halfpad gaargekook en in kwarte gesny
2 Wortels in stukkies gesny en half gaar gekook[mic]
Braai uie en braai jou hoenderstukkies mooi bruin[skep uit] Braai jou tamaties, gemmer, en Kerrie paste vir so 1min Voeg hoender by en roer goed deur Voeg aartappels en wortels by asook die water Laat net opkook en skep in jou Slow-Cooker Stel dit op High vir 2h->as die sous te min is na jou smaak gooi nog bietjie water by terwyl dit kook>N.S dit kan na 1h op Med gestel word vir stadiger**Helena Chilli Kruger 9/11/12.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/indiese-hoenderkerrie.html






No comments:

Post a Comment